Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waiting for the Barbarians
Waiting for the Barbarians [boodskap #11824] Vr, 12 Desember 1997 00:00
Gerhard Louw[2]  is tans af-lyn  Gerhard Louw[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Ek volg nou al 'n hele rukkie julle redenasies in en om apartheid.
Toegegee, dis baie interessant om almal se verskillende standpunte en
opinies te lees.

Ek het die volgende Engelse boek gelees en dit het my gehelp om 'n eie
opinie te vorm, wat ongelooflik verskil van my vorige opinie:

Waiting for the Barbarians deur J.M.Coetzee

Ek besef elkeen van julle het al vaste idees gevorm, maar miskien maak
dit julle oë oop...

Ek wil net graag vir almal sê dat dit nie bloot net anderskleuriges is
wat swaargekry het deur apartheid nie, maar blankes ook.

Tog is ek bly ek is in Suid-Afrika en ek verkies eerder om hier te bly
as op enige ander plek!!!!!!

Groete Levinia
Vorige onderwerp: Re: First nations
Volgende onderwerp: Van Varke gepraat (was: Dáárdie naam!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 18:31:24 MGT 2024