Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses
Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118011] Ma, 30 Junie 2008 09:09 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gaan lees asb die volgende. Kom terug, en kom praat met my hieroor

Deel 1

http://sarahmaidofalbion.blogspot.com/2008/06/mandela-legend -and-legacy-part-1.html

Deel 2

http://sarahmaidofalbion.blogspot.com/2008/06/mandela-legend -and-legacy-part-2.html

Deel 3

Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118013 is 'n antwoord op boodskap #118011] Ma, 30 Junie 2008 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan, wat is 'n "liberale linkse" ?

'n Liberalis is iemand wat persoonlik vryheid hoog op stel - vryheid
van spraak , waar jy wil bly, waar jy wil werk, wat jy wil dink ens.

En links van wat?

On Mon, 30 Jun 2008 11:09:49 +0200, "Riaan" wrote:

> Gaan lees asb die volgende. Kom terug, en kom praat met my hieroor
>
> Deel 1
>
> http://sarahmaidofalbion.blogspot.com/2008/06/mandela-legend -and-legacy-part-1.html
>
> Deel 2
>
> http://sarahmaidofalbion.blogspot.com/2008/06/mandela-legend -and-legacy-part-2.html
>
> Deel 3
>
>
>
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118014 is 'n antwoord op boodskap #118013] Ma, 30 Junie 2008 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:n2eh64hi2db55evsmruk4urojv7pci7u0e@4ax.com...
>

> Riaan, wat is 'n "liberale linkse" ?

> 'n Liberalis is iemand wat persoonlik vryheid hoog op stel - vryheid
> van spraak , waar jy wil bly, waar jy wil werk, wat jy wil dink ens.
>
> En links van wat?

Ferdi ek wil nie in die web beland van woordspeletjies soos wat Gloudina in
die verlede met groot sukses toegepas het nie.

Ek glo dat die gewone ou wat op die NG betrokke is na net 'n paar besoeke
nou al behoort te weet dat daar 2 woorde / begrippe is wat baie losbandig
gebruik word. Die eerste is rassis, en die tweede liberalis.

Soos ek al in die verlede vir jou gese het, ek weet ek gerbruik die woord
"liberalis" nie reg nie, maar almal hier weet presies wat ek daarby bedoel.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118015 is 'n antwoord op boodskap #118014] Ma, 30 Junie 2008 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
, "Riaan" skryf

ek weet ek gerbruik die woord
> "liberalis" nie reg nie, maar almal hier
weet presies wat ek daarby bedoel.

Nou slaan ek my hande saam, met
trane in my groot blou oë.

Tant Hessie van Aggenys
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118016 is 'n antwoord op boodskap #118014] Ma, 30 Junie 2008 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 30 Jun 2008 13:15:21 +0200, "Riaan" wrote:

> Soos ek al in die verlede vir jou gese het, ek weet ek gerbruik die woord
> "liberalis" nie reg nie, maar almal hier weet presies wat ek daarby bedoel.

Se wat jy bedoel ander mis-kommunikeer jy.
Ek dink nie "almal weet wat jy bedoel" nie.

Dis soos om van Kommuniste te praat. Dan noem iemand Alan Paton 'n
kommunis terwyl hy eintlik 'n moerse groot kapitalis was.

Ek aanvaar jou op jou woorde. So my afleiding is dat jy mense haat wat
persoonlik vryhede hoog op stel. Jy is dus teen persvryheid, jy is nie
vir 'n mark-ekonomie nie en jy dink nie mense moet in die land kan
woon en beweeg waar hulle wil nie, want dis alles wat liberaliste
voorstaan.

Liberaliste het groot probleme met dinge soos BEE en AA.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118017 is 'n antwoord op boodskap #118014] Ma, 30 Junie 2008 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Jun, 13:15, "Riaan" wrote:
> "Ferdi" wrote in message
>> Riaan, wat is 'n "liberale linkse" ?
>> 'n Liberalis is iemand wat persoonlik vryheid hoog op stel - vryheid
>> van spraak , waar jy wil bly, waar jy wil werk, wat jy wil dink ens.

> Soos ek al in die verlede vir jou gese het, ek weet ek gerbruik die woord
> "liberalis" nie reg nie, maar almal hier weet presies wat ek daarby bedoel.

Gegewe die definisie wat Ferdi gepos het, sou jy jouself as 'n
Liberalis beskou?
Indien wel, hoekom begin jy nie maar die regte definisie gebruik nie?
Dit is tog nie 'n skande om in vryheid te glo en dus 'n Liberalis
genoem te word nie!
Indien nie, hoe verskil jou siening van die definisie?
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118023 is 'n antwoord op boodskap #118017] Ma, 30 Junie 2008 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan

Ek sien hulle probeer jou in 'n hoek vaskeer mbt die
definisie van LIBERALISME. Wel, as ek mag, sal ek
graag die volgende definisie wil neerpen. Vertel asb
vir ons of dít is wat jy bedoel het...

Wat is liberalisme of linksgeit ?

Wie (watter blanke) is 'n liberalis ? Dit is enige iemand
wat die volgende aanhang...

Liberalisme (linksgeit) is die aanhang en verkondiging
van “vryheid, gelykheid en broederskap” (..naamlik die
verbroedering tussen rasse). ...Dit beteken ook om nie
100% pro-blank te wees nie. Al hierdie onderstande li-
berale “beginsels” lei op die einde van die dag na ver-
menging en integrasie ; wat weer op niks anders as
KONFLIK uitloop nie. Liberalisme behels dus die be-
vordering van verbroedering, vermenging en integrasie.

Om liberaal (of links) te wees kom neer op die "begin-
sels" van die Vrymesselaars en die Theosophical So-
ciety, naamlik :

“Vryheid, Gelykheid en Broederskap” - wat verder as
volg verwoord word :

"All men (all races) have spiritually and physically the
same origin, ...which is the fundamental teaching of
Theosophy." [= gelykheid].

