Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Survivor
Survivor [boodskap #117974] Vr, 27 Junie 2008 13:20 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf

> Ek het maar sommer (tussen hakies) gewonder omdat jy die rigting wat
> ek met my "kruisondervraging" beplan het, so netjies vooruit gelees
> het.

Ag, spaar my. Hou op om vir jou op
die skouer te klop. Almal kan sien
wat aangaan.

Tant Hessie van Riviersonderend

Ek het gehoop die Antie het uiteindelik die boodskap gekry en dat sy
die bietjie beskaafdheid aan die dag sou le om my wense te
respekteer.

Ek het duidelik nie met haar gepraat nie, maar sy kom so waar weer
haar vrot eier le.

Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
Sy wil!!!

Nou nooi ek almal uit om te stem.

Torreke loop

of

Hessie loop

As die meerderheid se "Torreke loop", dan vat ek my hoed en ek loop.
As die meerderheid se "Hessie loop", dan verwag ek dat sy die bietjie
selfrespek sal oorhe om haar hoed ook te vat en te loop.
Re: Survivor [boodskap #117976 is 'n antwoord op boodskap #117974] Vr, 27 Junie 2008 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Nou nooi ek almal uit om te stem.
>
> Torreke loop
>
> of
>
> Hessie loop
>
> As die meerderheid se "Torreke loop", dan vat ek my hoed en ek loop.
> As die meerderheid se "Hessie loop", dan verwag ek dat sy die bietjie
> selfrespek sal oorhe om haar hoed ook te vat en te loop.
>
>
>
>
>

Gloudina, wat maak jy steeds hier..(!)?
Moet Torreke nou in die ambasade gaan skuil?
Jy het hierdie nuusgroep se inflasiekoers in sy moer
Verwag jy steeds om jou stoel te behou?
Doen in al die jare die eerste keer iets reg deur af te tree.
Re: Survivor [boodskap #117977 is 'n antwoord op boodskap #117974] Vr, 27 Junie 2008 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

> Ek het duidelik nie met haar gepraat nie, maar sy kom so waar weer
> haar vrot eier le.

Jy het oor my gepraat, Torreke. Wees ten minste
'n man en erken dit. Dis tyd dat jy ophou om oor
my te praat. Dis nie goed vir jou geestesgesondheid
nie. Dis teken van 'n kompulsie. Merk jy op dat ek
nooit oor jou praat nie, maar met jou. Ek wil hê
jy moet ophou so sit en sanik. Jan van Perth het
al vir jou daaraan herinner dat jy besluit het om
my te ignoreer. Doen dit.

Tant Hessie van Houdenbek
Re: Survivor [boodskap #117978 is 'n antwoord op boodskap #117977] Vr, 27 Junie 2008 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 07:22:38 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Torreke skryf
>
>> Ek het duidelik nie met haar gepraat nie, maar sy kom so waar weer
>> haar vrot eier le.
>
> Jy het oor my gepraat, Torreke. Wees ten minste
> 'n man en erken dit. Dis tyd dat jy ophou om oor
> my te praat. Dis nie goed vir jou geestesgesondheid
> nie. Dis teken van 'n kompulsie. Merk jy op dat ek
> nooit oor jou praat nie, maar met jou. Ek wil hê
> jy moet ophou so sit en sanik. Jan van Perth het
> al vir jou daaraan herinner dat jy besluit het om
> my te ignoreer. Doen dit.
>
> Tant Hessie van Houdenbek

Luister Tant Hessie van Verraaierskraal,
jy kan nie van Torreke verwag om jou te ignoreer
as jy aanhou om oor hom te skinder nie.
Moet hy jou ignoreer terwyl jy 'n obsessie oor hom het?
Terwyl jy hom cheap maak by almal wat wil luister?
Is jy jaloers op hom of bloot nydig?
Re: Survivor [boodskap #117979 is 'n antwoord op boodskap #117974] Vr, 27 Junie 2008 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

> Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
> Sy wil!!!
>
> Nou nooi ek almal uit om te stem.
>
> Torreke loop
>
> of
>
> Hessie loop
>
> As die meerderheid se "Torreke loop", dan vat ek my hoed en ek loop.
> As die meerderheid se "Hessie loop", dan verwag ek dat sy die bietjie
> selfrespek sal oorhe om haar hoed ook te vat en te loop.

Jy speel 'n gevaarlike speletjie. Dis nooit 'n
goeie idee om jouself so "on the line" te
plaas nie. Jy wil duidelik aandag hê, meer en
meer aandag hê, en dink hierdie manier is
'n uitstekende manier. Ek dink nie so nie.

Kan ek vir jou 'n voorspelling waag. Tant
Hessie was een van die stigters van hierdie
nuusgroep meer as tien jaar gelede. Tant
Hessie sal hier wees solank haar vingers
nog kan tik. Jou beste plan is om vir Tant
Hessie te ignoreer, Torreke.

