Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die skim.
die skim. [boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 08:46 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo julle! Het ek iets gemis?? :-)))
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1130 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> ja jy het wat gemis, die groer is oorgeneem deur 2 muise!!!

En wie is die muise??

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1131 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Hemel Andries, is dit nou die tyd om by die huis aan te kom! Wag tot jou
> pa hievan hoor...:-))
> Waar was jy? Ek dog jou en Speedy se planne het sleg skeef geloop en ons
> gaan jou nie weer sien nie...

My pa weet nie hoe laat ek by die huis aankom nie, want ek bly nou op die
dorp. Ek het my lyn op die plaas laat afsit (intussen het ek met Telkom
reelings getref) voor ek getrek het, toe sukkel my ''landlord'' om die
vorige huurder uit die woonstel te kry..toe ek uiteindelik Saterdag intrek
sou ek agterkom my telefoonlyn werk nie..toe moet oorle Telkom die lyn kom
regmaak..wel..hier is ek.
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1132 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0dd210$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Andries" wrote in message
>> news:bekj84$hgp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hallo julle! Het ek iets gemis?? :-)))
>>> --
>> Hai Andries, bly weer van jou te hoor,
>>
>> ja jy het wat gemis, die groer is oorgeneem deur 2 muise!!!
>>
>> GrRico
>>> Powered By Mandrake Linux 9.0
>
> Jy was gewaarsku Rico... Ek het jou gese Jerry wen altyd op die ou einde
> maar jy het smalend gelag en jou naels geslyp...:-)
>
> Lorinda

Lyk vir my ek het iets gemis...
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1133 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Wel, ek het gedink dat dit dalk lig sal werp op jou en Speedy se
> sending... Hy het in 'n veldmuis verander, en toe Rico hom met 'n kat
> dreig gaan haal Speedy toe 'n equalizer ('n streepmuis).
>

Ek het hondjie persent gekry.. Bulterrier..mag ons saamspeel..hy is 2
maande oud en hou van miuse....

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1134 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Ek weet jy bly op die dorp, ek het bedoel HIERDIE huis - ons het jou weke
> gelede verwag... Ek is jammer om te hoor jy het so baie probleme gehad,
> maar ons is baie bly om jou sien!
>

Dis vir my 'n eer om terug te wees. Ek het so 'n rukkie gelede van Excelsior
af terug gekom, dis so 130km van hier af. Ek het vir 'n vriend gaan kuier
na werk.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1135 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:


> Wie is hier lesbies???

Ek is!! :-0

Driessie

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1136 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

Fleur. Hy is spierwit.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1137 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:


> Wel ek glo ek sal moet gaan, julle hou almal van muise, hier is nie 'n
> plek vir my katjie nie :-(

Ek hou van katte ook!

> Moet ek tog maar weer ander kant gesels en hulle se, julle skinder op
> hierdie groep oor almal hahahahaaha

what's new??


>> Powered By Mandrake Linux 9.0

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1138 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:



> Het jy hom saam met jou in die woonstel of is hy op die plaas?
>

Die oulike ou dingetjie is le by my voete voor die verwarmer. Dis taamlik
koud hier. Ek gaan hom leer om in die sitkamer by die voordeur te slaap. Ek
het toestemming om hom aan te hou.. Ek hoop nie hy vreet die ander honde op
as hy groot is nie..hulle sal mekaar seker gewoond raak.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1139 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is 24 jarige man, met ander woorde, as ek lesbies is, dan hou ek mos van
girls...nie waar nie...??
LOL

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1140 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:


> Watter ander honde?! Hoeveel het jy? G'n wonder Rico wil hulp gaan soek
> nie:-)
>

2. my Jackrussel het ek op die plaas gelos..voorlopig..ek dink nie hy sal
nie die dorp kan aanpas nie. Dan het ek vir Fleur. Die ander honde wat ek
van praat is my ''landlord'' s'n.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1141 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> ek moet die kat 'n bietjie beskerm vir die muise hier :-0

Huh?? moet jy die kat teen die muise beskerm??