"The aim of Theosophy is to promote and form a nu-
cleus of the Universal Brotherhood of Humanity, with-
out distinction of race, creed, sex, caste or colour."
[= eenmaking, verbroedering en vermenging].

Liberalisme is dus die geloof in, en die verkondiging
van (die leuens van) Teosofie...

1) Gelykheid : - menende die fisiese én geestelike ge-
lykheid van alle rasse. - In die Christelike geloof (...as
vertakking van Teosofie) word hierdie "beginsel" verder
geneem, deur te beweer dat alle rasse sogenaamd "uit
Adam se nageslag afstam" [uit Adam se ras ge(de)evo-
leer het], en dat alle rasse sg "gered" word (die "gees-
telike israel" is). Dit is maar net die Teosofiese "geeste-
like eenmaking" in die "christelike vorm" (dws met die
Christelike sousie opgedis).

2) Broederskap : - menende dat alle rasse (...ook die
verbasterings tussen hulle) "medemense" is ; mekaar
se "broeders" is ; en mekaar se sg "naastes" is.

3) Vryheid : - menende dat die mens die reg het om
hierdie bostaande onbybelse en goddelose (sataniese)
"beginsels" aan te neem en te aanvaar - in die vorm
van sg "menseregte" (humanisme).

Liberalisme is alles behalwe pure "vrydenke", want dit
verwerp (is totaal onverdraagsaam teenoor) die volgen-
de denke...

Liberalisme is dus die verwerping van ongelykheid, van
(pro-blanke) diskriminasie en van apartheid. Liberalisme,
liberaliste en linkses ís dus "evil" (dws boos ; satanies
en vernietigend). Dit verteenwoordig Babilon, die rebellie
teen die Allerhoogste (naamlik die Soewereine God van
die Bybel, die God van Israel).

Liberalisme is ‘n dom, bose en self-vernietigende beginsel-
sisteem. Liberalisme (..Teosofie) is Satan se "brainchild",
en liberaliste (linkses) is boos / sleg. Hulle is die kinders,
werkers en slawe van die Duiwel. ‘n Ander beskrywing van
‘n liberalis is ‘n “useful idiot”...

Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118024 is 'n antwoord op boodskap #118023] Di, 01 Julie 2008 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Jun, 23:19, "Jim Again..." wrote:
> Riaan
>
> Ek sien hulle probeer jou in 'n hoek vaskeer mbt die
> definisie van LIBERALISME. Wel, as ek mag, sal ek
> graag die volgende definisie wil neerpen. Vertel asb
> vir ons of dít is wat jy bedoel het...

Dit is baie belangrik om eers die konteks te definieer of uitspel voor
mens dan kan bepaal of 'n spesifieke denkrigting liberaal is al dan
nie.
Kom ons neem aan Riaan se Uhuru word more waar en blankes word voor
die voet uitgewis en die wat oorbly word in gate gestop en/of verban.
Jy, en meeste van ons, sal met reg baie vinnig 'n liberaal genoem word
weens jou kritiek en verset teen sulke aksies. Maak nie saak wat jou
historiese politieke of godsdienstige oortuiginge was of is nie.
Die metodiese wyse waarop jy liberalisme definieer van "vryheid,
gelykheid en broederskap" via die "Vrymesselaars en die Theosophical
Society" tot by "Satan se brainchild" herinner my aan die ou grappie:
As jy 'n goudvissie het, dan is jy 'n diereliefhebber. Dit beteken jy
het heel waarskynlik ander troeteldiere ook wat dit dan heel
waarskynlik maak dat jy kinders ook het wat aan hierdie troeteldiere
baie aandag en liefde gee. Dit beteken jy is getroud en het 'n vrou en
die aanname is dat jy 'n gesonde heteroseksuele verhouding met jou
vrou het.
Met ander woorde, as jy nie 'n goudvissie besit nie dan is jy 'n
moffie... ;-)
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118025 is 'n antwoord op boodskap #118023] Di, 01 Julie 2008 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Jim - Kon dit nie beter gestel het nie

"Jim Again..." wrote in message
news:6279298a-dbfa-4aa1-bb01-6c4e7dca550e@8g2000hse.googlegr oups.com...
Riaan

Ek sien hulle probeer jou in 'n hoek vaskeer mbt die
definisie van LIBERALISME. Wel, as ek mag, sal ek
graag die volgende definisie wil neerpen. Vertel asb
vir ons of dít is wat jy bedoel het...

Wat is liberalisme of linksgeit ?

Wie (watter blanke) is 'n liberalis ? Dit is enige iemand
wat die volgende aanhang...

Liberalisme (linksgeit) is die aanhang en verkondiging
van "vryheid, gelykheid en broederskap" (..naamlik die
verbroedering tussen rasse). ...Dit beteken ook om nie
100% pro-blank te wees nie. Al hierdie onderstande li-
berale "beginsels" lei op die einde van die dag na ver-
menging en integrasie ; wat weer op niks anders as
KONFLIK uitloop nie. Liberalisme behels dus die be-
vordering van verbroedering, vermenging en integrasie.

Om liberaal (of links) te wees kom neer op die "begin-
sels" van die Vrymesselaars en die Theosophical So-
ciety, naamlik :

"Vryheid, Gelykheid en Broederskap" - wat verder as
volg verwoord word :

"All men (all races) have spiritually and physically the
same origin, ...which is the fundamental teaching of
Theosophy." [= gelykheid].

"The aim of Theosophy is to promote and form a nu-
cleus of the Universal Brotherhood of Humanity, with-
out distinction of race, creed, sex, caste or colour."
[= eenmaking, verbroedering en vermenging].

Liberalisme is dus die geloof in, en die verkondiging
van (die leuens van) Teosofie...

1) Gelykheid : - menende die fisiese 'n geestelike ge-
lykheid van alle rasse. - In die Christelike geloof (...as
vertakking van Teosofie) word hierdie "beginsel" verder
geneem, deur te beweer dat alle rasse sogenaamd "uit
Adam se nageslag afstam" [uit Adam se ras ge(de)evo-
leer het], en dat alle rasse sg "gered" word (die "gees-
telike israel" is). Dit is maar net die Teosofiese "geeste-
like eenmaking" in die "christelike vorm" (dws met die
Christelike sousie opgedis).