Tant Hessie van Waterval Boven
Re: Survivor [boodskap #117980 is 'n antwoord op boodskap #117977] Vr, 27 Junie 2008 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 4:22 pm, Hessie wrote:
>  Torreke skryf
>
>> Ek het duidelik nie met haar gepraat nie, maar sy kom so waar weer
>> haar vrot eier le.
>
>         Jy het oor my gepraat, Torreke. Wees ten minste
>         'n man en erken dit. Dis tyd dat jy ophou om oor
>         my te praat. Dis nie goed vir jou geestesgesondheid
>         nie. Dis teken van 'n kompulsie. Merk jy op dat ek
>         nooit oor jou praat nie, maar met jou. Ek wil hê
>         jy moet ophou so sit en sanik. Jan van Perth het
>         al vir jou daaraan herinner dat jy besluit het om
>         my te ignoreer. Doen dit.
>
>          Tant Hessie van Houdenbek

As jy Afrikaans nog ordentlik verstaan na al die jare wat jy Kanadees
praat,
gaan lees weer wat ek geskryf het.
Ek het nie met jou gepraat nie.
Ek het nie oor jou gepraat nie.
Ek het my nie self op die skouer geklop nie.

Ek het met Katryn gepraat.
Ek het oor haar fyn waarneming van wat ek in gedagte gehad het
gepraat.
Ek haar op die kouer geklop met haar fyn waarneming.

Ek wil nie met jou of oor jou praat nie.
Ek wil gewoon nie met jou te doene he nie.

Dave het vir jou op 'n baie mooi manier gese om te loop: "Tree af"!

Dis 1 teen 0 in my guns tot dusver, Antie.

Ferdi? Hy't jou lankal gese!
Jim? Dink jy ook wat ek dink, Antie?
Riaan? Dink jy ook wat ek dink, Antie?
Ferdi? Hy't jou lankal gese!
Suidwester?
Katryn?
Jottie?
Walter?
Mon?
Jan?

Het jy genoeg selfrespek oor om te loop as jy uitgestem word, Antie?

"Kom ons begin weer van voor af. Druk die lippies op mekaar. Sê vir
die vingertjies 'moenie tik nie' en sluk diep, knyp die oë styf toe
en bid."
Re: Survivor [boodskap #117981 is 'n antwoord op boodskap #117979] Vr, 27 Junie 2008 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 4:40 pm, Hessie wrote:
> Torreke skryf
>
>> Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
>> Sy wil!!!
>
>> Nou nooi ek almal uit om te stem.
>
>> Torreke loop
>
>> of
>
>> Hessie loop
>
>> As die meerderheid se "Torreke loop", dan vat ek my hoed en ek loop.
>> As die meerderheid se "Hessie loop", dan verwag ek dat sy die bietjie
>> selfrespek sal oorhe om haar hoed ook te vat en te loop.
>
>                 Jy speel 'n gevaarlike speletjie. Dis nooit 'n
>                 goeie idee om jouself so "on the line"  te
>                 plaas nie. Jy wil duidelik aandag hê, meer en
>                 meer aandag hê, en dink hierdie manier is
>                 'n uitstekende manier. Ek dink nie so nie.
>
>                  Kan ek vir jou 'n voorspelling waag. Tant
>                  Hessie was een van die stigters van hierdie
>                  nuusgroep meer as tien jaar gelede. Tant
>                  Hessie sal hier wees solank haar vingers
>                  nog kan tik. Jou beste plan is om vir Tant
>                  Hessie te ignoreer, Torreke.
>
>                  Tant Hessie van Waterval Boven

"Geneesheer genees jouself"
Re: Survivor [boodskap #117982 is 'n antwoord op boodskap #117980] Vr, 27 Junie 2008 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

> "Kom ons begin weer van voor af. Druk die lippies op mekaar. Sê vir
> die vingertjies 'moenie tik nie'  en sluk diep, knyp die oë styf toe
> en bid."

My wêreld, Torreke. Jy is sieker as wat ek
gedink het. Jy herhaal nou al goeters wat
ek geskryf het, woordeliks.
Buitendien sit jy pal voor jou rekenaar.
Ek pos iets net om te sien of jy nog daar
voor die rekenaar sit, en so wragtie, vyftien
minute later, as ek weer na die rekenaar
kom, is jou antwoord daar.
Wat egter vir my tegnologies wonderlik
is, is dat hierdie nuusgroep op die internet
onmiddellik gelees kan word ses duisend
myl van my af. Ek neem aan hulle kan dit
ook lees in Japan, en by die Noordpool.
Torreke, jy moet my nou verskoon.
Ek moet vir 'n middagete afspraak nou
vir my aantrek en na die middestad gaan,
wat omtrent twintig minute se ry van ons
af is. Ek sal ook in die namiddag bietjie
besig wees. Dis nou vyfuur by jou. Laat
ek jou bietjie raad gee, en gaan slaap
vanaand vroeg, en sê vir die vingertjies
om nie terug te kruip na die rekenaar toe
nie.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Survivor [boodskap #117984 is 'n antwoord op boodskap #117979] Vr, 27 Junie 2008 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Hessie                 Jy speel 'n gevaarlike speletjie. Dis nooit 'n[/color]
>                 goeie idee om jouself so "on the line"  te
>                 plaas nie.

