Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Calitzdorp
Calitzdorp [boodskap #121384] Wo, 28 November 2018 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Calitzdorp is 'n dorp in Kaapland, oorspronklik 'n Nederduitse Gereformeerde nedersetting op grond wat deur Federick Calitz in 1821 geskenk is. Dit is 'n belangrike besproeiingsentrum, vroeër was dit ook 'n toonaangewende sentrum vir volstruisvere. Oudtshoorn lê 35 myl daarvandaan. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,300 (960 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Caledon, Graaf van
Volgende onderwerp: Calvinia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:49:02 MGT 2024