Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor miere en sprinkane
Oor miere en sprinkane [boodskap #12060] Sa, 10 Januarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Reinier de Vos writes:
>

> As mense graag insig wil kry in sommige van die ANC se "erfenisse", verwys
> ek hulle graag na Ken Owen se polemiese artikel, "So what did they do in
> the war, daddy?", wat in die tydskrif Leadership (Volume 16, nr. 3 1997)
> verskyn het.
>
> ---
> Reinier de Vos

Wat daarvan om vir ons 'n bietjie opsomming
te gee van wat Ken Owen sê, vir die van ons
wat nie maklik die artikel kan bykom nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Not much culture here ??
Volgende onderwerp: Julle is net BEK!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:07:43 MGT 2024