Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Helpmekaar
Helpmekaar [boodskap #122129] So, 16 Desember 2018 10:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Helpmekaar kan na een van die volgende verwys:

1. Organisasie wat na die Rebellie in 1915 gestig is om Afrikaners in staat te stel om mekaar te help. Sy onmiddellike doelstelling was om te help met die betaling van die boetes wat diegene opgelê is wat skuldig bevind is en om geldelike hulp aan hulle gesinne te verleen. Sy belangeveld het egter gou uitgebrei en meer as £150,000 is ingesamel.

2. Dorp in Natal. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 100 (20 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Helderberg-Kollege
Volgende onderwerp: Helvetia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:48:12 MGT 2024