Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PW, FW, Pik,Coetzee ens.
PW, FW, Pik,Coetzee ens. [boodskap #12063 is 'n antwoord op boodskap #12064] Sa, 10 Januarie 1998 00:00
Ado  is tans af-lyn  Ado
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Sover dit my aanbetref is die hele vorige regering skuldig aan verraad. PW
maak vir oulaas verskoning aan ons afrikaners vir sy deelname aan die
verblinding en utverkoping van ons volk. hulle het almal geweet dat ons 'n
nodelose oorlog gevoer het waarin duisende van ons jong mans gely het.
hulle het ook geweet wat die uitende sou wees. dit is in die aard van die
politikus om vals en verleidelik te wees.
Afrikaners moet politiek los! Dit was juis die Brit se strategie om ons te
verdeel. Ons geloof in God het ons voorsate gedra in die tem van hierdie
wildernis en die stryd was vir die afgelope 30 jaar teen ons christelike
geloof. die anti-chris kon nie aan bewid kom in 'n land waar die volk
Christus in waarheid en Gees dien nie. Ons stryd is 'n geestelike een. God
was onttroon in hierdie land deur die sogenaamde demokrasie en nou word
apartheid die rookskerm terwyl die ware aanslag teen Christus en sy
volgelinge is.
As miere moet ons voortgaan om miere te wees. Ek het as jong laatjie baie
keer die miere gesien hoe hulle 'n sprinkhaan oorweldig, doodby en in hulle
gat afsleep om hom op te vreet. Viva die miere.
Re: PW, FW, Pik,Coetzee ens. [boodskap #12064 is 'n antwoord op boodskap #12063] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
nightman  is tans af-lyn  nightman
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ado heeft geschreven in bericht ...

|As miere moet ons voortgaan om miere te wees. Ek het as jong laatjie baie
|keer die miere gesien hoe hulle 'n sprinkhaan oorweldig, doodby en in hulle
|gat afsleep om hom op te vreet. Viva die miere.

Laat me nou kortgeleden nog iemand een tip gegeven hebben om van de mieren
af te komen......... en nu zegt Ado ""Viva die miere""
Groeten uit Nederland !
=========================================
===== Nightman ===== nigh...@wxs.nl ======
=========================================
.......... Dwalend door het leven ..........
.......... Zou zo gaarne liefde geven ....
Vorige onderwerp: Julle is net BEK!!!
Volgende onderwerp: Not much culture here ??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 14:39:55 MGT 2024