2) Broederskap : - menende dat alle rasse (...ook die
verbasterings tussen hulle) "medemense" is ; mekaar
se "broeders" is ; en mekaar se sg "naastes" is.

3) Vryheid : - menende dat die mens die reg het om
hierdie bostaande onbybelse en goddelose (sataniese)
"beginsels" aan te neem en te aanvaar - in die vorm
van sg "menseregte" (humanisme).

Liberalisme is alles behalwe pure "vrydenke", want dit
verwerp (is totaal onverdraagsaam teenoor) die volgen-
de denke...

Liberalisme is dus die verwerping van ongelykheid, van
(pro-blanke) diskriminasie en van apartheid. Liberalisme,
liberaliste en linkses ís dus "evil" (dws boos ; satanies
en vernietigend). Dit verteenwoordig Babilon, die rebellie
teen die Allerhoogste (naamlik die Soewereine God van
die Bybel, die God van Israel).

Liberalisme is 'n dom, bose en self-vernietigende beginsel-
sisteem. Liberalisme (..Teosofie) is Satan se "brainchild",
en liberaliste (linkses) is boos / sleg. Hulle is die kinders,
werkers en slawe van die Duiwel. 'n Ander beskrywing van
'n liberalis is 'n "useful idiot"...

Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118026 is 'n antwoord op boodskap #118015] Di, 01 Julie 2008 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1612fa11-bab7-42a6-a5b1-b191760ac068@x35g2000hsb.google groups.com...
, "Riaan" skryf

ek weet ek gerbruik die woord
> "liberalis" nie reg nie, maar almal hier
weet presies wat ek daarby bedoel.

Nou slaan ek my hande saam, met
trane in my groot blou oë.

Tant Hessie van Aggenys

Sien Jin se antwoord - en kom nou terug na die onderwerp. Kan jy dalk vir my
wys waar enige van die vorige regering se ministers in 'n kring staan en
sing oor hoe hulle die swartes gaan doodmaak. Maar hier staan jou held en
wereld ikon Mandela en sing hoe die wittes doodgemaak moet word.

Ferdi / Jottie as julle ook nou klaar is met die woord speletjies, reageer
asb op die onderwerp, of het dit julle te hard op die ballas geskop. En
hoekom vermy die Beeld dit so. Hulle weier om my brief daaroor te plaas.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118030 is 'n antwoord op boodskap #118026] Di, 01 Julie 2008 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 Jul 2008 10:54:05 +0200, "Riaan" wrote:

> Sien Jin se antwoord - en kom nou terug na die onderwerp. Kan jy dalk vir my
> wys waar enige van die vorige regering se ministers in 'n kring staan en
> sing oor hoe hulle die swartes gaan doodmaak. Maar hier staan jou held en
> wereld ikon Mandela en sing hoe die wittes doodgemaak moet word.
>
> Ferdi / Jottie as julle ook nou klaar is met die woord speletjies, reageer
> asb op die onderwerp, of het dit julle te hard op die ballas geskop. En
> hoekom vermy die Beeld dit so. Hulle weier om my brief daaroor te plaas.

Sorry, ek sit vas by die woordgebruik. Woorde is belangrik. Dit dra
die inligting wat ons wil oordra.

Oor briewe aan Beeld weet ek niks.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118031 is 'n antwoord op boodskap #118023] Di, 01 Julie 2008 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
As mens jou sameswering-vrese en beledigings uithaal, is dit inderdaad
'n goeie omskrywing van liberalisme. Ek ondersteun dit gewis. Ek
reken, met ander woorde, dat ek en jy gelyke regte het.

On Mon, 30 Jun 2008 14:19:20 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Riaan
>
> Ek sien hulle probeer jou in 'n hoek vaskeer mbt die
> definisie van LIBERALISME. Wel, as ek mag, sal ek
> graag die volgende definisie wil neerpen. Vertel asb
> vir ons of dít is wat jy bedoel het...
>
> Wat is liberalisme of linksgeit ?
>
> Wie (watter blanke) is 'n liberalis ? Dit is enige iemand
> wat die volgende aanhang...
>
> Liberalisme (linksgeit) is die aanhang en verkondiging
> van “vryheid, gelykheid en broederskap” (..naamlik die
> verbroedering tussen rasse). ...Dit beteken ook om nie
> 100% pro-blank te wees nie. Al hierdie onderstande li-
> berale “beginsels” lei op die einde van die dag na ver-
> menging en integrasie ; wat weer op niks anders as
> KONFLIK uitloop nie. Liberalisme behels dus die be-
> vordering van verbroedering, vermenging en integrasie.
>
> Om liberaal (of links) te wees kom neer op die "begin-
> sels" van die Vrymesselaars en die Theosophical So-
> ciety, naamlik :
>
> “Vryheid, Gelykheid en Broederskap” - wat verder as
> volg verwoord word :
>
> "All men (all races) have spiritually and physically the
> same origin, ...which is the fundamental teaching of
> Theosophy." [= gelykheid].
>
> "The aim of Theosophy is to promote and form a nu-
> cleus of the Universal Brotherhood of Humanity, with-
> out distinction of race, creed, sex, caste or colour."
> [= eenmaking, verbroedering en vermenging].
>
> Liberalisme is dus die geloof in, en die verkondiging
> van (die leuens van) Teosofie...
>
> 1) Gelykheid : - menende die fisiese én geestelike ge-
> lykheid van alle rasse. - In die Christelike geloof (...as
> vertakking van Teosofie) word hierdie "beginsel" verder
> geneem, deur te beweer dat alle rasse sogenaamd "uit
> Adam se nageslag afstam" [uit Adam se ras ge(de)evo-
> leer het], en dat alle rasse sg "gered" word (die "gees-
> telike israel" is). Dit is maar net die Teosofiese "geeste-
> like eenmaking" in die "christelike vorm" (dws met die
> Christelike sousie opgedis).
>
> 2) Broederskap : - menende dat alle rasse (...ook die
> verbasterings tussen hulle) "medemense" is ; mekaar
> se "broeders" is ; en mekaar se sg "naastes" is.
>
> 3) Vryheid : - menende dat die mens die reg het om
> hierdie bostaande onbybelse en goddelose (sataniese)
> "beginsels" aan te neem en te aanvaar - in die vorm
> van sg "menseregte" (humanisme).
>
> Liberalisme is alles behalwe pure "vrydenke", want dit
> verwerp (is totaal onverdraagsaam teenoor) die volgen-
> de denke...
>
> Liberalisme is dus die verwerping van ongelykheid, van
> (pro-blanke) diskriminasie en van apartheid. Liberalisme,
> liberaliste en linkses ís dus "evil" (dws boos ; satanies
> en vernietigend). Dit verteenwoordig Babilon, die rebellie
> teen die Allerhoogste (naamlik die Soewereine God van
> die Bybel, die God van Israel).
>
> Liberalisme is 'n dom, bose en self-vernietigende beginsel-
> sisteem. Liberalisme (..Teosofie) is Satan se "brainchild",
> en liberaliste (linkses) is boos / sleg. Hulle is die kinders,
> werkers en slawe van die Duiwel. 'n Ander beskrywing van
> 'n liberalis is 'n “useful idiot”...
>
> Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118042 is 'n antwoord op boodskap #118031] Di, 01 Julie 2008 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 1, 1:44 pm, Ferdi wrote :
>
> As mens jou sameswering-vrese en beledigings uithaal,
> is dit inderdaad 'n goeie omskrywing van liberalisme. Ek
> ondersteun dit gewis. Ek reken, met ander woorde, dat
> ek en jy gelyke regte het.
>