Ta' Hessie, kom ek se nou vir jou in soveel woorde wat jy lankal moes
gesien het as jy werklik mensekennis gehad het.
Hierdie seun vrees nie 'n mens nie, hy vrees nie die dood nie, hy
vrees nie die duiwel nie.
Hy vrees net Een - Hy vrees God!


Jy wil duidelik aandag hê, meer en
>                 meer aandag hê, en dink hierdie manier is
>                 'n uitstekende manier. Ek dink nie so nie.

Ek het beslis nie jou aandag of enigiemand hier op die nuusgroep s'n
nodig vir my bestaan nie.


Tant
>                  Hessie was een van die stigters van hierdie
>                  nuusgroep meer as tien jaar gelede. Tant
>                  Hessie sal hier wees solank haar vingers
>                  nog kan tik.

Nou het jy self die vinger in die wond gesteek, Antie!
Jy dink die nuusgroep behoort aan jou!!!

Tant Hessie sal hier wees solank haar vingers
nog kan tik.

Dit kan ek goed glo. Jys' te skaamteloos en dikvellig om te loop.
Jy't hierdie nuusgroep nodig jou bestaan. Nou soek jy my agter die
deur waar jy staan.
Pasop dat jy nie op die ou end alleen hier sit en jou gediggies vir
jouself opse nie.
Nie dat dit jou sal pla nie. Jy luister in elk geval net na jou eie
stem.
Re: Survivor [boodskap #117985 is 'n antwoord op boodskap #117982] Vr, 27 Junie 2008 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 08:09:36 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Torreke skryf
>
>> "Kom ons begin weer van voor af. Druk die lippies op mekaar. Sê vir
>> die vingertjies 'moenie tik nie'  en sluk diep, knyp die oë styf toe
>> en bid."
>
> My wêreld, Torreke. Jy is sieker as wat ek
> gedink het. Jy herhaal nou al goeters wat
> ek geskryf het, woordeliks.

ons skerper mense lag oor sy spot met jou, ant Hester van Verneukpan.
Re: Survivor [boodskap #117986 is 'n antwoord op boodskap #117979] Vr, 27 Junie 2008 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 07:40:54 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Kan ek vir jou 'n voorspelling waag. Tant
> Hessie was een van die stigters van hierdie
> nuusgroep meer as tien jaar gelede. Tant
> Hessie sal hier wees solank haar vingers
> nog kan tik. Jou beste plan is om vir Tant
> Hessie te ignoreer, Torreke.
>
> Tant Hessie van Waterval Boven

Weer een van jou opmorsing van die Afrikaanse taal gebruike.
Jy voorspel nie wat in die verlede gebeur het nie, jy lees die
koerante. Of die argiewe.

Sy 'voorspel' al jare lank dat sy een van die stigterslede is.
Nou daag ek julle uit om na die waarheid te kyk want ek is nou dik vir
die storie van haar, en gaan haar nou ontbloot.

Die heel eerste brief 'Oct 22 1995':
http://groups.google.com/group/soc.culture.south-africa.afri kaans/topics?hl=en&start=19129&sa=N

Hier skryf izak Bouwer (luister wat ek sê (!) sy's moet transseksueel
wees!) die heel heel heel eerste brief, en dit is Jan 2, 1996, wat
maande na die eerste is. (maar hy/sy noem haar/homself 'n
stigterslid!)
http://groups.google.com/group/soc.culture.south-africa.afri kaans/browse_thread/thread/b76531eb5bec644a?hl=en#

anyway, hier is die eerste brief wat uit hom/haar se pen is, en heel
rassisties is, want... :
Hul skel my uit vir Hotnotsmeid,
Maar ek gee daar nie om;
Want aan myn lippies kan jy sien
Van wat geslag ek kom.

Die eerste brief is 'Oct 22 1995' geskryf, en 'Izak' reageer byna 3
maande later, en nou is die transseksueel 'n 'stigterslid..!

So, die kinders wat hy/sy mee brêg, is òf verbeelding òf aangeneem.
En 3 maande later se opvolg (lees eerste reaksie) maak 'hulle' nou 'n
stigterslid(e)

Safe hierdie links wat ek hierbo gee, want hierdie leuen gaan aanhou
en aanhou opduik.

SBTW antie(oom), jy is bevoorreg genoeg dat ek met jou ook weer praat.
Sê jy, in hierdie aangahaalde skrywe van jou, dat mugabe, omdat hy die
stigter is van die oorgang van Rhodesië na zimbabwe, die reg het om
aan te bly in sy stoel?
Re: Survivor [boodskap #117988 is 'n antwoord op boodskap #117985] Vr, 27 Junie 2008 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> ons skerper mense lag oor sy spot met jou

Sê vir hom, Dave.

Penkop van Berea se Republiek
Re: Survivor [boodskap #117989 is 'n antwoord op boodskap #117980] Vr, 27 Junie 2008 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
tor...@hotmail.co.uk skryf:

> Dis 1 teen 0 in my guns tot dusver, Antie.
> Katryn?

