Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seekoevlei " deur N.P. van Wyk LOUW
" Seekoevlei " deur N.P. van Wyk LOUW [boodskap #117496] Vr, 30 Mei 2008 01:46
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol ou verdriet

ek staan weer by ‘n wit poel
waar ‘n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
‘n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: " Halfmensbome, 'n Nama-Legende " deur PETRA MULLER
Volgende onderwerp: " Winterpad " deur ANDRÉ LE TOIT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 15:42:30 MGT 2024