Ferdi, jy sê jy “ondersteun” dit gewis. Hmmmmmmm...

Nou is die vraag, Ferdi ; ondersteun jy die konsep van libe-
ralisme (...en humanisme) self - menende dat jy al daardie
liberale "beginsels" aanvaar en goed keur, soos gelykheid,
verbroedering en integrasie, ens ; of stem jy bloot net saam
met my definisie van liberalisme ?

Ek vermoed natuurlik dat jy in beginsel met daardie liberale
(humanistiese) sienswyses saamstem, is ek reg ?

Verder, Ferdi, het ons in die algemeen gelyke regte, maar
itv die bostaande definisie het jy NIE die reg om die huma-
nistiese (liberale, Teosofiese) definisie tov rasse as soge-
naamde “waarheid” te verkondig nie – naamlik deur almal
as sg “gelyk”, “medemense”, “broeders”, en “naastes”, ens,
te definiëer nie. Ek gun jou in terme hiervan GEEN reg nie.
Volgens my het jy NIE die reg om hierdie humanistiese en
liberale “beginsels” te promoveer nie. Ek ontsê jou daardie
reg. Ek ontsê jou (...en álle liberaliste / humaniste) daardie
reg omdat daardie liberale (humanistiese) “beginsels” my
voortbestaan, en my nageslag se voortbestaan bedreig en
sal vernietig.

Jottie, ek het nie verniet die terme “pro-blank” en “huma-
nisme” by my definisie ingesluit nie.

Dit is ook soos Jottie gesê het : Dit het alles met die konteks
te make. Anders kan die blote term “liberaal” geen relevante
betekenis bevat nie. Dit moet eerstens vanuit ‘n blanke sie-
ning / oogpunt tov blankes gedefiniëer word (juis omdat ons
blankes is) , anders is die betrokke verklaarder irrelevant en
sy verklaring sinneloos. ...Liberaliste en liberale optredes is
dus eerstens onlosmaak aan ‘n spesifieke ras (jou eie ras)
verbind – in ons geval is dit die blanke ras.

Voorbeelde :

1) Liberalisme

‘n Blanke wat slegs blankes (wil) help en opbou, en wat daar-
na strewe om die blanke (Westerse) kultuur te preserveer, nl
deur die blankes bv apart van die ander rasse te hou, sal deur
sy mede blankes as “konserwatief” / pro-blank / “regs” beskou
word. ...‘n Blanke wat weer swartes (wil) bevoordeel, help, in
prop en red, ens, word weer deur ander blankes as “liberaal”
beskou. ‘n Swarte, aan die ander kant, wat blankes help en
bevoordeel, sal deur ander swartes as “liberaal” (‘n verraaier)
beskou word.

2) Humanisme (Teosofie)

Hier is weer geen onderskeid nie. Beide blankes én swartes
(enige ras) wat gelykheid, eenmaking en broederskap (..dws
‘n tipe van Babilon) verkondig kan as “humaniste” bestempel
word, omdat hulle geen onderskeid tussen rasse tref nie, nl
deur alle rasse as “gelyk” en (fisies en geestelik) afkomstig
van “een oorspronklike bron” beskou. Sien weer die Teoso-
fiese sienswyses hierbo.

Laat niemand homself / haarself nou weer dom hou tov die
korrekte definisies van “liberalisme” en “humanisme” nie.

Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118048 is 'n antwoord op boodskap #118042] Wo, 02 Julie 2008 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dude, ek gee nie 'n fok om of jy my die reg toestaan om te glo ons het
gelyke regte nie.

Ek glo dit.

Easy as that.

On Tue, 1 Jul 2008 14:37:21 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> On Jul 1, 1:44 pm, Ferdi wrote :

>> As mens jou sameswering-vrese en beledigings uithaal,
>> is dit inderdaad 'n goeie omskrywing van liberalisme. Ek
>> ondersteun dit gewis. Ek reken, met ander woorde, dat
>> ek en jy gelyke regte het.

