Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Navrae" deur ELISABETH EYBERS
"Navrae" deur ELISABETH EYBERS [boodskap #12142] Vr, 16 Januarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
NAVRAE
Elisabeth Eybers

Die aard van angs is dat dit tydelik kwel.
Verdriet, volgens 'n ou ballade, duur
twaalf maande en 'n dag, tot op die uur.
Die ritueel van rou is vasgestel.

Vreemd, van berou word nie soveel vertel.
Waar vind mens 'n betroubare gedig
om jou oor die vervaldag in te lig
van daardie individueler hel?
Vorige onderwerp: Re: WHATEVERY TOURISTTO SOUTH AFRICASHOULD KNOW
Volgende onderwerp: Is dit my verbeelding?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 10:21:23 MGT 2024