Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek dringend werk!!!!!!!!!!
Soek dringend werk!!!!!!!!!! [boodskap #11872] Wo, 17 Desember 1997 00:00
Gerhard Louw[2]  is tans af-lyn  Gerhard Louw[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Ek is 21 en ek gaan nou my finale jaar doen in BA Vertaalkunde en
skryfkuns ek wil net graag geld maak om dit te kan betaal. Dus soek
ek dringend werk anders kan ek nie verder swot nie. Enige werk in
Potchefstroom en Pretoria sal goed wees. Ek is veral goed met kinders
en bejaardes. Dis regtig dringend en ek kan naweek en vakansiewerk in
Pretoria doen. Bel my asseblief vir verdere inligting, by die vlg.
nommer 012-8074098 (Willa)

Ek hoop werklik iemand kan my help daarmee.

Dankie
Levinia
Vorige onderwerp: Kalkoene en Kersfeesliggies
Volgende onderwerp: Re: Gloudina, Leendert, Lou - maak e'daai spora!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 00:24:45 MGT 2024