Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse taalcyberheid
Afrikaanse taalcyberheid [boodskap #11913] Di, 23 Desember 1997 00:00
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Haai daar,

Just a thought. Ek was nog nooit 'n groot sucker vir taalsuiwerheid
nie, maar een van die dinge wat my pla is die feit dat daar, AFAIK,
min internet afkortings vir algemene Afrikaanse frases is soos daar
in Engels is - bv FYI vir For Your Information, BTW vir by the way,
AFAIK (As far as I know) edm.

En Afrikaans is, ST ( so terloops) vol sinsnedes wat, wmb (wat my
betref) luidkeels bedel om so afgekort te word.

Miskien maak dit sin om so tussen die geniepsighede deur, ook ons ding
vir die vyfde Afrikaanse taalbegewing te doen? Wat van 'n lys
SCSAA-approved afkortings op Cyber Afrikaans?

WSJ?

Anneries
Vorige onderwerp: Gelofte afgelê deur die Voortrekkers by Bloedrivier
Volgende onderwerp: Wat gemaak?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 07:32:58 MGT 2024