>
> Ferdi, jy sê jy “ondersteun” dit gewis. Hmmmmmmm...
>
> Nou is die vraag, Ferdi ; ondersteun jy die konsep van libe-
> ralisme (...en humanisme) self - menende dat jy al daardie
> liberale "beginsels" aanvaar en goed keur, soos gelykheid,
> verbroedering en integrasie, ens ; of stem jy bloot net saam
> met my definisie van liberalisme ?
>
> Ek vermoed natuurlik dat jy in beginsel met daardie liberale
> (humanistiese) sienswyses saamstem, is ek reg ?
>
> Verder, Ferdi, het ons in die algemeen gelyke regte, maar
> itv die bostaande definisie het jy NIE die reg om die huma-
> nistiese (liberale, Teosofiese) definisie tov rasse as soge-
> naamde “waarheid” te verkondig nie – naamlik deur almal
> as sg “gelyk”, “medemense”, “broeders”, en “naastes”, ens,
> te definiëer nie. Ek gun jou in terme hiervan GEEN reg nie.
> Volgens my het jy NIE die reg om hierdie humanistiese en
> liberale “beginsels” te promoveer nie. Ek ontsê jou daardie
> reg. Ek ontsê jou (...en álle liberaliste / humaniste) daardie
> reg omdat daardie liberale (humanistiese) “beginsels” my
> voortbestaan, en my nageslag se voortbestaan bedreig en
> sal vernietig.
>
> Jottie, ek het nie verniet die terme “pro-blank” en “huma-
> nisme” by my definisie ingesluit nie.
>
> Dit is ook soos Jottie gesê het : Dit het alles met die konteks
> te make. Anders kan die blote term “liberaal” geen relevante
> betekenis bevat nie. Dit moet eerstens vanuit 'n blanke sie-
> ning / oogpunt tov blankes gedefiniëer word (juis omdat ons
> blankes is) , anders is die betrokke verklaarder irrelevant en
> sy verklaring sinneloos. ...Liberaliste en liberale optredes is
> dus eerstens onlosmaak aan 'n spesifieke ras (jou eie ras)
> verbind – in ons geval is dit die blanke ras.
>
> Voorbeelde :
>
> 1) Liberalisme
>
> 'n Blanke wat slegs blankes (wil) help en opbou, en wat daar-
> na strewe om die blanke (Westerse) kultuur te preserveer, nl
> deur die blankes bv apart van die ander rasse te hou, sal deur
> sy mede blankes as “konserwatief” / pro-blank / “regs” beskou
> word. ...‘n Blanke wat weer swartes (wil) bevoordeel, help, in
> prop en red, ens, word weer deur ander blankes as “liberaal”
> beskou. 'n Swarte, aan die ander kant, wat blankes help en
> bevoordeel, sal deur ander swartes as “liberaal” (‘n verraaier)
> beskou word.
>
> 2) Humanisme (Teosofie)
>
> Hier is weer geen onderskeid nie. Beide blankes én swartes
> (enige ras) wat gelykheid, eenmaking en broederskap (..dws
> 'n tipe van Babilon) verkondig kan as “humaniste” bestempel
> word, omdat hulle geen onderskeid tussen rasse tref nie, nl
> deur alle rasse as “gelyk” en (fisies en geestelik) afkomstig
> van “een oorspronklike bron” beskou. Sien weer die Teoso-
> fiese sienswyses hierbo.
>
> Laat niemand homself / haarself nou weer dom hou tov die
> korrekte definisies van “liberalisme” en “humanisme” nie.
>
> Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118054 is 'n antwoord op boodskap #118048] Wo, 02 Julie 2008 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 2, 3:32 pm, Ferdi wrote:
>
> Dude, ek gee nie 'n fok om of jy my die reg toestaan
> om te glo ons het gelyke regte nie.
>
> Ek glo dit.
>
> Easy as that.
>

Ek weet jy glo dit. Jy verteenwoordig die tipiese wit
linkse. Die tipiese wit liberalis. Die tipiese Humanis
en Teosofis. Jy is méér as net die dom linkse, jy is
'n demoniese linkse. Jou tipe kan nie van julle links-
geit genees word nie. Julle is "incurable". ...Julle is
chronies siek. Ek spoeg en trap op mense soos jy.

Julle is 'n gruwel, 'n pes en 'n skandvlek. Julle is laak-
baar en ‘disgusting’. Julle tyd is verby. Gelukkig is julle
tyd bitter min hier in julle geliefde Azanië want julle ein-
ste "dearly beloved, barbaric, fellow sub-human beings"
is (ironies genoeg) diegene wat julle van die Azaniese
oppervlak gaan verwyder. Hulle is as't ware julle "me-
disyne" - naamlik die gepasde "remedy" waarmee die
verraderlike wit liberaliste mee verwyder gaan word.

Gelukkig kak die wit liberaliste reeds in strepe onder
die pote van hulle boggom-naastes. Ja, die houtkoppe
fok julle góéd op (met misdaad) - à la die voorbeeld van
Razelle Botha en gesin van Pretoria, ens, ens. Ek het
absoluut GEEN meegevoel wanner julle (die humanis-
te) en julle gesinne kompleet deur julle dierbare hout-
kop-geliefdes gemartel, verkrag en uitgemoor word
nie. Ek voel fobsoluut alkkol vir julle. Vlokkol !

Ons noem dit sommer "Poetic Justice!". Hahahaha !

.
Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118056 is 'n antwoord op boodskap #118054] Wo, 02 Julie 2008 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Jul, 17:20, "Jim Again..." wrote:
> Gelukkig kak die wit liberaliste reeds in strepe onder
> die pote van hulle boggom-naastes. Ja, die houtkoppe
> fok julle góéd op (met misdaad) - à la die voorbeeld van
> Razelle Botha en gesin van Pretoria, ens, ens. Ek het
> absoluut GEEN meegevoel wanner julle (die humanis-
> te) en julle gesinne kompleet deur julle dierbare hout-
> kop-geliefdes gemartel, verkrag en uitgemoor word
> nie. Ek voel fobsoluut alkkol vir julle. Vlokkol !

