Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir Leendert. Oor die WVK
Re: Vir Leendert. Oor die WVK [boodskap #11816] Vr, 12 Desember 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...

> Dan ook Viljoen: Ek sal die spanning vir jou verlig - Viljoen se
> aansoek om amnestie is NIE geweier nie.

Nee, dit is nie.

Ek het ook nie beweer dat dit is nie.

As jy wil weet wat ek wel beweer het, gaan kyk gerus na wat ek geskryf het.
Dit staan daar vir jou om te lees (as jy kan).

Geniet jou vakansie.

Leendert
Vorige onderwerp: Et tu, Beeld?
Volgende onderwerp: Vir Leendert. Oor die WVK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:43:20 MGT 2024