Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid-Afrikaanse kuns op die Net
Suid-Afrikaanse kuns op die Net [boodskap #11944] So, 28 Desember 1997 00:00
Kultuur  is tans af-lyn  Kultuur
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Goeiedag vriende,

Waar kan ek Suid-Afrikaanse kuns op die Net vind? Ek is op soek na 'n spesifieke kunswerk wat ek jarelaas gesien het, van 'n jong beesherder wat kniel by 'n driepoot, voor twee ossewaens in die Bos. As jy die werk ken, laat my asb weet wat sy naam en skilder se naam is.
Vorige onderwerp: Afrikaanse sites over Tweede Wereldoorlog
Volgende onderwerp: Re: AWB gereed om boere te beskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:02:21 MGT 2024