Toreke, jy moet my asseblief verskoon, maar met dié speletjie wil ek
regtig nie saamspeel nie.
Verskeie redes, maar kortliks:
Ek is 'n voorstaander van vrye spraak. En daarmee saam het ek die reg
om te lees/luister na wie ek wil en wanneer ek wil. Ek wil NIEMAND se
stem stilmaak nie - nie die Hitlers of die Mugabe's of die PW's nie.
Die Jungian aspek in my psige rebeleer sterk teen sulke aksies. ;)
Tweedens, daar is so mooi leenwoord in Engels wat ons gebruik,
"schadenfreude". Wat sou die Afrikaans daarvoor wees? Leedvermaak?
Elkgeval, mens sien dit die heeltyd in gesprekke op hierdie forum en
natuurlik elders ook. Interessant, maar nogal siek.
Derdens, ek is regtig van mening dat die grootste euwel van alle tye
moet aan die voete van heer Spencer gelê word. Dit is hy wat die
begrip of eerder virus (MEEM!!!) geplant het met sy konsep van
"survival of the fittest". Daardie konsep wat gelei het tot die
demoniese euwels soos Galton se Eugenics o.a.

Elkgeval...lang storie om te sê "abstain"?
;)
Re: Survivor [boodskap #117990 is 'n antwoord op boodskap #117986] Vr, 27 Junie 2008 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Sy 'voorspel' al jare lank dat sy een van die stigterslede is.

Baie dankie, Dave, dat jy hierdie ding uit
die argiewe opgedelf het. Op daardie stadium
was ons nog dom en het my man se naam
op alle poste van ons verskyn. Ek dink nie
hy het ooit op die nuusgroep gepos nie.
Dit was vir my interessant om die vier
dinge te lees wat saam met my pos verskyn.
Die een ding het van Jan Lodewyk Marais
gekom, 'n mineure Afrikaanse digter, wat
toe by die Geesteswetenskap-tak van een
of ander departement gewerk het, en wou
vra watter finansiële baat ons trek met die
gedigte. Veral interessant vir my was die
reaksies van die ander mense op die
teenwoordigheid van die gedigte op die
nuusgroep. Daar was 'n hele gesprek
daaroor op die nuusgroep - dis nou meer
as 12 jaar gelede. Ek het vasgestaan dat
ek die reg het om die gedigte op die
nuusgroep te plaas, en dat, as dit nodig
is, ek tronk toe sou gaan vir daardie reg.
(Ons prokureur-seun hier het gesê hy
sou my verdedig, as ons hom genoeg
betaal! ) Dis nou baie jare daarna, en
geen haan het ooit weer daarna gekraai
nie.
As jy wil sien wie die mense is wat
vir die nuusgroep se bestaan gestem het,
dan sal jy bietjie verder moet teruggaan,
Dave. Ek dink daar bestaan so 'n lys.
van al die mense wat "ja" gestem het.
Daar was ook mense wat "nee" gestem
het. Dit was nogal 'n interessante insae
in die destydse vorming van nuusgroepe.
Ek wonder waar en wie die mense was
wat dié besluit gemonitor het.

Gloudina
Re: Survivor [boodskap #117992 is 'n antwoord op boodskap #117974] Vr, 27 Junie 2008 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 06:20:00 -0700 (PDT), tor...@hotmail.co.uk wrote:
>
> Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
> Sy wil!!!
>
> Nou nooi ek almal uit om te stem.
>
> Torreke loop
>
> of
>
> Hessie loop
>

Torreke, waarom was jy soveel meer genaakbaar in jou geveg met
Suidwester? Suidwester het jou woorde toegevoeg wat nie in Gloudina
se beperkte woordeskat te vinde is nie, en jy het dit verwerk.
(nee antie, blystil, ek het nie met jou gepraat nie)
Vra jouself die vraag af, Torreke, en moet nie binne 'n halfuur na jy
die gelees het, antwoord nie, want miskien moet jy eers jouself
antwoord eer jy ons antwoord. Ek het dikwels te vinnig gereageer
en later gevind dat die werklike ek anders sou sê, as ek myself
geleentheid gegee het.
Re: Survivor [boodskap #117994 is 'n antwoord op boodskap #117992] Vr, 27 Junie 2008 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hes-têrtjie Etterbella-Peestress, die Helsdingen van Pis-
flessiefontein se Veldkakkerkommando, het geskryf...

“Ek pos iets net om te sien of jy nog daar
voor die rekenaar sit, en so wragtie, vyftien
minute later, as ek weer na die rekenaar
kom, is jou antwoord daar.”

Torreke, jy moet jou asseblief nie aan sulke snert steur
nie. Sy herhaal hierdie selfde ou rympie vir die afgelope
dekade. Sy gebruik dit om die aandag van die onderwerp
af te trek (omdat sy in ‘n hoek vasgekeer is) ..as ook om
jou te probeer ontrafel / ontsenu. Inderdaad is SY SELF
dié een wat 24 uur voor daai rekenaar sit en wag vir iet-
sie om tog op die skerm te verskyn. Sy is die moeder
van fanatiese kompulsie.

