Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis altyd groen aan die anderkant van die draad
Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12172] Sa, 17 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"André" writes:
> Word wakker. Moet nie aan die anderkant van die wêreld sit en ons wat hier
> bly probeer inlig oor jou fantasieë nie. Kom bly hier en sê my na 'n jaar of
> veilig voel as jy die oggend werk toe ry.
>
> Andre
>

Jy dink seker daar is net geweld in SA,
En jy dink die geweld begin nou eers in
SA. Jy het maar net eertyds in die ou
beskermde wit laertjie gesit. Nou sien jy
die wêreld soos hy is. Kom kuier maar hier
in Kanada en sien hoe hulle ook hier roof
en steel. En moor.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12195 is 'n antwoord op boodskap #12172] So, 18 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kom kuier hier in die VSA, Gloudina, hier is die gras heelwat groener.
Ons metropool het in 1996 net 70 moorde gehad, meesal gesinsverwand en nie
sinnelose moorde soos in SA nie. (Geen moord is seker ooit sinvol nie!)
Dis die derde jaar wat moorde en verkragtings afneem.

Ek kan my kar aangeskakel los buite 'n winkel sodat hy warm bly, terwyl ek
rustig inkopies doen. My vrou kan alleen na sononder winkel toe ry en gaan
inkopies doen, ongewapen. Ek beleef nie daaglikse stress soos in SA nie!

Ek sal jou wel sê wat die verskil is - in SA kom die geweld na jou toe - in
die VSA moet jy hom gaan soek.

Johan
Eagan, VSA
>
> Jy dink seker daar is net geweld in SA,
> En jy dink die geweld begin nou eers in
> SA. Jy het maar net eertyds in die ou
> beskermde wit laertjie gesit. Nou sien jy
> die wereld soos hy is. Kom kuier maar hier
> in Kanada en sien hoe hulle ook hier roof
> en steel. En moor.
>
> Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12196 is 'n antwoord op boodskap #12172] So, 18 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johan" writes: > Kom kuier hier in die VSA, Gloudina, hier is die gras heelwat groener.
> Ons metropool het in 1996 net 70 moorde gehad, meesal gesinsverwand en nie
> sinnelose moorde soos in SA nie. (Geen moord is seker ooit sinvol nie!)
> Dis die derde jaar wat moorde en verkragtings afneem.

Nouja, Johan, dit is darem nou 'n uiterse
geval van appels en lemoene vergelyk. Jy
trek uit Johannesburg uit en gaan na Minnesota.
Moenie laat ek lag nie. Hoe gaan dit in die
agterbuurtes van Chicago? In New York, in Los
Angeles? Dis waarmee jy Johannesburg moet
vergelyk. Hoeveel is die bevolking van Minnesota?
Ek sweer minder as in die stad Johannesburg en sy
onmiddellike voorstede. Ek neem ook aan jy lewe
in een van die wit enklaves in die VSA. Ek weet,
ook hier in Kanada is die wittes geneig om in
die wit enklaves te leef. Die minder gegoedes
is diegene wat ly onder die aanvalle van die onder-
wereld se bendes, wat in baie gevalle uit die Ooste
en Rusland en verskillende ander lande hierheen
kom. Moenie maak of die hele VSA is soos dit in
Minnesota is nie.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12208 is 'n antwoord op boodskap #12172] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ro...@physics.utoronto.ca writes: >
>
>
> Wel Gloudina, kom ons gebruik dan statistieke van Toronto,
> wat nou die 5de grootste stad in Noord Amerika is. Hier is
> daar gemiddeld so 60 moorde per jaar. En Toronto is seker
> die mees heterogene stad in Kanada wat kulture aan betref
> - nie so 'n "wit enklaaf" soos wat Kanata (die dorpie daar
> langs Ottawa en waar jy skynbaar bly) is nie.
>
> Stef
>

O, nou is Toronto die mees heterogene stad
in Kanada. 'n Paar maande gelede wou jy vir
ons wysmaak dat meeste van die mense in Kanada
van die twee "founding nations" afstam. Het
ondertussen in die onderdorp loop rondloop?

Ons praat van Toronto, waar bendes tweekeer
huweliksonthale bestorm het en alles gesteel
het - geld, presente, alles. Ons praat van
Toronto waar 'n bom 'n huis in 'n baie upscale
buurt ( ek dink dit was Rosedale) opblaas -
die inwoner daarvan was lid van die Russiese
mafia.

En terloops, ek bly NIE in Kanata nie. Ek sou
nie in Kanata wou bly nie. Daar is die misdaad
deur addolessente gepleeg te hoog (weens die
feit dat hulle niks anders het om te doen nie
daar op die kaal haai vlakte. (Ten spyte dat
Kanata nou bekend is as Silicon Valley North.)