As dit dan nou kwansuis net wit liberaliste is wat uitgemoor word en
onder die vlaag van misdaad ly, hoekom skop jy dan so bohaai op oor
die misdaad in SA?
Eintlik verloop alles dan mos mooi volgens plan vir jou...
Ek wonder of Riaan nog so ywerig met jou sal saamstem oor hierdie punt.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118060 is 'n antwoord op boodskap #118056] Wo, 02 Julie 2008 23:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 2, 5:37 pm, Jottie wrote:
> On 2 Jul, 17:20, "Jim Again..." wrote:
>
>> Gelukkig kak die wit liberaliste reeds in strepe onder
>> die pote van hulle boggom-naastes. Ja, die houtkoppe
>> fok julle góéd op (met misdaad) - à la die voorbeeld van
>> Razelle Botha en gesin van Pretoria, ens, ens. Ek het
>> absoluut GEEN meegevoel wanner julle (die humanis-
>> te) en julle gesinne kompleet deur julle dierbare hout-
>> kop-geliefdes gemartel, verkrag en uitgemoor word
>> nie. Ek voel fobsoluut alkkol vir julle. Vlokkol !
>
> As dit dan nou kwansuis net wit liberaliste is wat uitge-
> moor word en onder die vlaag van misdaad ly, hoekom
> skop jy dan so bohaai op oor die misdaad in SA?
> Eintlik verloop alles dan mos mooi volgens plan vir jou...
> Ek wonder of Riaan nog so ywerig met jou sal saam-
> stem oor hierdie punt.

Jottie

Dit lyk my jy wil my verkeerd verstaan.

Ek het nêrens gesê dat dit slegs sekeres is wat uitgemoor
word nie. Ek vind maar net, dat elke keer wanneer ek in die
nuus daaroor lees, dan kan ek subtiel aflei dat dit maar net
weer nóg ‘n louwarm (kjerkgaande / gebreinspoelde) libera-
lis (of ‘n hardegat liberalis) was, wat deur hulle geliefde hout-
kop-broers aangeval was. Hahahahaha...

Jy kry basies twee tipes liberale blankes. Die louwarm li-
beraliste. En die vuurwarm liberaliste (die demoniese, on-
rehabiliteerbare, ongeneesbare linkses). Die louwarm ti-
pes verteenwoordig diegene wat nog 'n les uit die harde
omstandighede van bobbejaan-Afrika kán leer en hulself
bekeer.

Ek vermoed dat Riaan een van hierdie ontnugterde en be-
keerde (voorheen) louwarm-liberale persone is. Ek glo die
“edele” houtkoppe se barbaarse gedrag het vir Riaan van
die waarheid en van die harde feite oortuig. ...En gelukkig
is Riaan vir seker nie die enigste een wat deur hierdie A-
zaniese houtkopmedisyne gesond gemaak is nie. ...Elke
dag word nóg ‘n paar blankes deur die houtkoppe “gere-
habiliteer” om aan die ander kant as geneesde en geson-
de regse (anti-liberale, anti-humanistiese) blankes na vo-
re te tree.

Maar natuurlik vind mens ook die ongeneesbares, nl die
chroniese sieklikes, die demoniese linkses, die “genetic
retards” .....wat maar nét nie kan afstand doen van hulle
sieklike Liberale, Humanistiese en Teosofiese simptome
nie. - Diesulkes met die pikswart kafferharte verdien om
heeltemaal uitgewis te word - deur hulle einste “dearly
beloved, barbaric, fellow sub-human beings”.

So, as die (sekere) blankes nie wil luister nie – dan sal
hulle vóél. En as hulle voel, maar steeds NIE wil luister
nie – dan sal hulle VREK ! En hulle sal nie gemis word
nie !

So, ja... Dinge loop inderdaad mooi en volgens plan.
Is dit tog nie wonderlik nie ? Sê nou asseblief saam
met my hardop “hallelujah!”

Dankie. Amen.

.
Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118066 is 'n antwoord op boodskap #118056] Do, 03 Julie 2008 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" wrote in message
news:cdfbd705-e2b8-4fd3-94c9-d04b910b3fd0@a70g2000hsh.google groups.com...
On 2 Jul, 17:20, "Jim Again..." wrote:

> As dit dan nou kwansuis net wit liberaliste is wat uitgemoor word en
> onder die vlaag van misdaad ly, hoekom skop jy dan so bohaai op oor
> die misdaad in SA?
> Eintlik verloop alles dan mos mooi volgens plan vir jou...
> Ek wonder of Riaan nog so ywerig met jou sal saamstem oor hierdie punt.

Kom ons kyk so bietjie wat ons geleerde swart regter te se gehad het nadat
hy met sy kar deur 'n muur gery het

"However, he [Baird] must not degrade me. No boer is going to undermine me,
f*** him. He mustn't insult me, f*** him, I don't care," Motata said in the
recording Baird made on an I-Mate cellphone.

Nou dit is belangrik om die woortjie BOER hier raak te sien. Alhoewel die
eienaar van die huis (Mnr Baird) 'n wit ENGELS sprekende man is word hy nog
steeds aangesien as BOER. Volgens die regter is alle witmense 'n boer, en
dit word nie as 'n kompliment bedoel nie.

So wat is die moontlike afleiding / s

A. Dat dit 'n Gods wonderwerk is dat daar so iets is soos 'n swart regter
aangesien Gloudina ons daagliks vertel dat die swartes se skool opleiding
nie op standaard was nie

B. Dat dit vir die swartes nie saak maak of jy 'n wit man van Amerika,
Swede, Duitsland, Kanada of waarookal is nie. Hy sien jou as 'n BOER, en hy
sal jou vermoor net omdat jy WIT is

C. Swartes kan maar wegkom met die soort van praat, want niemand het nog na
hom verwys as die rassistiese regter nie het hulle, maar waag jy witman om
dieselfde te doen

D. Al bogenoemde

Jottie, ek dink wat Jim vir jou probeer se is maak jou oe oop en kyk, jou
ore oop en luister. En as jy dan nog steeds in die gat val waar 'n swarte
jou skade berokken, dan moet jy maar alleen daarvoor verantwoordelikheid
vat, want jy sal nie toegelaat word om om te draai en te se jy was nie
gewaarsku nie - Jy was en is sopas weer gewaarsku.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118072 is 'n antwoord op boodskap #118066] Do, 03 Julie 2008 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jul, 10:43, "Riaan" wrote:
> Jottie, ek dink wat Jim vir jou probeer se is maak jou oe oop en kyk, jou
> ore oop en luister. En as jy dan nog steeds in die gat val waar 'n swarte
> jou skade berokken, dan moet jy maar alleen daarvoor verantwoordelikheid
> vat, want jy sal nie toegelaat word om om te draai en te se jy was nie
> gewaarsku nie - Jy was en is sopas weer gewaarsku.