Aanvaar gerus dat die res van ons aanvaar dat ou Tant
Hes-têrtjie se verrimpelde, gefossileerde, bemoeisieke
pruimedantkop nie meer lekker is nie. Die ou pissende
Pous van die Kaffrikania sal nie daai ou vrotgepoepde
troon voor haar rekenaar verlaat nie. Die bedsere het
al daaraan vasgegroei, en sy tik lankal nie meer met
haar vingers nie... :-o

So, die kans dat sy haar fossiel-karkas van haar Kaffri-
kaanse troon sal verwyder is so te sê zero, mits sy na-
tuurlik iewers in die nabye toekoms die lepel in die dak
steek (en selfs die dak sal wil koes...).

Ag nee man Torreke. Bly gerus aan. Ons (die res) geniet
jou skrywes. As die antie dan nie wil “for cough” nie, laat
sy bly. Sy gaan ons nie intimideer nie. Ek sal ten minste
so nou en dan vir haar ‘n “For-Q” gooi... :-)) Hoe’s daai ?

Moenounie “survivor” met die ou antie gaat staat en speel
nie. Waar is jou selfrespek (en smaak) ? Ek meen, wie wil
nou allenig op ‘n eiland saam met ‘n uitgespoelde, gefossi-
leerde oer-pruimedant opgeskeep sit ? Ya gotta be kidding
me ! Yeeaaghh ! Siesa ! Dis netsowel jy vra my om ‘n eiland
met ou Winnie Mandela te deel. Nie eers ‘n Omo-Tsunami
sal my gewete kan skoon was nie.

Jim
Re: Survivor [boodskap #117999 is 'n antwoord op boodskap #117992] Sa, 28 Junie 2008 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 8:55 pm, Dave wrote:
> On Fri, 27 Jun 2008 06:20:00 -0700 (PDT), tor...@hotmail.co.uk wrote:
>
>> Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
>> Sy wil!!!
>
>> Nou nooi ek almal uit om te stem.
>
>> Torreke loop
>
>> of
>
>> Hessie loop
>
> Torreke, waarom was jy soveel meer genaakbaar in jou geveg met
> Suidwester? Suidwester het jou woorde toegevoeg wat nie in Gloudina
> se beperkte woordeskat te vinde is nie, en jy het dit verwerk.
> (nee antie, blystil, ek het nie met jou gepraat nie)
> Vra jouself die vraag af, Torreke, en moet nie binne 'n halfuur na jy
> die gelees het, antwoord nie, want miskien moet jy eers jouself
> antwoord eer jy ons antwoord. Ek het dikwels te vinnig gereageer
> en later gevind dat die werklike ek anders sou sê, as ek myself
> geleentheid gegee het.

Kom ek herinner jou wat gebeur het tussen my en Suidwester. Jy kan
dit gaan Google. Ja, ek en Suidwester het mekaar verskriklik
ingevlieg - ek kry nou nog skaam daaroor. Maar iemand wat fyn opgelet
het, sou regdeur respek vir mekaar en vir mekaar se intelligensie
raakgelees het. Ek het van die begin af aangevoel dat ons baie meer
met mekaar in gemeen het as wat op die oppervlak mag lyk.

Na twee rondes tussen my en Suidwester wat niemand gewen het nie, het
ons ooreengekom om te verskil. Ek kan nie presies onthou wat gebeur
het dat ons soos volwassenes met mekaar begin praat het nie, maar ek
dink dit het met 'n gesprek oor Walvisbaai se geskiedenis begin. Daar
was ook 'n geleentheid wat Suidwester en Anette na 'n afwesigheid van
etlike weke weer verskyn het en ek hulle terug verwelkom het.

Iets soortgelyks het tussen my en Jim gebeur. Erens in die onlangse
verlede het ek gewoon die gevoel gekry dat Jim hoor wat ek se en
bereid is om my gevoelens en standpunte te respekteer. Dit het die
weg geopen dat ek en hy vir die eerste keer op volwasse wyse teologies
kon begin gesels. Ons verskil steeds op baie punte, en ons sal
waarskynlik altyd verskil, maar daar het respek en versigtigheid van
albei kante af ingetree.

Met die Antie? Goed begin en hoe langer hoe vrotter geword. Ek
gaan my weerhou van enigiets wat kan lyk asof ek met haar of oor haar
probeer praat.

Ek het hier "goeie vriende" gemaak wat ek graag wil behou. Dave,
Suidwester, Katryn, Riaan, Jan en uiteindelik ook Jim. Baie keer is
mens se beste vriende die wat jy met baie swaarkry gemaak het. Ek is
jammer dat Otterkop verdwyn het sonder om tot siens te se; wonder wat
van hom geword het? Netso is ek jammer dat Anette besluit het om te
loop so ongeveer op die tydstip wat ons mekaar begin verstaan het.

Ek waardeer wat jy en Jim se.