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12209 is 'n antwoord op boodskap #12172] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
In , writes:
> "Johan" writes: > Kom kuier hier in die VSA, Gloudina, hier is die gras heelwat groener.
>> Ons metropool het in 1996 net 70 moorde gehad, meesal gesinsverwand en nie
>> sinnelose moorde soos in SA nie. (Geen moord is seker ooit sinvol nie!)
>> Dis die derde jaar wat moorde en verkragtings afneem.
>
> Nouja, Johan, dit is darem nou 'n uiterse
> geval van appels en lemoene vergelyk. Jy
> trek uit Johannesburg uit en gaan na Minnesota.
> Moenie laat ek lag nie. Hoe gaan dit in die
> agterbuurtes van Chicago? In New York, in Los
> Angeles? Dis waarmee jy Johannesburg moet
> vergelyk. Hoeveel is die bevolking van Minnesota?
> Ek sweer minder as in die stad Johannesburg en sy
> onmiddellike voorstede. Ek neem ook aan jy lewe
> in een van die wit enklaves in die VSA. Ek weet,
> ook hier in Kanada is die wittes geneig om in
> die wit enklaves te leef. Die minder gegoedes
> is diegene wat ly onder die aanvalle van die onder-
> wereld se bendes, wat in baie gevalle uit die Ooste
> en Rusland en verskillende ander lande hierheen
> kom. Moenie maak of die hele VSA is soos dit in
> Minnesota is nie.
>
> Gloudina

Wel Gloudina, kom ons gebruik dan statistieke van Toronto,
wat nou die 5de grootste stad in Noord Amerika is. Hier is
daar gemiddeld so 60 moorde per jaar. En Toronto is seker
die mees heterogene stad in Kanada wat kulture aan betref
- nie so 'n "wit enklaaf" soos wat Kanata (die dorpie daar
langs Ottawa en waar jy skynbaar bly) is nie.

Stef
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12210 is 'n antwoord op boodskap #12172] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
| > Jy dink seker daar is net geweld in SA,
| > En jy dink die geweld begin nou eers in
| > SA. Jy het maar net eertyds in die ou
| > beskermde wit laertjie gesit. Nou sien jy
| > die wereld soos hy is. Kom kuier maar hier
| > in Kanada en sien hoe hulle ook hier roof
| > en steel. En moor.
| >
| > Gloudina
|

Gloudina,

Hier's vir jou 'n uitreksel uit 'n artikel deur Jeff Builta van die Office
of International Criminal Justice.

The statistics cannot be brushed away, however, and reveal a sinister
picture of South Africa as the
world's crime capital. A report from South Africa's own government dubbed
it "the most violent
country outside a war-zone."

In first six months of 1995, 948,064 serious crimes were reported to
police, up by almost 6 percent
from the same, then record-breaking, period in 1994. The Nedcor Project on
Crime and
Investment in South Africa calculates there were 45 murders per 100,000
people in 1994. This
compares with a United States rate of 9, and an international average of
5.5.

Ja, jy is reg - alle lande het geweld - ons het net oor die 8 keer meer as
die gemiddeld. Latere statistieke plaas daai syfer op 54.9 per 100 000.

As for jou suster in Pretoria:

A week prior to the elections, eight policemen were killed, in the
Johannesburg-area alone. Through
late October, 57 police had been murdered in Gauteng, South Africa's most
crime-ridden province,
which includes both Johannesburg and Pretoria.

Dis nou November 1996 verkiesings, omtrent die tyd toe die artikel geskryf
is. As jou suster dan se sy sien nie die geweld nie, se tog sy moet so af
en toe die koerant koop.

Ek het al in die vroee oggondure alleen deur Harlem en Central Park in NY
geloop. Kan jou seun dieselfde van Hillbrow se?

Knormoer
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12211 is 'n antwoord op boodskap #12172] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina oordryf alweer:

| > Jy dink seker daar is net geweld in SA,
| > En jy dink die geweld begin nou eers in
| > SA. Jy het maar net eertyds in die ou
| > beskermde wit laertjie gesit. Nou sien jy
| > die wereld soos hy is. Kom kuier maar hier
| > in Kanada en sien hoe hulle ook hier roof
| > en steel. En moor.

Haai, tannie met die rooi [onder]rokkie, doen iets nuttigs,
i.p.v. om sensasionele stront te strooi. . .
vat 'n graaf en gaan skoffel ys.

Jy leef lankal in die donker. . . lank voordat daar ooit
'n kragonderbreking was.

Hjalmar
________
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12231 is 'n antwoord op boodskap #12172] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Knormoer" writes: >

> As for jou suster in Pretoria:

As jou suster dan se sy sien nie die geweld nie, se tog sy moet so af
> en toe die koerant koop.