Ek kry die indruk dat jy dink ek probeer kriminele dade wat deur swart
mense gepleeg word op 'n manier goedkeur of dit sommer net van die
tafel afvee.
Inteendeel, net soos Ferdi verafsku ek ook enige vorm van korrupsie,
onbevoegdheid in die regering, kriminele oortredings, ens. Maar ek glo
vas dat geen krimineel 'n krimineel is OMDAT hy 'n spesifieke velkleur
het nie. Vir my is hy eenvoudig 'n krimineel wat soos enige ander
krimineel behandel behoort te word en ek ondersteun enige aksie wat
sulke dade probeer stop (binne die raamwerk van die wet).
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118076 is 'n antwoord op boodskap #118054] Do, 03 Julie 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 2 Jul 2008 08:20:19 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> On Jul 2, 3:32 pm, Ferdi wrote:

>> Dude, ek gee nie 'n fok om of jy my die reg toestaan
>> om te glo ons het gelyke regte nie.

>> Ek glo dit.

>> Easy as that.

>
> Ek weet jy glo dit. Jy verteenwoordig die tipiese wit
> linkse. Die tipiese wit liberalis. Die tipiese Humanis
> en Teosofis. Jy is méér as net die dom linkse, jy is
> 'n demoniese linkse. Jou tipe kan nie van julle links-
> geit genees word nie. Julle is "incurable". ...Julle is
> chronies siek. Ek spoeg en trap op mense soos jy.
>
> Julle is 'n gruwel, 'n pes en 'n skandvlek. Julle is laak-
> baar en ‘disgusting'. Julle tyd is verby. Gelukkig is julle
> tyd bitter min hier in julle geliefde Azanië want julle ein-
> ste "dearly beloved, barbaric, fellow sub-human beings"
> is (ironies genoeg) diegene wat julle van die Azaniese
> oppervlak gaan verwyder. Hulle is as't ware julle "me-
> disyne" - naamlik die gepasde "remedy" waarmee die
> verraderlike wit liberaliste mee verwyder gaan word.
>
> Gelukkig kak die wit liberaliste reeds in strepe onder
> die pote van hulle boggom-naastes. Ja, die houtkoppe
> fok julle góéd op (met misdaad) - à la die voorbeeld van
> Razelle Botha en gesin van Pretoria, ens, ens. Ek het
> absoluut GEEN meegevoel wanner julle (die humanis-
> te) en julle gesinne kompleet deur julle dierbare hout-
> kop-geliefdes gemartel, verkrag en uitgemoor word
> nie. Ek voel fobsoluut alkkol vir julle. Vlokkol !
>
> Ons noem dit sommer "Poetic Justice!". Hahahaha !
>
> .
> Jim

Ja wel jy kan nie argumenteer nie en nou is jy nog histeries opgewerk
ook.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118077 is 'n antwoord op boodskap #118056] Do, 03 Julie 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 2 Jul 2008 08:37:41 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> On 2 Jul, 17:20, "Jim Again..." wrote:
>> Gelukkig kak die wit liberaliste reeds in strepe onder
>> die pote van hulle boggom-naastes. Ja, die houtkoppe
>> fok julle góéd op (met misdaad) - à la die voorbeeld van
>> Razelle Botha en gesin van Pretoria, ens, ens. Ek het
>> absoluut GEEN meegevoel wanner julle (die humanis-
>> te) en julle gesinne kompleet deur julle dierbare hout-
>> kop-geliefdes gemartel, verkrag en uitgemoor word
>> nie. Ek voel fobsoluut alkkol vir julle. Vlokkol !
>
> As dit dan nou kwansuis net wit liberaliste is wat uitgemoor word en
> onder die vlaag van misdaad ly, hoekom skop jy dan so bohaai op oor
> die misdaad in SA?
> Eintlik verloop alles dan mos mooi volgens plan vir jou...
> Ek wonder of Riaan nog so ywerig met jou sal saamstem oor hierdie punt.

Ek het hom gese hy is 'n dom drol....
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118081 is 'n antwoord op boodskap #118077] Do, 03 Julie 2008 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nee Jottie

Duidelik verstaan jy verkeerd. Ons stem saam met
jou dat ALLE kriminele dieselfde behandeling moet
ontvang. Maar dít is nie waaroor dit gaan nie.

Wat ek en Riaan eintlik wil sê (en Riaan kan my ge-
rus uithelp as ek verkeerd is) is dat die naturel (soos
daai dronk ou Azaniese Houtregter Motata NIE eers
in die Regering / Staatsdiens hoort nie - om nie eers
van die Regbank te praat nie ! Soos ek voorheen ge-
sê het : Die meeste regte wat 'n houtkop behoort te
hê is om (vir 'n bord pap 'n dag) met 'n pik en graaf
te werk of om vloere te was. So eenvoudig soos dit !

Dws die ideaal is dat die Afrikaan sy eie en aparte land
moet hê waar hy kan maak en breek soos hy wil, waar
hy kan "regter" speel soos hy wil, en waar hy weer in
gatrieme in die veld kan ronddonner, ...in modderhutte
kan woon; van malaria, cholera en AIDS, ens, kan uit-
vrek (sonder dat Whitey hom weer kom uithelp). Waar
hy onder sy eie gespuis kan leef, en NIE met/tussen
blankes nie. ...Nét so moet blankes óók hulle eie, en
aparte land besit.

