Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gluck, Mev. Sarah
Gluck, Mev. Sarah [boodskap #121959] Do, 13 Desember 2018 15:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mev. Sarah Gluck was 'n posmeesteres van die dorp Lady Grey wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog geweier het om die Union Jack neer te haal toe die Boere die plek beset het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Glossopteris
Volgende onderwerp: Goba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:38:20 MGT 2024