En as ek nou hier in Ottawa 'n koerant koop
en van moorde lees, is dit natuurlik net rook
en spieels. Net SA se koerante beskryf ware
moorde.
>
> Ek het al in die vroee oggondure alleen deur Harlem en Central Park in NY
> geloop.
>
>
> Knormoer

Dit hang natuurlik af WAAR in Central Park
en WAAR in Harlem. As jy nie bewus is van
hierdie fyner verskil nie, ken jy nie NY
vreeslik goed nie.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12232 is 'n antwoord op boodskap #12172] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
In , writes:
> ro...@physics.utoronto.ca writes: >
>>
>>
>> Wel Gloudina, kom ons gebruik dan statistieke van Toronto,
>> wat nou die 5de grootste stad in Noord Amerika is. Hier is
>> daar gemiddeld so 60 moorde per jaar. En Toronto is seker
>> die mees heterogene stad in Kanada wat kulture aan betref
>> - nie so 'n "wit enklaaf" soos wat Kanata (die dorpie daar
>> langs Ottawa en waar jy skynbaar bly) is nie.
>>
>> Stef
>>
>
> O, nou is Toronto die mees heterogene stad
> in Kanada. 'n Paar maande gelede wou jy vir
> ons wysmaak dat meeste van die mense in Kanada
> van die twee "founding nations" afstam. Het
> ondertussen in die onderdorp loop rondloop?

Gloudina, die twee aspekte wat jy hier noem is nie
teenstrydig nie. Kanada het 30 miljoen mense waarvan
+- 4% ander tale as Engels en Frans praat. Dit beteken
dat (as my hoofrekene reg is) 1.2 miljoen mense ander
tale praat. Die meeste van hierdie mense bly in Toronto.
Tornto het so om en by 2 en 'n half miljoen mense. Dit
beteken dat 'n buidende persentasie van Toronto se
inwoners van ander kulture is.

> Ons praat van Toronto, waar bendes tweekeer
> huweliksonthale bestorm het en alles gesteel
> het - geld, presente, alles. Ons praat van
> Toronto waar 'n bom 'n huis in 'n baie upscale
> buurt ( ek dink dit was Rosedale) opblaas -
> die inwoner daarvan was lid van die Russiese
> mafia.

Jy het nou 3 van die 60 gevalle opgenoem. Wat is jou
punt?

> En terloops, ek bly NIE in Kanata nie. Ek sou
> nie in Kanata wou bly nie. Daar is die misdaad
> deur addolessente gepleeg te hoog (weens die
> feit dat hulle niks anders het om te doen nie
> daar op die kaal haai vlakte. (Ten spyte dat
> Kanata nou bekend is as Silicon Valley North.)

Ek kry lag as ek hierdie lees. Jy moet jouself hoor. Jy
het hoegenaamd geen perspektief op die onderwerp wat
onder bespreking is nie. Jy kan nie hierdie verveelde
jeug se dade vergelyk met dit wat in Suid Afrika gebeur
nie.

Stef
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12233 is 'n antwoord op boodskap #12172] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hjalmar...@UAlberta.CA (Hjalmar Gerber) writes: > Gloudina oordryf alweer:

> Haai, tannie met die rooi [onder]rokkie, doen iets nuttigs,
> i.p.v. om sensasionele stront te strooi. . .
> vat 'n graaf en gaan skoffel ys.
>
> Jy leef lankal in die donker. . . lank voordat daar ooit
> 'n kragonderbreking was.
>
> Hjalmar
> ________
>

Sien, Hjalmar, jy is nie 'n Kanadees nie.
Jy is net 'n verplante regsgesinde neo-nazi
stoereboer. Enige Kanadess sal nooit so praat
oor 'n menslike katastrofe nie.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12234 is 'n antwoord op boodskap #12172] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message ...
Jy het maar net eertyds in die ou
> beskermde wit laertjie gesit.
>

Dalk moet jy eers probeer agtergrond inligting kry voordat jy sulke snert
kwytraak!
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12235 is 'n antwoord op boodskap #12172] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"André" writes: > @igs.net wrote in message ...
> Jy het maar net eertyds in die ou
>> beskermde wit laertjie gesit.
>>
>
>
> Dalk moet jy eers probeer agtergrond inligting kry voordat jy sulke snert
> kwytraak!
>
>

Nee, die kanse is honderd persent dat jy
met jou rekenaartjie en dus middelklas
posisie in die gemeenskap, in die wit
laer gesit het wat die apartheidsregime
opgebou het om die witmense (wat in eerste-
wereldse weelde gesit het in 'n essensieel
derde-wereldse land) in cloudcuckooland te
laat lewe. Nou sien jy maar net die wereld
soos meeste van jou swart landsgenote dit
al lankal ken. Minus die kaspers in die
strate.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12252 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 21 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jan 1998 14:35:55 GMT, ro...@physics.utoronto.ca wrote:

wat nou die 5de grootste stad in Noord Amerika is. Hier is[/color]
> daar gemiddeld so 60 moorde per jaar. En Toronto is seker
> die mees heterogene stad in Kanada wat kulture aan betref
> - nie so 'n "wit enklaaf" soos wat Kanata (die dorpie daar
> langs Ottawa en waar jy skynbaar bly) is nie.>>>

Hoeveel inwoners?
Vergelyk dit dan met Soweto.
Soweto in die jare 60, 70 en 80.
Hoeveel mens was daar toe in Soweto en hoeveel moorde per jaar in
Soweto?