.
Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118084 is 'n antwoord op boodskap #118081] Do, 03 Julie 2008 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jul, 18:40, "Jim Again..." wrote:
> Nee Jottie
>
> Duidelik verstaan jy verkeerd. Ons stem saam met
> jou dat ALLE kriminele dieselfde behandeling moet
> ontvang.

OK - met die bostaande stem ons dan saam.
Met die res sal ek dan maar van jou (en wie ookal met jou saamstem)
verskil.
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118088 is 'n antwoord op boodskap #118076] Do, 03 Julie 2008 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Aaaaag ou Ferdi Greyling, jy is en bly 'n tipiese "flatulent
liberal toddler". 'n Tipiese windlawaai Humanistiese heldjie
wat met sy vuil doek in 'n hoek vasgekeer sit. Jy is 'n ware
useful idiot ('n handige kouspop / marionet) in die hande van
die Geldmag se liberale Media (...wat nimmer en nooit hulle
Teosofiese en Humanistiese drek-beginsels sal opgee nie).
Ja, wiens brood jy eet diens woord jy spreekt...
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118094 is 'n antwoord op boodskap #118088] Vr, 04 Julie 2008 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Jul 2008 14:53:50 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

aaaag ou Ferdi Greyling, jy is en bly 'n tipiese "flatulent
> liberal toddler". 'n Tipiese windlawaai Humanistiese heldjie
> wat met sy vuil doek in 'n hoek vasgekeer sit. Jy is 'n ware
> useful idiot ('n handige kouspop / marionet) in die hande van
> die Geldmag se liberale Media (...wat nimmer en nooit hulle
> Teosofiese en Humanistiese drek-beginsels sal opgee nie).
> Ja, wiens brood jy eet diens woord jy spreekt...

He, he... Al daai woorde en fokkol sense
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118100 is 'n antwoord op boodskap #118094] So, 06 Julie 2008 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Kom, ou Ferdi Greyling & Company...

Hier volg nou vir jou weer ‘n kosbare en tipiese voorbeeld van
regte Afrika-mentaliteit (..daardie alombekende “Afrika-kultuur”).
Want (soos Riaan ook mooi aangedui het...) geen naturel is be-
stand teen sy geneties-aangebore bobbejaangeit (daardie nei-
ging tot kriminaliteit) nie – nie eers ‘n sogenaamde Hoofregter
nie ! Al dra ‘n bobbejaan ‘n pak klere en ‘n goue ring...

Sy houtkop-edele, nl ou Madala Nkola Motata se saak verwys...

“Rapport journalist Erna van Wyk writes that in 2004, Motata had
also placed himself on record as saying that '.....the (SA) laws of
today are the laws which are understood by white people..... It is
time that we create our own (African) laws and no longer rely on
Roman-Dutch laws any more, which are strange to me, but which
I have had to learn the hard way...’ Motata had at that time, also
sharply criticised the entire SA law system in 2004 -- saying that
he ‘...doesn't like the Roman-Dutch legal system which whites
have forced down our throats'...”

‘n Duidelike voorbeeld dat Westerse waardes, Westerse standaar-
de en Westerse kultuur (..ingesluit Demokrasie) NIE vir die naturel
beskore is nie. Daardie dinge werk nie in boggom-Afrika nie.

Soos ek gesê het : Die meeste regte wat ‘n naturel behoort te
hê is om (vir ‘n bord pap ‘n sag) met ‘n pik en graaf te werk of
om vloere te was. Punt.

.
Jim
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118102 is 'n antwoord op boodskap #118100] Ma, 07 Julie 2008 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het eintlik baie in gemeen met die regter. Julle altwee praat die
grootste klomp stront en glo vas julle praat namens die res van julle
volgelinge - waarvan daar bitter min tot geen is. En dan ondersteun jy
hom eintlik ook nog deurdat jy sy uitinge as algemene siening van alle
swart mense probeer verhef eerder as die patetiese rammel van iemand
met 'n alkoholprobleem wat dit heel waarskynlik is. Het jy nie dalk
dieselfde probleem nie? Ek wed jou hy sal ook jou skrywes as
verteenwoordigend van alle witmense sien alhowel dit alles behalwe is!
Eintlik is julle altwee baie eensaam en alleen in julle hoekies.
Shame...
Re: Takie vir Gloudina en die ander liberale linkses [boodskap #118104 is 'n antwoord op boodskap #118100] Ma, 07 Julie 2008 12:10 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> time that we create our own (African) laws and no longer rely on
> Roman-Dutch laws any more, which are strange to me, but which
> I have had to learn the hard way...’  Motata had at that time, also
> sharply criticised the entire SA law system in 2004 -- saying that
> he ‘...doesn't like the Roman-Dutch legal system which whites
> have forced down our throats'...”

Die Romeins-Hollandse reg wat in SA be-oefen word,
word natuurlik in baie min lande in die wêreld gevind.
Hier in Kanada volg ons die Britse Common Law,
wat aanmerklik verskil van Romeins-Hollandse reg.
Behalwe in Quebec, waar hulle 'n vorm van reg het
wat van Frankryk af kom. ( As mens in Quebec wil
praktiseer, moet jy beide die Common Law en die
lokale regstelsel bestudeer.)
In Kanada het verskillende Eerste Nasies
ook die reg om binne hulle eie grondgebied hulle
eie regsreëls te volg.
Ek sou dink dat dit hoog tyd is dat mense
in Afrika onder die laaste koloniale juk uitkom. Hulle
regstelsels sal veel meer menslik wees. Merk op dat
toe die nuwe bedeling in SA begin het, een van die
eerste dinge wat hulle gedoen het, was om die dood-
straf af te skaf.

Gloudina
Vorige onderwerp: Vir die "useful idiots"
Volgende onderwerp: Uit die Argief - 1996
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:58:25 MGT 2024