Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle is net BEK!!!
Julle is net BEK!!! [boodskap #12004 is 'n antwoord op boodskap #12005] Di, 06 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
visamad  is tans af-lyn  visamad
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek voel jammer vir die Afrikaner
Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
wense
Re: Julle is net BEK!!! [boodskap #12005 is 'n antwoord op boodskap #12004] Di, 06 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
visamad wrote in message
...
> Ek voel jammer vir die Afrikaner
> Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
> wense
>
Hehehehe :)

En wat wil jy daaraan doen, of is jy ook maar net bek?
Re: Julle is net BEK!!! [boodskap #12029 is 'n antwoord op boodskap #12005] Do, 08 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
spy  is tans af-lyn  spy
Boodskappe: 7
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
wel as jy in die verlede wil leef is dit seker maar reg....lyk my dis al
plek waar jy verseker voel....mmmmm laat my dink.
ek het 4 maande terug iemand gevang steel in my winkel en die polisie laat
kom...(ek is 230 meter van hulle)....
toe daag hulle eers 25 minute later op. Die konstabel se toe dat die
bedrag nie noemenswaardig is nie (R 25.00) en dat my saak verseker nie sal
voorkom nie aangesien daar te veel verkragings ens..
aangesien ek toe verontwaardig voel se ek aan hom dat ek tot R13000.00 VAT
(kan dit vir jou email) per maand betaal en ek soek diens van die staat
af.....of ek gaan begin belasting steel
Ek kan met trots se dat ek sededien R25000.00 se belasting geld gesteel het
en in 'n aparte bankrekening gesit het....en al wat ek daarvoor vra is dat
die staat my ook moet diens gee....verhoor die diewe....
ek het intussen vir S A N C O ...plaaslike regering amptenare en vir die TRC
hiervan in kennis gestel.....en baie snaaks...niemand " worry " nie....
Laat jou dink...hoekom is plaaslike munisipaliteite en die polisie
bankrot.......seker omdat daar drolle soos jy is wat in die verlede
leef.........en terloops....EK IS TROTS OP WIE EN WAT EK IS ....MISKIEN HET
EK NET BEK....DALK DOEN EK NOU IETS REG.....

M F VIVIERS
S...@KIMBERLEY.CO.ZA

visamad wrote in message
...
> Ek voel jammer vir die Afrikaner
> Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
> wense
>

visamad wrote in message
...
> Ek voel jammer vir die Afrikaner
> Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
> wense
>
Re: Julle is net BEK!!! [boodskap #12030 is 'n antwoord op boodskap #12005] Do, 08 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: Julle is net BEK!!! [boodskap #12031 is 'n antwoord op boodskap #12005] Do, 08 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: Julle is net BEK!!! [boodskap #12037 is 'n antwoord op boodskap #12005] Vr, 09 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Waarom maak jy so opmerking, bry asb. 'n biejtie uit sodat ons daaroor kan
praat.
J

visamad wrote in message
...
> Ek voel jammer vir die Afrikaner
> Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
> wense
>
re: julle is net bek.... [boodskap #12048 is 'n antwoord op boodskap #12004] Vr, 09 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
spy  is tans af-lyn  spy
Boodskappe: 7
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
wel as jy in die verlede wil leef is dit seker maar reg....lyk my dis al
plek waar jy verseker voel....mmmmm laat my dink.
ek het 4 maande terug iemand gevang steel in my winkel en die polisie laat
kom...(ek is 230 meter van hulle)....
toe daag hulle eers 25 minute later op. Die konstabel se toe dat die
bedrag nie noemenswaardig is nie (R 25.00) en dat my saak verseker nie sal
voorkom nie aangesien daar te veel verkragings ens..
aangesien ek toe verontwaardig voel se ek aan hom dat ek tot R13000.00 VAT
(kan dit vir jou email) per maand betaal en ek soek diens van die staat
af.....of ek gaan begin belasting steel
Ek kan met trots se dat ek sededien R25000.00 se belasting geld gesteel het
en in 'n aparte bankrekening gesit het....en al wat ek daarvoor vra is dat
die staat my ook moet diens gee....verhoor die diewe....
ek het intussen vir S A N C O ...plaaslike regering amptenare en vir die TRC
hiervan in kennis gestel.....en baie snaaks...niemand " worry " nie....
Laat jou dink...hoekom is plaaslike munisipaliteite en die polisie
bankrot.......seker omdat daar drolle soos jy is wat in die verlede
leef.........en terloops....EK IS TROTS OP WIE EN WAT EK IS ....MISKIEN HET
EK NET BEK....DALK DOEN EK NOU IETS REG.....
M F VIVIERS
S...@KIMBERLEY.CO.ZA
visamad wrote in message
...
> Ek voel jammer vir die Afrikaner
> Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
> wense
>
Re: Julle is net BEK!!! [boodskap #12059 is 'n antwoord op boodskap #12005] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Jan 1998 16:08:10 GMT, "visamad" wrote:
<<>Ek voel jammer vir die Afrikaner
> Soos altyd in die verlede is julle net bek en wat julle doen laat veel te
> wense>>

Nou moet jy net gou se wie jy bedoel met die "Afrikaner". Miskien stem
ek saam met jou miskien beledig jy my.
Vorige onderwerp: Oor miere en sprinkane
Volgende onderwerp: PW, FW, Pik,Coetzee ens.
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 11:01:44 MGT 2024