Hoeveel moorde en diefstalle was daar in groter Jhb in die jare 60, 70
en 80 en hoeveel is daar nou. Dis nou in terme van bevolking en in
aggeneem die werklike groter Jhn. Swart en bruik en Indier townships
ingesluit?

Het jy al ooit enige verwysing na sulke syfers gesien?
Al ooit gevra daarvoor?
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12253 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 21 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Jan 1998 18:23:21 GMT, "Johan" wrote:

Ons metropool het in 1996 net 70 moorde gehad, meesal gesinsverwand en nie[/color]
> sinnelose moorde soos in SA nie. (Geen moord is seker ooit sinvol nie!)
> Dis die derde jaar wat moorde en verkragtings afneem.>>

Die volgende is nie n aanval nie, maar n ernstige bydrae:

Ek het in 1996 in n koerant in die VSA n interresante rubriek gelees.
Dit het onder meer gese loshande die meeste geweldadige misdade word
deur seuns onder en net bo 20 gepleeg.
Dit se toe ook die tronk-bevolking in die VSA is die jongste en
grootste in dekades.
Dit se toe ook dat die persentasie van die bevolking wat manlik en
onder tieners is, is van die laagste in dekades terwyl die
persentasies seuntjies in die onder tien groep (nie seker van die
ouderdomme nie, maar dit was die volgende geslag tieners min of meer)
van die hoogste in n lang tyd is.

Die argument van die rubriekskryfster was dat daar nie te veel gejuig
moet word oor lae misdaad nie.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12254 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 21 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Die gras lyk altyd groener aan die ander kant van die draad want daar is
meer kak.

>
> Haai, tannie met die rooi [onder]rokkie, doen iets nuttigs,
> i.p.v. om sensasionele stront te strooi. . .
> vat 'n graaf en gaan skoffel ys.
>
> Jy leef lankal in die donker. . . lank voordat daar ooit
> 'n kragonderbreking was.
>
> Hjalmar
> ________
>
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12255 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 21 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jan 1998 02:48:42 GMT, wrote:

En jy dink die geweld begin nou eers in[/color]
> SA. Jy het maar net eertyds in die ou
> beskermde wit laertjie gesit. Nou sien jy
> die wereld soos hy is. Kom kuier maar hier
> in Kanada en sien hoe hulle ook hier roof
> en steel. En moor.>>

Ek hoor nou die dag in 1992 (of was dir 1993?) was daar in Maimi in
een jaar 11 toeriste vermoor.

Hulle het die situasie toe onder beheer gekry. Maar dit lyk my sulke
dinge gebeur maar in die rykste en mees ontwikkelde land in die wereld
ook.

Vriende wat tot onlangs in Switserland gewoon het, vertel toevallig
van n bankroof-drama in een gesprek. Bankroof-drama in Switserland is
nogal ietas wat nie maklik in die heersende persepsies pas nie.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12256 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 21 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Jan 1998 19:07:19 GMT, "Knormoer" wrote:

geloop. Kan jou seun dieselfde van Hillbrow se?>>[/color]

Ek sien die jongste datum is 1996.

Waar kom die syfers vandaan?

Is dit geplaas in enige groter konteks?

Verduidelik asb vir my hoekom die syfers en my lewe in Jhb nie
ooreenkom nie?

Watter lande sou jy se in "outside a war zone"?
Moskou ook?
Liberie ook?
Colombia ook?
Haiti ook?
Brazilie ook?

Wat is hulle syfers? Het jy al probeer vasstel of glo jy die nuusbrief
eenvoudig sonder vrae?
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12271 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die hele VSA is ook nie soos die Hollywood waaruit jy jou idee van die plek
kry nie!

Johan

Moenie maak of die hele VSA is soos dit in
> Minnesota is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12272 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
My lewe is veiliger en ek juig oor die afname in geweld hier in die VSA!
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12273 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
B  is tans af-lyn  B
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Johan, ek woon al vir baie lank in Kanada,
> altesaam, in twee sarsies, oor die dertig
> jaar.
snip

No fool like an old fool..........
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12274 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johan" writes: > Die hele VSA is ook nie soos die Hollywood waaruit jy jou idee van die plek
> kry nie!
>
> Johan
>
> Moenie maak of die hele VSA is soos dit in
>> Minnesota is nie.
>>
>> Gloudina
>>

Johan, ek woon al vir baie lank in Kanada,
altesaam, in twee sarsies, oor die dertig
jaar. Ek neem aan dat ek meer van die VSA
gesien het as jy. Was jy al in downtown
Detroit, die minder gegoede buurtes van
Chicago, die Lower East Side van Manhattan?

