Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada se droogte gebreek
Kanada se droogte gebreek [boodskap #118321] Sa, 16 Augustus 2008 15:17
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het darem hier so teen die einde van die eerste
week een goud en een brons in "women's wrestling"
en twee silwers ( vir dieselfde optrede) in roei. Nou
is daar 'n groot sug van verligting.
Donovan Bailey, 'n Kanadees, wie se rekord
vir die mans 100 meters tot dusver gestaan het,
het dit vandag verloor.

Gloudina
Vorige onderwerp: Kom ons tjat!!
Volgende onderwerp: Amerikaanse verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:18:49 MGT 2024