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1142 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> Nou weet ek nie meer nie, jy se jy's lesbies, jy's 'n man en nou se jy
> hier jy het 'n vriend, ek kan dit nie meer verstaan nie :-))

Ek is lesbies, want ek hou van meisies. Ek het vir ' vriend wat saam met my
op skool was gaan kuier. ;-))

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1155 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekj84$hgp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo julle! Het ek iets gemis?? :-)))
> --
Hai Andries, bly weer van jou te hoor,

ja jy het wat gemis, die groer is oorgeneem deur 2 muise!!!

GrRico
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1158 is 'n antwoord op boodskap #1129] Do, 10 Julie 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekj84$hgp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo julle! Het ek iets gemis?? :-)))
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0

Hemel Andries, is dit nou die tyd om by die huis aan te kom! Wag tot jou pa
hievan hoor...:-))
Waar was jy? Ek dog jou en Speedy se planne het sleg skeef geloop en ons
gaan jou nie weer sien nie...

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1159 is 'n antwoord op boodskap #1155] Do, 10 Julie 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0dd210$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bekj84$hgp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hallo julle! Het ek iets gemis?? :-)))
>> --
> Hai Andries, bly weer van jou te hoor,
>
> ja jy het wat gemis, die groer is oorgeneem deur 2 muise!!!
>
> GrRico
>> Powered By Mandrake Linux 9.0

Jy was gewaarsku Rico... Ek het jou gese Jerry wen altyd op die ou einde
maar jy het smalend gelag en jou naels geslyp...:-)

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1162 is 'n antwoord op boodskap #1130] Do, 10 Julie 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekkbp$i6o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico het die volgende skrywe gerig:
>
>> ja jy het wat gemis, die groer is oorgeneem deur 2 muise!!!
>
> En wie is die muise??
>

Wel, ek het gedink dat dit dalk lig sal werp op jou en Speedy se sending...
Hy het in 'n veldmuis verander, en toe Rico hom met 'n kat dreig gaan haal
Speedy toe 'n equalizer ('n streepmuis).

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1163 is 'n antwoord op boodskap #1159] Do, 10 Julie 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Jy was gewaarsku Rico... Ek het jou gese Jerry wen altyd op die ou einde
> maar jy het smalend gelag en jou naels geslyp...:-)
>
> Lorinda

Wie laas lag lag die beste Lorinda en ek het nog nie vir help gesoek nie.
Die muise sal trek as ek my vriende gaan roep hier.

Btw oor wie gesels julle, wel gesels, oor wie skinder julle???
ek glo ek het enigiets gemis hier, wie gee Elaine aandag??

Wie is hier lesbies???

Gr.Rico
>
Re: die skim. [boodskap #1164 is 'n antwoord op boodskap #1131] Do, 10 Julie 2003 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekkjt$i6o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> Hemel Andries, is dit nou die tyd om by die huis aan te kom! Wag tot jou
>> pa hievan hoor...:-))
>> Waar was jy? Ek dog jou en Speedy se planne het sleg skeef geloop en ons
>> gaan jou nie weer sien nie...
>
> My pa weet nie hoe laat ek by die huis aankom nie, want ek bly nou op die
> dorp. Ek het my lyn op die plaas laat afsit (intussen het ek met Telkom
> reelings getref) voor ek getrek het, toe sukkel my ''landlord'' om die
> vorige huurder uit die woonstel te kry..toe ek uiteindelik Saterdag intrek
> sou ek agterkom my telefoonlyn werk nie..toe moet oorle Telkom die lyn kom
> regmaak..wel..hier is ek.
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0

Ek weet jy bly op die dorp, ek het bedoel HIERDIE huis - ons het jou weke
gelede verwag... Ek is jammer om te hoor jy het so baie probleme gehad, maar
ons is baie bly om jou sien!