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12275 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek leef met min of meer dieselfde inkomste in dieselfde omstandighede
waarin ek tuis voel - dus kan ek vergelyk! Hier is net onder die drie
miljoen mense in die Twin Cities metropool. Moenie lag nie - word wakker -
hier is 'n ander demografiese samestelling en minder geweld en misdaad:
dit laat 'n mens dink, né. Misdaad word nie hier geduld nie, maar in my
wit enklawe in Suid Afrika (Roodepoort) kon ek nie eers my voordeur laat
oopstaan nie!

O ja, die VSA is 'n wit enklawe, behalwe miskien vir die staat van Georgia
- en dis lekker om in so 'n plek te bly ! Stry, jy geniet dit ook maar!

Johan

> Nouja, Johan, dit is darem nou 'n uiterse
> geval van appels en lemoene vergelyk. Jy
> trek uit Johannesburg uit en gaan na Minnesota.
> Moenie laat ek lag nie. Hoe gaan dit in die
> agterbuurtes van Chicago? In New York, in Los
> Angeles? Dis waarmee jy Johannesburg moet
> vergelyk. Hoeveel is die bevolking van Minnesota?
> Ek sweer minder as in die stad Johannesburg en sy
> onmiddellike voorstede. Ek neem ook aan jy lewe
> in een van die wit enklaves in die VSA. Ek weet,
> ook hier in Kanada is die wittes geneig om in
> die wit enklaves te leef. Die minder gegoedes
> is diegene wat ly onder die aanvalle van die onder-
> wereld se bendes, wat in baie gevalle uit die Ooste
> en Rusland en verskillende ander lande hierheen
> kom. Moenie maak of die hele VSA is soos dit in
> Minnesota is nie.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12284 is 'n antwoord op boodskap #12172] Vr, 23 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"B" writes: > >
>
>
> No fool like an old fool..........

Kom ons kyk wie is die grootste gek:

(1)As SA so sleg is, was ons nie slim om
pad te gee nie.
(2) In die burgeroorlog wat in SA gewoed het
voor 1990, was ek aan die wenkant. Aan
watter kant was jy.
(3) Jy gebruik 'n taal anders as Afrikaans om
jou opinie uit te spreek op die Afrikaanse
nuusgroep. Is jou taal nie goed genoeg vir
jou nie.
(4) Ek dink jy het bostaande uitdrukking foutief
gebruik. Dit verwys na ou mans wat agter jong
meisies hardloop. Lyk my jy ken nie eens Engels
baie goed nie.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12285 is 'n antwoord op boodskap #12172] Vr, 23 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
| | Verduidelik asb vir my hoekom die syfers en my lewe in Jhb nie
| | ooreenkom nie?
|
| Of die SAPD lieg en maak die misdaad om een of ander weird rede erger as
| wat dit is of jy's maar net lucky. Syfers vir JHB ingesluit.
|

OOPS! Vergeet om te se daai JHB syfers is vir 1 Jan 1997 tot 20 Sept 1997
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12286 is 'n antwoord op boodskap #12172] Vr, 23 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Veels geluk, Gloudina!
Nee, ek kruip nie orals in waar dit stink en vuil is nie. Ek sorg dat ek
dit om myself skoon hou en omring my met mense wat die selfde
waardestelsels handhaaf. Eerder as om op die lelike in die lewe te fokus,
verkies ek om positief te bly. Ek vermy sover ek kan die vuil in die lewe,
maar ek sluit nie my oë daarvoor nie en behou belangstelling genoeg om te
weet wat in die wereld aangaan.

Was jy al hier in Eagan , Gloudina, waar alles skoon is, alles werk, die
mense vriendelik en ontspanne is, misdaad so laag is dat motors aangeskakel
voor Byerly's staan en wag terwyl die bestuurders binne gaan koffie koop,
waar takbokke in groot oop stukke veld tussen ons townhomes loop ...?

Kom kyk hier Gloudina, na hoe dit is om beskaaf te leef ...

> Johan, ek woon al vir baie lank in Kanada,
> altesaam, in twee sarsies, oor die dertig
> jaar. Ek neem aan dat ek meer van die VSA
> gesien het as jy. Was jy al in downtown
> Detroit, die minder gegoede buurtes van
> Chicago, die Lower East Side van Manhattan?
>
> Gloudina
>
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12304 is 'n antwoord op boodskap #12172] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Jan 1998 19:00:00 GMT, "B" wrote:

Johan, ek woon al vir baie lank in Kanada,
>> altesaam, in twee sarsies, oor die dertig
>> jaar.
> snip
>
>
>
> No fool like an old fool..........>>>

O, is jy a bejaard al?

