Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » julle is almal katterig en vevelig
julle is almal katterig en vevelig [boodskap #11769] Wo, 10 Desember 1997 00:00
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
heerlike groete mense,

ek lees nou vir 'n geruime tyd julle
kommunikasies met mekaar...

julle is ALMAL katterig en elkeen daarop
uit om sy eie EGO so veel as moontlik
te streel en eie status te verhoog.

(wel, so kom dit vir my voor)

inligting en informasie beteken nie veel
as die persoon wat dit ontvang dit nie
verstaan nie, en dit nie kan integreer met
'n algemene globale kenniswetens nie..

julle klink almal vir my iewat konserwatief,
in 'n algemene sin van die woord. ;-)

wat ek moet erken is dat julle almal baie
goed is met die bekende suid-afrikaanse
sport : klipgooi ;)

tog waardeer ek die uiteenlopende karakters
van elkeen van julle en geniet julle bydraes.

Ek wens hiermee vir almal in die kamer
'n heerlike fees seisoen toe !!!

vyg fynbos
Vorige onderwerp: Re:Voortbestaan van Afrikaans...
Volgende onderwerp: Re: Papgeslaan 'n tronke?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 04:56:43 MGT 2024