Groete

Torreke
Re: Survivor [boodskap #118000 is 'n antwoord op boodskap #117994] Sa, 28 Junie 2008 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 11:10 pm, "Jim Again..." wrote:
> Hes-têrtjie Etterbella-Peestress, die Helsdingen van Pis-
> flessiefontein se Veldkakkerkommando, het geskryf...
>
>        “Ek pos iets net om te sien of jy nog daar
>         voor die rekenaar sit, en so wragtie, vyftien
>         minute later, as ek weer na die rekenaar
>         kom, is jou antwoord daar.”
>
> Torreke, jy moet jou asseblief nie aan sulke snert steur
> nie. Sy herhaal hierdie selfde ou rympie vir die afgelope
> dekade. Sy gebruik dit om die aandag van die onderwerp
> af te trek (omdat sy in ‘n hoek vasgekeer is) ..as ook om
> jou te probeer ontrafel / ontsenu. Inderdaad is SY SELF
> dié een wat 24 uur voor daai rekenaar sit en wag vir iet-
> sie om tog op die skerm te verskyn. Sy is die moeder
> van fanatiese kompulsie.
>
> Aanvaar gerus dat die res van ons aanvaar dat ou Tant
> Hes-têrtjie se verrimpelde, gefossileerde, bemoeisieke
> pruimedantkop nie meer lekker is nie. Die ou pissende
> Pous van die Kaffrikania sal nie daai ou vrotgepoepde
> troon voor haar rekenaar verlaat nie. Die bedsere het
> al daaraan vasgegroei, en sy tik lankal nie meer met
> haar vingers nie...  :-o
>
> So, die kans dat sy haar fossiel-karkas van haar Kaffri-
> kaanse troon sal verwyder is so te sê zero, mits sy na-
> tuurlik iewers in die nabye toekoms die lepel in die dak
> steek (en selfs die dak sal wil koes...).
>
> Ag nee man Torreke. Bly gerus aan. Ons (die res) geniet
> jou skrywes. As die antie dan nie wil “for cough” nie, laat
> sy bly. Sy gaan ons nie intimideer nie. Ek sal ten minste
> so nou en dan vir haar ‘n “For-Q” gooi...  :-))  Hoe’s daai ?
>
> Moenounie “survivor” met die ou antie gaat staat en speel
> nie. Waar is jou selfrespek (en smaak) ? Ek meen, wie wil
> nou allenig op ‘n eiland saam met ‘n uitgespoelde, gefossi-
> leerde oer-pruimedant opgeskeep sit ? Ya gotta be kidding
> me ! Yeeaaghh ! Siesa ! Dis netsowel jy vra my om ‘n eiland
> met ou Winnie Mandela te deel. Nie eers ‘n Omo-Tsunami
> sal my gewete kan skoon was nie.
>
> Jim

Dankie, Jim.

Beskou asseblief my antwoord aan Dave ook as antwoord op jou pos.
Re: Survivor [boodskap #118001 is 'n antwoord op boodskap #117989] Sa, 28 Junie 2008 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 8:07 pm, Katryn wrote:
> tor...@hotmail.co.uk skryf:
>
>> Dis 1 teen 0 in my guns tot dusver, Antie.
>> Katryn?
>
> Toreke, jy moet my asseblief verskoon, maar met dié speletjie wil ek
> regtig nie saamspeel nie.  
> Verskeie redes, maar kortliks:
> Ek is 'n voorstaander van vrye spraak.  En daarmee saam het ek die reg
> om te lees/luister na wie ek wil en wanneer ek wil. Ek wil NIEMAND se
> stem stilmaak nie - nie die Hitlers of die Mugabe's of die PW's nie.
> Die Jungian aspek in my psige rebeleer sterk teen sulke aksies. ;)
> Tweedens, daar is so mooi leenwoord in Engels wat ons gebruik,
> "schadenfreude".  Wat sou die Afrikaans daarvoor wees?  Leedvermaak?
> Elkgeval, mens sien dit die heeltyd in gesprekke op hierdie forum en
> natuurlik elders ook.  Interessant, maar nogal siek.
> Derdens, ek is regtig van mening dat die grootste euwel van alle tye
> moet aan die voete van heer Spencer gelê word.  Dit is hy wat die
> begrip of eerder virus (MEEM!!!) geplant het met sy konsep van
> "survival of the fittest".  Daardie konsep wat gelei het tot die
> demoniese euwels soos Galton se Eugenics o.a.
>
> Elkgeval...lang storie om te sê "abstain"?
> ;)