Maar dis mooi om te sien dat iemand op jou ouderdom nog kan besef hy
of sy is n gek.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12305 is 'n antwoord op boodskap #12172] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Jan 1998 03:34:01 GMT, "Johan" wrote:

Nee, ek kruip nie orals in waar dit stink en vuil is nie. Ek sorg dat ek[/color]
> dit om myself skoon hou en omring my met mense wat die selfde
> waardestelsels handhaaf. Eerder as om op die lelike in die lewe te fokus,
> verkies ek om positief te bly. Ek vermy sover ek kan die vuil in die lewe,
> maar ek sluit nie my oë daarvoor nie en behou belangstelling genoeg om te
> weet wat in die wereld aangaan.>>

Ja, wel. Dit se n lot.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12306 is 'n antwoord op boodskap #12172] Sa, 24 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Jan 1998 18:19:50 GMT, "Knormoer" wrote:

[/color]
> Is dieselfde as die SAPD s'n.>>

Wat beteken dit? Is dit die Polisie s'n of is dit "soos die Polisie
s'n"? Indien die tweede geval, wie s'n is dit?

[/color]
> Lees die thread.>>>>

Ek het. Dis hoekom ek geantwoord het.
Die vraag staan steeds. Plaas dit is die groter konteks. Dis nou die
een van n verlede van beskermde enklaves, swart gebiede wat erg
afgeskeep en swak gepolisieer word (en later selfs aspris in geweld
gedompel word), werkloosheid, armoede en n traumatiese sosiale
omwenteling wat in effek n revolusie uitmaak.
En ook in die konteks van toenemende misdaad in die laaste dekade van
die apartheidstydperk.
En somme ook die polisie wat in die 80's toenemend gedomoraliseer,
onderbetaal (ja, die 80's) en gepolitiseer was.

| ooreenkom nie?[/color]
>
> Of die SAPD lieg en maak die misdaad om een of ander weird rede erger as
> wat dit is of jy's maar net lucky. Syfers vir JHB ingesluit.>>>

Probeer jy se jy verwerp ondervinding ten gunste van syfers saamgevat
in iemand ander se artikel wat vir reg klink?

[/color]
> Ek is nie 'n statistikus nie, so ek weet nie die kriteria nie>>>

Dis nie n statistieke vraag nie. Eerder n geografiese een.
Ek sou dink siende dat jy so goed ingelig is presies oor hoe kak SA is
en siende dat jy met soveer gesag vergelykings met ander lande inspan,
dat jy darem die name van n paar van daai lande sal ken.
Lyk my ek was verkeerd.

| eenvoudig sonder vrae?[/color]
>
> Die syfers kom nogal goed ooreen met die SAPD se syfers of hoe? Hou in
> gedagte dat dit die aantal aangemelde moorde is. Op daai site skat hulle
> die onaangemelde moorde op so 22%, wat dit nog erger sal maak. >>>

Ek het oor die ander lande se syfers gevra. Dis nou die lande met wie
jy SA met soveel insig vergelyk.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12332 is 'n antwoord op boodskap #12172] Ma, 26 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> "B" writes: > >
>>
>>
>> No fool like an old fool..........
>
> Kom ons kyk wie is die grootste gek:
>
> (1)As SA so sleg is, was ons nie slim om
> pad te gee nie.

Mooi gesê. Was ons nie gelukkig dat jy wel padgegee het nie, want nou
weet jy mos wat beste vir ons almal is en wat presies hier aangaan
terwyl ons wat hier bly niks weet nie.

> (2) In die burgeroorlog wat in SA gewoed het
> voor 1990, was ek aan die wenkant. Aan
> watter kant was jy.

Jy het gewaai ou sus. Jy was aan geen kant nie.

> (3) Jy gebruik 'n taal anders as Afrikaans om
> jou opinie uit te spreek op die Afrikaanse
> nuusgroep. Is jou taal nie goed genoeg vir
> jou nie.

Se^ iemand wat se huistaal nie afrikaans is nie?

LOu
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12333 is 'n antwoord op boodskap #12172] Ma, 26 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Lou writes:
>> (2) In die burgeroorlog wat in SA gewoed het
>> voor 1990, was ek aan die wenkant. Aan
>> watter kant was jy.
>
> Jy het gewaai ou sus. Jy was aan geen kant nie.

Ou Lou, dit wys net hoe dom mense soos jy
is. Die stryd teen die apartheidsvarke is
binne en buite SA geveg, en is deur mense
binne en buite SA gewen. Een rede hoekom
die apartheidsvarke verloor het, was omdat
hulle nie verstaan het hoe dinge werk nie.
Domheid. Dit is wat hulle tot 'n val gebring
het. Domheid.

>> (3) Jy gebruik 'n taal anders as Afrikaans om
>> jou opinie uit te spreek op die Afrikaanse
>> nuusgroep. Is jou taal nie goed genoeg vir
>> jou nie.
>
> Se^ iemand wat se huistaal nie afrikaans is nie?

Daar is baie goeie Afrikaners in SA wie se
huistaal nie Afrikaans is nie, omdat hulle
onder andere met mense getroud is wat nie
Afrikaans is nie. Een van die mense in SA
wat van die suiwerste Afrikaans gebruik in
sy korrespondensie met my, het nie Afrikaans
as sy huistaal nie.
As iemand op die AFRIKAANSE nuusgroep egter
knaend Engelse idiome gebruik, begin 'n mens
wonder. Mens wonder veral, as die persoon regse
opinies verkondig. Wat gaan aan? Is ek onder
'n verkeerde indruk dat reaksionere regses in
SA nie veel kan omgee vir Afrikaans nie? Ek weet
daar is reaksionere Engelse en Duitse en Poolse
en wie weet wat se regses in SA. Maar as hulle
klink asof hulle Afrikaners is, gee hulle nie om
vir die voortbestaan en die suiwerheid van hulle
taal nie?

