Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van vleg and veg
Van vleg and veg [boodskap #1208] So, 13 Julie 2003 19:22 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Laat die rekord wys dat dit hierdie keer Speedy was wat die optowering
aan die gang gesit het:-)

Lorinda
Re: Van vleg and veg [boodskap #1210 is 'n antwoord op boodskap #1208] So, 13 Julie 2003 20:05 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jul 2003 12:22:01 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Laat die rekord wys dat dit hierdie keer Speedy was wat die optowering
> aan die gang gesit het:-)
>
> Lorinda

Eintlik is ek tog bietjie bekommerd, Lorinda.
Dit is nie eie aan haar om sommer so weg te raak nie.
Die nuusgroep is 'n baie belangrike deel in haar lewe.


Speedy

Al is daardie ng die familie oor wie ons nie praat nie:-)))
Vorige onderwerp: Lorrette
Volgende onderwerp: Veg en vleg 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 06:15:47 MGT 2024