Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zim en Robbeneiland
Zim en Robbeneiland [boodskap #117774] So, 22 Junie 2008 17:00
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Lees eers hier:
*Waarskuwing aan die minder as 1% deelnemers wat my pos lees -
my inligting is vanaf voorspelbare bronne. Julle lees dus op eie
risiko.

Daar onttrek Tsvangirai hom aan die Zim verkiesing,
die wild wat Afrika, Afrika gemaak het word met vangstrikke uitgeroei
in Zimbabwe
en die diere vrek van die honger op Robbeneiland.

Mbeki het onlangs tydens 'n nuusuitsending gepraat van die mense wat
altyd op die veronderstelling uitgaan dat swartes nie kan regeer nie.

Afrika is steeds net Afrika.
Vorige onderwerp: Ta Stienie
Volgende onderwerp: Peter Bruce van Business Day oor die ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:52:10 MGT 2024