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12348 is 'n antwoord op boodskap #12172] Di, 27 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> Lou writes:
>>> (2) In die burgeroorlog wat in SA gewoed het
>>> voor 1990, was ek aan die wenkant. Aan
>>> watter kant was jy.
>>
>> Jy het gewaai ou sus. Jy was aan geen kant nie.
>
> Ou Lou, dit wys net hoe dom mense soos jy
> is. Die stryd teen die apartheidsvarke is
> binne en buite SA geveg, en is deur mense
> binne en buite SA gewen. Een rede hoekom
> die apartheidsvarke verloor het, was omdat
> hulle nie verstaan het hoe dinge werk nie.
> Domheid. Dit is wat hulle tot 'n val gebring
> het. Domheid.

Ek herhaal jy het gewaai - jy was nie aan enige kant nie, jy het jy kop
onder die sneeu gaan begrawe in Kanada. Jy was te banggat om te staan by
jou "beginsels" en nou staan jy ver weg en klippe gooi en toi-toi en
slaan op jou bors so asof jy 'n bydrae tot jou "Burgeroorlog" :D
gelewer het. Jy het jou taal versaak, jy het dit waarvoor jy "staan"
versaak. Maar diep binne voel jy soos 'n vark daaroor. Geniet dit.

Vertel jy ons dan ook sommer hoe dinge nou eintlik werk? En wat jy sou
gedoen het as jy 'n apartheids vark was?

>
>>> (3) Jy gebruik 'n taal anders as Afrikaans om
>>> jou opinie uit te spreek op die Afrikaanse
>>> nuusgroep. Is jou taal nie goed genoeg vir
>>> jou nie.
>>
>> Se^ iemand wat se huistaal nie afrikaans is nie?
>
> Daar is baie goeie Afrikaners in SA wie se
> huistaal nie Afrikaans is nie, omdat hulle
> onder andere met mense getroud is wat nie
> Afrikaans is nie. Een van die mense in SA
> wat van die suiwerste Afrikaans gebruik in
> sy korrespondensie met my, het nie Afrikaans
> as sy huistaal nie.

Ok hier gaan ons weer - wat is die definisie van afrikaner - iemand wat
ten minste Afrikaans as huistaal het. Net omdat ek hoofsaaklik engels op
kantoor praat maak dit my nie Engels nie. Maar jy glip weer van die punt
af - jy waag om mense te kritiseer wat as Afrikaans sprekendes Engels
praat?

> As iemand op die AFRIKAANSE nuusgroep egter
> knaend Engelse idiome gebruik, begin 'n mens
> wonder. Mens wonder veral, as die persoon regse
> opinies verkondig. Wat gaan aan? Is ek onder
> 'n verkeerde indruk dat reaksionere regses in
> SA nie veel kan omgee vir Afrikaans nie? Ek weet
> daar is reaksionere Engelse en Duitse en Poolse
> en wie weet wat se regses in SA. Maar as hulle
> klink asof hulle Afrikaners is, gee hulle nie om
> vir die voortbestaan en die suiwerheid van hulle
> taal nie?
>
> Gloudina
>

Weer jou definisie van Afrikaner. EN miskien bietjie dink Maar om terug
te keer na die punt - jy kritiseer mense oordat hulle engels gebruik
terwyl jy dit self nie aan huis praat nie.

Oor die verkeerde indruk - jy het meestal die kat aan die stert beet.
(Afrikaanse idioom net vir jou :D ). As iemand regs is, is hy nie
noodwendig 'n Afrikaner of afrikaans sprekend nie, verstaan jy dit of is
jy 'n bietjie dig vanmore?

Cheers
Lou
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12369 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 28 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johan" writes:


> Ek vra weer, hoekom gaan jy dan nie nou terug as dit so goeie plek is om in
> te bly nie?

Omdat ek nou langer in Kanada is
as wat ek in SA gebly het, omdat
ek 'n Kanadees is en my kinders
Kanadese is, en omdat dit niks
met jou te make het wat ek doen
of nie doen nie.

Gloudina
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12370 is 'n antwoord op boodskap #12172] Wo, 28 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Lefinia!!! Gloudinia!!!

> (1)As SA so sleg is, was ons nie slim om
> pad te gee nie.

Ek vra weer, hoekom gaan jy dan nie nou terug as dit so goeie plek is om in
te bly nie?

> (2) In die burgeroorlog wat in SA gewoed het
> voor 1990, was ek aan die wenkant. Aan
> watter kant was jy.

