Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis darem lekker lieg
Dis darem lekker lieg [boodskap #117934] Do, 26 Junie 2008 13:09 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien vandag se Beeld (bl. 11) sê 'n bergleeu kan tot 2.7 meter hoog
word. Nog nooit het pumas op hul agterpote geloop nie:-)
Re: Dis darem lekker lieg [boodskap #117958 is 'n antwoord op boodskap #117934] Vr, 27 Junie 2008 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2008 15:09:58 +0200, Dave wrote:

> Ek sien vandag se Beeld (bl. 11) sê 'n bergleeu kan tot 2.7 meter hoog
> word. Nog nooit het pumas op hul agterpote geloop nie:-)

Yep. 2.7 m is olifant size. En 'n bergleeu is eintlik mos maar net 'n
kat op steroids.
Re: Dis darem lekker lieg [boodskap #117963 is 'n antwoord op boodskap #117958] Vr, 27 Junie 2008 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 09:53:02 +0200, Ferdi wrote:

> On Thu, 26 Jun 2008 15:09:58 +0200, Dave wrote:
>
[color=blue]>
Re: Dis darem lekker lieg [boodskap #117966 is 'n antwoord op boodskap #117963] Vr, 27 Junie 2008 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 27, 10:07 am, Dave wrote:
> On Fri, 27 Jun 2008 09:53:02 +0200, Ferdi wrote:
>> On Thu, 26 Jun 2008 15:09:58 +0200, Dave wrote:
>
>> was, weet jy? 'n Afghan. En toe ek eendag erens lees dat dit die
> langste hond in die wereld is, het ek hom teen 'n muur laat staan, en
> sy voorpote was (kan nie presies onthou hoe hoog nie, maar) hoër as
> 2m. Toe was hy sowat 10 maande oud. Nogal 'n heel grand naam gehad
> ook, sy geregistreerde naam was 'Alcantaras ker Kinga (Akcantaras
> Kennels) So terloops, (net vir ingeval iemand hier 'n hondeliefhebber
> is) die Afgahn het 2 unieke eienskappe - 2 oudste hond aan die mens
> bekend en die vinnigste hond in ide wereld. Ek sal 'n 3rde een byvoeg:
> Die mooiste hond in die wereld.

----Hy's net so mooi soos sy baas! Hulle sê mos honde lyk soos hulle
base....
Re: Dis darem lekker lieg - DSCF5068d.jpg (0/1) [boodskap #117971 is 'n antwoord op boodskap #117966] Vr, 27 Junie 2008 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 03:48:30 -0700 (PDT), sta...@mweb.com.na wrote:

> On Jun 27, 10:07 am, Dave wrote:
>> On Fri, 27 Jun 2008 09:53:02 +0200, Ferdi wrote:
>>> On Thu, 26 Jun 2008 15:09:58 +0200, Dave wrote:

>>> > was, weet jy? 'n Afghan. En toe ek eendag erens lees dat dit die
>> langste hond in die wereld is, het ek hom teen 'n muur laat staan, en
>> sy voorpote was (kan nie presies onthou hoe hoog nie, maar) hoër as
>> 2m. Toe was hy sowat 10 maande oud. Nogal 'n heel grand naam gehad
>> ook, sy geregistreerde naam was 'Alcantaras ker Kinga (Akcantaras
>> Kennels) So terloops, (net vir ingeval iemand hier 'n hondeliefhebber
>> is) die Afgahn het 2 unieke eienskappe - 2 oudste hond aan die mens
>> bekend en die vinnigste hond in ide wereld. Ek sal 'n 3rde een byvoeg:
>> Die mooiste hond in die wereld.
>
> ----Hy's net so mooi soos sy baas! Hulle sê mos honde lyk soos hulle
> base....

Yep - baie waarheid daarin as jy daarna kyk in die opsig van iemand
wat nie na sy hond kyk nie (maw nie na hom kyk nie maar na hom lyk:-)

Kyk na die foto wat ek laat verlede jaar geneem het -
ek plak dit met prestic hieraan.
Re: Dis darem lekker lieg [boodskap #117973 is 'n antwoord op boodskap #117963] Vr, 27 Junie 2008 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 11:07:02 +0200, Dave wrote:

> is) die Afgahn het 2 unieke eienskappe - 2 oudste hond aan die mens
> bekend en die vinnigste hond in ide wereld. Ek sal 'n 3rde een byvoeg:
> Die mooiste hond in die wereld.

Beat die saluki hom nie op albei counts nie?
Re: Dis darem lekker lieg [boodskap #117975 is 'n antwoord op boodskap #117973] Vr, 27 Junie 2008 14:10 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2008 14:44:47 +0200, Ferdi wrote:

> On Fri, 27 Jun 2008 11:07:02 +0200, Dave wrote:
>
>
> > bekend en die vinnigste hond in ide wereld. Ek sal 'n 3rde een byvoeg:
>> Die mooiste hond in die wereld.
>
> Beat die saluki hom nie op albei counts nie?

Die 2 wat daar ingepas het moes nie daar wees nie
maw 'oudste hond aan die mens bekend'

maar natuurlik is jy reg wanneer ons van die teef praat.
Sy is in albei opsigte voor.
Vorige onderwerp: Re: Steven Hatfill
Volgende onderwerp: Petroldief vasgetrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:15:35 MGT 2024