Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afrika-Metalekorporasie Beperk (African Metals Corporation Ltd.)
Afrika-Metalekorporasie Beperk [boodskap #120909] Sa, 10 November 2018 18:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Afrika-Metale-korporasie (Amkor) is 'n staatsondersteunde maatskappy verbonde aan die Yskorgroep (Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriƫle Korporasie Beperk. Gestig 23 Julie 1937 met 'n gemagtigde kapitaal van R3,200,000. Hoofsaaklik toegespits op die produksie van ru-yster, yster-legering, en bemestingstowwe met fabrieke op Newcastle, Natal, (ru-yster); Kookfontein naby Meyerton en op Vereeniging, Transvaal, (yster-legerings); en op Belville, Kaap (rots-fosfate).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Afrikaans, Oorsprong en ontwikkeling van
Volgende onderwerp: Afrikaner, Bruin Afrikaner of Aandpypie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:13:32 MGT 2024