Jy en jou swart maatjies aan 'n wenkant in 'n burgeroorlog? Ek dog jy
woon dan al sooo lank op die Amerikaanse vasteland - jy het my vertel van
al die hole wat jy hier in rondgekruip het ...

> (3) Jy gebruik 'n taal anders as Afrikaans om
> jou opinie uit te spreek op die Afrikaanse
> nuusgroep. Is jou taal nie goed genoeg vir
> jou nie.

Ek laaik dit as 'n ou iets so kan raakvat - in enige taal ...

> (4) Ek dink jy het bostaande uitdrukking foutief
> gebruik. Dit verwys na ou mans wat agter jong
> meisies hardloop. Lyk my jy ken nie eens Engels
> baie goed nie.

Johan

PS: Gloudina, ek sal eendag by jou moet kom koffie drink dat ons bietjie
normaal kan gesels!
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12386 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 29 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> "Johan" writes:
>
>
>> Ek vra weer, hoekom gaan jy dan nie nou terug as dit so goeie plek is om in
>> te bly nie?
>
> Omdat ek nou langer in Kanada is
> as wat ek in SA gebly het, omdat
> ek 'n Kanadees is en my kinders
> Kanadese is, en omdat dit niks
> met jou te make het wat ek doen
> of nie doen nie.
>
> Gloudina

En omdat sy tog te lekker kry om daar te sit en vertel van "ons
burgeroorlog wat ons gewen het" terwyl sy al lankaaaal haar gat ingepak
en gewaai het. So wat ons hier doen het dan per definisie niks met jou
te doen nie? Lekker sous.

Lou
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12387 is 'n antwoord op boodskap #12172] Do, 29 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
B  is tans af-lyn  B
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ag, los nou die ou seniele Kanadese tannie uit ! Sy is per slot van sake
'n legende vasgevang in die draaikolk van haar vergete verlede.
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12411 is 'n antwoord op boodskap #12172] Sa, 31 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Jan 1998 04:43:43 GMT, "Johan" wrote:

(1)As SA so sleg is, was ons nie slim om
>> pad te gee nie.
>
> Ek vra weer, hoekom gaan jy dan nie nou terug as dit so goeie plek is om in
> te bly nie?>>

Wat natuurlik dieselfde soort vraag is as: "as dit so sleg is en jy
padgegee het, hoekom karring jy nog op die nuusgroep in Afrikaans
rond?"
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12428 is 'n antwoord op boodskap #12172] So, 01 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdie
Gee nie om waar ek bly nie - ek bly 'n Afrikaanssprekende wat dit geniet om
sieninge met ander Afrikaanssprekendes uit te ruil!
Is hierdie NG net vir mense IN SA ?

>
> Wat natuurlik dieselfde soort vraag is as: "as dit so sleg is en jy
> padgegee het, hoekom karring jy nog op die nuusgroep in Afrikaans
> rond?"
>
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12429 is 'n antwoord op boodskap #12172] So, 01 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Feb 1998 03:36:46 GMT, "Johan" wrote:

Gee nie om waar ek bly nie - ek bly 'n Afrikaanssprekende wat dit geniet om[/color]
> sieninge met ander Afrikaanssprekendes uit te ruil!
> Is hierdie NG net vir mense IN SA ?>>

Koel.
Dan is dit mos OK ook vir Gloudina om in Kanada te bly waar haar
kinders grootgeword het, waar hulle werk en waar haar huis nou is
maar steeds n belang in SA het?
En as dit OK is dat jou belang in SA jou gal laat braak teen die land,
is dit mos OK dat haar belangstelling haar die hoopvolle dinge raak
raaksien, of hoe?

En dan is jou opmerking - wat eerste gekom het - mos stront?
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12430 is 'n antwoord op boodskap #12172] So, 01 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
B, ek stem, ek was net baie geintereseerd in die ou dierasie wat so baie te
se het! Maar nou sien ek dit het niks met ons te doen nie. Hoekom dink jy
sou sy dan so baie te sê hê as dit niks met on te doen het nie!?! Miskien
het ek maar daar 'n ou teer puntjie aangeraak ...

B wrote in article ...
> Ag, los nou die ou seniele Kanadese tannie uit ! Sy is per slot van sake
> 'n legende vasgevang in die draaikolk van haar vergete verlede.
>
Re: Dis altyd groen aan die anderkant van die draad [boodskap #12431 is 'n antwoord op boodskap #12172] So, 01 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Feb 1998 03:13:57 GMT, "Johan" wrote:

se het! Maar nou sien ek dit het niks met ons te doen nie. Hoekom dink jy[/color]
> sou sy dan so baie te sê hê as dit niks met on te doen het nie!?! Miskien
> het ek maar daar 'n ou teer puntjie aangeraak ...>>

Jy sit mos in die VSA, ne?
Vorige onderwerp: Re:PW Botha, Quote van die week,(jaar? dekade?)
Volgende onderwerp: NUUSGROEP-SENSUUR?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:11:33 MGT 2024