Ek respekteer wat jy se. :-))
Re: Survivor [boodskap #118002 is 'n antwoord op boodskap #117989] Sa, 28 Junie 2008 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 8:07 pm, Katryn wrote:
> tor...@hotmail.co.uk skryf:
>
>> Dis 1 teen 0 in my guns tot dusver, Antie.
>> Katryn?
>
> Toreke, jy moet my asseblief verskoon, maar met dié speletjie wil ek
> regtig nie saamspeel nie.  
> Verskeie redes, maar kortliks:
> Ek is 'n voorstaander van vrye spraak.  En daarmee saam het ek die reg
> om te lees/luister na wie ek wil en wanneer ek wil. Ek wil NIEMAND se
> stem stilmaak nie - nie die Hitlers of die Mugabe's of die PW's nie.
> Die Jungian aspek in my psige rebeleer sterk teen sulke aksies. ;)
> Tweedens, daar is so mooi leenwoord in Engels wat ons gebruik,
> "schadenfreude".  Wat sou die Afrikaans daarvoor wees?  Leedvermaak?
> Elkgeval, mens sien dit die heeltyd in gesprekke op hierdie forum en
> natuurlik elders ook.  Interessant, maar nogal siek.
> Derdens, ek is regtig van mening dat die grootste euwel van alle tye
> moet aan die voete van heer Spencer gelê word.  Dit is hy wat die
> begrip of eerder virus (MEEM!!!) geplant het met sy konsep van
> "survival of the fittest".  Daardie konsep wat gelei het tot die
> demoniese euwels soos Galton se Eugenics o.a.
>
> Elkgeval...lang storie om te sê "abstain"?
> ;)

Reeds gese ek respekteer jou gevoel.

Het later onthou dat daar 'n tyd was toe iemand (kan eerlik nie onthou
wie nie) weer op die nussgroep verskyn het na 'n lang afwesigheid. Ek
spreek onder korreksie, maar ek herinner my dat jou reaksie iets soos
hierdie was: Met hom/haar hier, weg is ek. Het al lankal oorweeg om
"Katryn" te laat sterf. Miskien kom loer ek eendag weer in. :-))

Dalk verstaan jy hoe ek op hierdie oomblik oor die nuusgroep voel.
Re: Survivor [boodskap #118003 is 'n antwoord op boodskap #117999] Sa, 28 Junie 2008 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 22:55:05 -0700 (PDT), tor...@hotmail.co.uk wrote:

> On Jun 27, 8:55 pm, Dave wrote:
>> On Fri, 27 Jun 2008 06:20:00 -0700 (PDT), tor...@hotmail.co.uk wrote:

>>> Ek beskou dit as die antwoord op my vraag of sy "survivor" wil speel.
>>> Sy wil!!!

>>> Nou nooi ek almal uit om te stem.

>>> Torreke loop

>>> of

>>> Hessie loop

>> Torreke, waarom was jy soveel meer genaakbaar in jou geveg met
>> Suidwester? Suidwester het jou woorde toegevoeg wat nie in Gloudina
>> se beperkte woordeskat te vinde is nie, en jy het dit verwerk.
>> (nee antie, blystil, ek het nie met jou gepraat nie)
>> Vra jouself die vraag af, Torreke, en moet nie binne 'n halfuur na jy
>> die gelees het, antwoord nie, want miskien moet jy eers jouself
>> antwoord eer jy ons antwoord. Ek het dikwels te vinnig gereageer
>> en later gevind dat die werklike ek anders sou sê, as ek myself
>> geleentheid gegee het.
>
> Kom ek herinner jou wat gebeur het tussen my en Suidwester. Jy kan
> dit gaan Google. Ja, ek en Suidwester het mekaar verskriklik
> ingevlieg - ek kry nou nog skaam daaroor. Maar iemand wat fyn opgelet
> het, sou regdeur respek vir mekaar en vir mekaar se intelligensie
> raakgelees het. Ek het van die begin af aangevoel dat ons baie meer
> met mekaar in gemeen het as wat op die oppervlak mag lyk.
>

Dan is ek maar nie 'fyn oplettend' nie, want jy het ander dinge in sy
skrywe gesien as ek. Vir my was sy skrywe bloot spoegend op jou
wanneer hy nie antwoorde gehad het nie. Nie enigsins sinvol gewees nie
en bloot verdedigend. Nie volgens enige reëls nie, maar àl sy houe was
onder die belt. En hy het die geloof aangeval terwyl Gloudina verraad
teenoor die geloof, taal en land pleeg. Maar die geloof het nie
verdediging nodig nie. Die land wel.

> Na twee rondes tussen my en Suidwester wat niemand gewen het nie, het
> ons ooreengekom om te verskil. Ek kan nie presies onthou wat gebeur
> het dat ons soos volwassenes met mekaar begin praat het nie, maar ek
> dink dit het met 'n gesprek oor Walvisbaai se geskiedenis begin. Daar
> was ook 'n geleentheid wat Suidwester en Anette na 'n afwesigheid van
> etlike weke weer verskyn het en ek hulle terug verwelkom het.

