Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir wie sal jy stem?
Vir wie sal jy stem? [boodskap #117251] Do, 15 Mei 2008 11:07 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
wie sou jy stem in die "primaries" ?

Gloudina
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117253 is 'n antwoord op boodskap #117251] Do, 15 Mei 2008 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" skryf in boodskap news:d547c614-e418-473c-9655-362c5aa509f8@e39g2000hsf.google groups.com...
> As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
> wie sou jy stem in die "primaries" ?

Vir Clinton - SA en Afrika is 'n bewys dat geen swart leier die mas kan
opkom nie.
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117255 is 'n antwoord op boodskap #117251] Do, 15 Mei 2008 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 May 2008 04:07:17 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
> wie sou jy stem in die "primaries" ?
>
> Gloudina

Vir Clinton. Jy sal vir die Osama stem net met die hoop dat julle meer
invloed kan kry in die oorheersende blanke regering.
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117260 is 'n antwoord op boodskap #117253] Do, 15 Mei 2008 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1210850318.382167@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Hessie" wrote in message
> news:d547c614-e418-473c-9655-362c5aa509f8@e39g2000hsf.google groups.com...
>> As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
>> wie sou jy stem in die "primaries" ?
>
>
> Vir Clinton - SA en Afrika is 'n bewys dat geen swart leier die mas kan
> opkom nie.
>

Nie rêrig nie, ek dink nie SA en Afrika het al 'n swart leier gehad wat
nastenby van Obama se kaliber is nie.
Maar, ja, dis ook maar net my persoonlik opinie - Hillary gee my 'n pyn in
die gat
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117261 is 'n antwoord op boodskap #117260] Do, 15 Mei 2008 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 May 2008 16:11:57 +0200, "Spider Pig" wrote:
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1210850318.382167@vasbyt.isdsl.net...

>> "Hessie" wrote in message
>> news:d547c614-e418-473c-9655-362c5aa509f8@e39g2000hsf.google groups.com...
>>> As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
>>> wie sou jy stem in die "primaries" ?

>> Vir Clinton - SA en Afrika is 'n bewys dat geen swart leier die mas kan
>> opkom nie.

>
> Nie rêrig nie, ek dink nie SA en Afrika het al 'n swart leier gehad wat
> nastenby van Obama se kaliber is nie.
> Maar, ja, dis ook maar net my persoonlik opinie - Hillary gee my 'n pyn in
> die gat
>

Spider Pig... nogal heel van pas
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117263 is 'n antwoord op boodskap #117255] Vr, 16 Mei 2008 02:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf
> Jy sal vir die Osama stem net met die hoop dat julle meer
> invloed kan kry in die oorheersende blanke regering.

Jy dink gedurig in cliches. Gedurig.
Nee, ek sou nogal graag wou sien
dat Hilary eerste haar kans kon kry,
met Obama as vise-president met die
kans om oor vier of ag jaar president
te word. Maar dit lyk nou of dit nie so
gaan uitdraai nie. Blykbaar gee daar
baie mense vir hom hope geld, en dit
is seker 'n teken dat hy uiteindelik tog
die kandidaat gaan word. Maar hy is
nou, as ek reg onthou, net 46. Dis
effens onnatuurlik om op 54 jaar al
oud-president te word.

Gloudina
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117266 is 'n antwoord op boodskap #117261] Vr, 16 Mei 2008 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:e6jo245ftrkvcsksveku6ej2tfq54g7g7r@4ax.com...
> On Thu, 15 May 2008 16:11:57 +0200, "Spider Pig"
> wrote:

> Spider Pig... nogal heel van pas
>

jy's te gaaf
Re: Vir wie sal jy stem? [boodskap #117268 is 'n antwoord op boodskap #117266] Vr, 16 Mei 2008 07:32 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 May 2008 08:29:40 +0200, "Spider Pig" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:e6jo245ftrkvcsksveku6ej2tfq54g7g7r@4ax.com...
>> On Thu, 15 May 2008 16:11:57 +0200, "Spider Pig"
>> wrote:
>
>> Spider Pig... nogal heel van pas

>
> jy's te gaaf
>

en oplettend
Vorige onderwerp: Re: Sewerage shapes up as next crisis
Volgende onderwerp: Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 04:23:02 MGT 2024