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1165 is 'n antwoord op boodskap #1133] Do, 10 Julie 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekl38$i6o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> Wel, ek het gedink dat dit dalk lig sal werp op jou en Speedy se
>> sending... Hy het in 'n veldmuis verander, en toe Rico hom met 'n kat
>> dreig gaan haal Speedy toe 'n equalizer ('n streepmuis).
>>
>
> Ek het hondjie persent gekry.. Bulterrier..mag ons saamspeel..hy is 2
> maande oud en hou van miuse....
>
Wel ek glo ek sal moet gaan, julle hou almal van muise, hier is nie 'n plek
vir my katjie nie :-(

Moet ek tog maar weer ander kant gesels en hulle se, julle skinder op
hierdie groep oor almal hahahahaaha

GrRico
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1166 is 'n antwoord op boodskap #1133] Do, 10 Julie 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekl38$i6o$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> Wel, ek het gedink dat dit dalk lig sal werp op jou en Speedy se
>> sending... Hy het in 'n veldmuis verander, en toe Rico hom met 'n kat
>> dreig gaan haal Speedy toe 'n equalizer ('n streepmuis).
>>
>
> Ek het hondjie persent gekry.. Bulterrier..mag ons saamspeel..hy is 2
> maande oud en hou van miuse....

Eers was dit Tom & Jerry en nou het Spike ook aangeland! Ek dink dinge begin
al erger lyk vir Rico se kat...

(wat is jou hond se naam?)

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1168 is 'n antwoord op boodskap #1165] Do, 10 Julie 2003 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0dd948$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wel ek glo ek sal moet gaan, julle hou almal van muise, hier is nie 'n plek
> vir my katjie nie :-(
> GrRico

Nou is dit skielik 'n katjie! Ek dog dis 'n KAT wat sy kat kan staan:-))

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1169 is 'n antwoord op boodskap #1136] Do, 10 Julie 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:beklir$i6o$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
> Fleur. Hy is spierwit.
>

Het jy hom saam met jou in die woonstel of is hy op die plaas?

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1170 is 'n antwoord op boodskap #1163] Do, 10 Julie 2003 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0dd866$0$49107$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Jy was gewaarsku Rico... Ek het jou gese Jerry wen altyd op die ou einde
>> maar jy het smalend gelag en jou naels geslyp...:-)
>>
>> Lorinda
>
> Wie laas lag lag die beste Lorinda en ek het nog nie vir help gesoek nie.
> Die muise sal trek as ek my vriende gaan roep hier.
>
> Btw oor wie gesels julle, wel gesels, oor wie skinder julle???
> ek glo ek het enigiets gemis hier, wie gee Elaine aandag??
>
> Wie is hier lesbies???
>
> Gr.Rico

Driessie (wat nou self uit die kas geklim het, so ek hoef hom nie te "out"
nie). NEEEE jy kan nie nog katte gaan roep nie! Vir 2 ou muisies...... SIES!
:-)

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1171 is 'n antwoord op boodskap #1138] Do, 10 Julie 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bekm5b$i6o$9@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>
>
>> Het jy hom saam met jou in die woonstel of is hy op die plaas?
>>
>
> Die oulike ou dingetjie is le by my voete voor die verwarmer. Dis taamlik
> koud hier. Ek gaan hom leer om in die sitkamer by die voordeur te slaap. Ek
> het toestemming om hom aan te hou.. Ek hoop nie hy vreet die ander honde op
> as hy groot is nie..hulle sal mekaar seker gewoond raak.
>

Watter ander honde?! Hoeveel het jy? G'n wonder Rico wil hulp gaan soek
nie:-)

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1173 is 'n antwoord op boodskap #1134] Do, 10 Julie 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:beklbd$i6o$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> Ek weet jy bly op die dorp, ek het bedoel HIERDIE huis - ons het jou weke
>> gelede verwag... Ek is jammer om te hoor jy het so baie probleme gehad,
>> maar ons is baie bly om jou sien!
>>
>
> Dis vir my 'n eer om terug te wees. Ek het so 'n rukkie gelede van Excelsior
> af terug gekom, dis so 130km van hier af. Ek het vir 'n vriend gaan kuier
> na werk.

