Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorrette
Lorrette [boodskap #1207] So, 13 Julie 2003 18:55 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Ek sien dit ook nou! Dit kon nie my fout gewees het nie.
> Iemand was nice genoeg om 'n briefbom af te lewer
> en toe formateer ek my hardeskyf, om daarvan
> ontlae te raak. Dit moes 'n microsoft error
> gewees het wat ingesluip het tydens
> daardie proses. Alles kan
> nie altyd my skuld wees
> nie.
>
>
> du plessis
> alweer kop omlaag en met daardie regter groottoon boren in die sand!
>
>

Dis 'n wonderlike verskoning! Dis microsoft se skuld! Daai Bill Gates,
die vuilis!! Ek hou daarvan.... Ek glo graag dat alles hulle fout
is...:-)

Lorinda
Re: Lorrette [boodskap #1209 is 'n antwoord op boodskap #1207] So, 13 Julie 2003 20:02 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jul 2003 11:55:40 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>
> Dis 'n wonderlike verskoning! Dis microsoft se skuld! Daai Bill Gates,
> die vuilis!! Ek hou daarvan.... Ek glo graag dat alles hulle fout
> is...:-)
>
> Lorinda

Bill Hekke...:-))) Moet hy wees, Lorinda.
Dankie dat jy aan my kant is:-)
Vorige onderwerp: Reën in die voorwinter
Volgende onderwerp: Van vleg and veg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:02:26 MGT 2024