Myns insiens het jy te hoflik baklei. Maar onthou ook dat ek gesê het
dat ek niks tussen die lyne raak gesien het nie. Seker lees jy anders
as ek:-)

>
> Iets soortgelyks het tussen my en Jim gebeur. Erens in die onlangse
> verlede het ek gewoon die gevoel gekry dat Jim hoor wat ek se en
> bereid is om my gevoelens en standpunte te respekteer. Dit het die
> weg geopen dat ek en hy vir die eerste keer op volwasse wyse teologies
> kon begin gesels. Ons verskil steeds op baie punte, en ons sal
> waarskynlik altyd verskil, maar daar het respek en versigtigheid van
> albei kante af ingetree.
>
Miskien is diìt waar ek tussen die lyne gelees het:-)

> Met die Antie? Goed begin en hoe langer hoe vrotter geword. Ek
> gaan my weerhou van enigiets wat kan lyk asof ek met haar of oor haar
> probeer praat.
>

Somtyds lag ek daaroor wanneer ek dink aan die tyd toe jy haar
verdedig het. En toe ek vir jou gesê het dat jy binnekort deur haar
sal sien. Dat jy vinnig deur haar sien want daar is nie veel om deur
te sien nie.

Miskien moet jy onthou, en haar bejammer, omdat sy staaadig is.
Sy was in die vorige bedeling nie toegelaat om in wit skole skool te
hou nie, en het dus 'n minderwaardigheidskompleks daaroor. Sy voel
steeds die blankes skuld haar daaroor.

Nou moet jy verder kyk. Sy is dom genoeg om haar in Uys Krige se
storie te sien as die hart wat snik (maar sy snik blykbaar dat die
plaasmoorde moet aanhou en die moordenaars nie gevang moet word nie).
By Charl-Pierre Naude kap sy aan die klipharde volkshart ens. Sy is so
dom dat sy dink dat die minagting wat op die nuusgroep teenoor haar
gevoel word, deel van 'n speletjie is. Sy moet bejammer word. Sy lees
gedigte en plaas haarself in helderolle wat sy self of die digter
daarin skep.

Sy kon my nie eens antwoord op my vraag of mugabe nou sy stoel moet
behou in zim, omdat hy eerste daar was; 'n stigterslid was nie. Sy glo
wel so.

Onthou ook dat haar algemense kennis so beperk is, dat sy een tema het
om oor te nêgh & nêgh en nêgh en nêgh. Af en en onthou sy van Blue
Berries en dan is sy terug oor die enigste ander tema wat sy ken.
Sy glo nie eens dat Gautama Buddha regtig bestaan het nie.
So het sy vir Riaan gesê. Maar sy weet dat apartheid bestaan het.

> Ek het hier "goeie vriende" gemaak wat ek graag wil behou. Dave,
> Suidwester, Katryn, Riaan, Jan en uiteindelik ook Jim. Baie keer is
> mens se beste vriende die wat jy met baie swaarkry gemaak het. Ek is
> jammer dat Otterkop verdwyn het sonder om tot siens te se; wonder wat
> van hom geword het? Netso is ek jammer dat Anette besluit het om te
> loop so ongeveer op die tydstip wat ons mekaar begin verstaan het.
>
> Ek waardeer wat jy en Jim se.
>
> Groete
>
> Torreke
Re: Survivor [boodskap #118004 is 'n antwoord op boodskap #118002] Sa, 28 Junie 2008 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 23:21:53 -0700 (PDT), tor...@hotmail.co.uk wrote:

> Het later onthou dat daar 'n tyd was toe iemand (kan eerlik nie onthou
> wie nie) weer op die nussgroep verskyn het na 'n lang afwesigheid. Ek
> spreek onder korreksie, maar ek herinner my dat jou reaksie iets soos
> hierdie was: Met hom/haar hier, weg is ek. Het al lankal oorweeg om
> "Katryn" te laat sterf. Miskien kom loer ek eendag weer in. :-))
>
> Dalk verstaan jy hoe ek op hierdie oomblik oor die nuusgroep voel.

LOL:-))))
Re: Survivor [boodskap #118006 is 'n antwoord op boodskap #118002] Sa, 28 Junie 2008 14:00 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
tor...@hotmail.co.uk skryf:

> Het later onthou dat daar 'n tyd was toe iemand (kan eerlik nie onthou
> wie nie) weer op die nussgroep verskyn het na 'n lang afwesigheid. Ek
> spreek onder korreksie, maar ek herinner my dat jou reaksie iets soos
> hierdie was: Met hom/haar hier, weg is ek. Het al lankal oorweeg om
> "Katryn" te laat sterf. Miskien kom loer ek eendag weer in. :-))
>
> Dalk verstaan jy hoe ek op hierdie oomblik oor die nuusgroep voel.

Ek verstaan 100%, Torreke. En jy onthou baie goed. :)
Ek mis Afrikaans geweldig baie, en het nie juis tyd om op private
Afrikaanse groepe deel te neem nie. Daarom vind ek die Usenet
Afrikaanse groep net makliker om te gebruik, en stof ou Katryn maar
weer af, en dan probeer ons weer. Byt vas, en soek vir die mooi tussen
al die drek - dit gebeur soms dat daar 'n pragtige blommetjie verby
dryf.
Glo my dat jy gemis sal word, maar ek kan jou gladnie blameer dat jy
nou genoeg gehad het nie. Genoeg is genoeg....
:)
Vorige onderwerp: lekker om steeds kinnertjies te is
Volgende onderwerp: Helen Zille koor ook 'genoeg is genoeg'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:03:21 MGT 2024