Nou weet ek nie meer nie, jy se jy's lesbies, jy's 'n man en nou se jy hier
jy het 'n vriend, ek kan dit nie meer verstaan nie :-))

GrRico
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: die skim. [boodskap #1174 is 'n antwoord op boodskap #1168] Do, 10 Julie 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0ddaaa$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0dd948$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wel ek glo ek sal moet gaan, julle hou almal van muise, hier is nie 'n
> plek
>> vir my katjie nie :-(
>> GrRico
>
> Nou is dit skielik 'n katjie! Ek dog dis 'n KAT wat sy kat kan staan:-))
>
> Lorinda

My kat is net 11 weke!!!!!!!!!!!!!!
ek moet die kat 'n bietjie beskerm vir die muise hier :-0

Rico
>
Re: die skim. [boodskap #1175 is 'n antwoord op boodskap #1174] Do, 10 Julie 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0dddea$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> My kat is net 11 weke!!!!!!!!!!!!!!
> ek moet die kat 'n bietjie beskerm vir die muise hier :-0
>
> Rico

O. Okay. EK stem saam dat 11 weke dalk 'n bietjie klein is....... Solank jy
dan net nie 'n uil loop koop nie kan ons dan die vrede hier voortsit:-)

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1176 is 'n antwoord op boodskap #1174] Do, 10 Julie 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0dddea$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...


Wat is die kat se naam?


Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1179 is 'n antwoord op boodskap #1176] Do, 10 Julie 2003 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0ddefe$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0dddea$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>
> Wat is die kat se naam?
>
>
> Lorinda

Die kat heet Prins!!!!!!!!!!!

Rico
>
Re: die skim. [boodskap #1180 is 'n antwoord op boodskap #1179] Do, 10 Julie 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0de615$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f0ddefe$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f0dddea$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>
>> Wat is die kat se naam?
>>
>>
>> Lorinda
>
> Die kat heet Prins!!!!!!!!!!!
>
> Rico

Hmm. Dus 'n mannetjies kat..... Aan watter prins het jy gedink toe jy die
naam gegee het?

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1185 is 'n antwoord op boodskap #1137] Vr, 11 Julie 2003 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:beklsi$i6o$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Moet ek tog maar weer ander kant gesels en hulle se, julle skinder op
>> hierdie groep oor almal hahahahaaha
>
> what's new??
>

Haai Andries, wie skinder? Die meeste van ons hier het nie 'n probleem met
moontlike konfrontasie nie, en niemand het hier iets gese wat hulle nooit
oorkant gese het nie:-)) Sommige onder ons herhaaldelik....

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1186 is 'n antwoord op boodskap #1136] Vr, 11 Julie 2003 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:beklir$i6o$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
> Fleur. Hy is spierwit.
>

Was dit nie die naam van Generaal De Wet se perd nie? Of iemand se perd....

Lorinda
Re: die skim. [boodskap #1187 is 'n antwoord op boodskap #1129] Vr, 11 Julie 2003 07:10 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bgtrgv07qblq7elo4e8q83826qt6655d1n@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
> Eers later hoor ek toe dat "streep" iets heel anders in Afrikaans
> beteken, en erger nog dat "muis" net so erge seksuele konnotasie het.
> Maar ek hou maar my kop hoog en maak of ek gladnie bewus is van
> daardie stories nie!! Nou ja...:-))

Ek het dit ook nie geweet nie! Regtig? Wys jou net hoe onskuldig die twee
van ons is... Was jy ook in 'n meisieskool?:-))
Waar in SA het jy grootgeword Katryn?

Lorinda
Vorige onderwerp: Moet ons bewe?
Volgende onderwerp: Re: Hallo almal :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:07:33 MGT 2024