Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hanepoot (Hanepootdruiwe)
Hanepoot [boodskap #122086] Sa, 15 Desember 2018 12:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hanepoot is 'n soort Suid-Afrikaanse druiwe - oorspronklik uit die Middellandse Seegebied - wat beskou word as een van die smaaklikste soorte. Wyn en brandewyn word o.a. daarvan vervaardig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Handel
Volgende onderwerp: Hankey
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:21:18 MGT 2024