Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor menseregte in Kanada
Oor menseregte in Kanada [boodskap #117179] So, 11 Mei 2008 09:33 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Vir die wat nuuskierig is oor menseregte in Kanada
kliek hier:

http://tinyurl.com/4bz4s7
Re: Oor menseregte in Kanada [boodskap #117194 is 'n antwoord op boodskap #117179] Ma, 12 Mei 2008 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2008 11:33:36 +0200, Dave wrote:

>
>
> Vir die wat nuuskierig is oor menseregte in Kanada
> kliek hier:
>
> http://tinyurl.com/4bz4s7

Wat sou die rede wees vir geen terugvoering hier nie?
Werk die verkorte link nie? wil julle 'n langer een hê?
Re: Oor menseregte in Kanada [boodskap #117201 is 'n antwoord op boodskap #117194] Di, 13 Mei 2008 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:33ig24lvtbsnef32r7lqbjb8plpb31b560@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2008 11:33:36 +0200, Dave wrote:
>


>> Vir die wat nuuskierig is oor menseregte in Kanada
>> kliek hier:

>> http://tinyurl.com/4bz4s7
>
>
> Wat sou die rede wees vir geen terugvoering hier nie?
> Werk die verkorte link nie? wil julle 'n langer een hê?

Dave het jy 'n geheue soos 'n olifant, of het jy toevallig op die stukkie
afgekom toe jy in die argiewe gaan rondkrap het
Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117203 is 'n antwoord op boodskap #117201] Di, 13 Mei 2008 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Dave het jy 'n geheue soos 'n olifant, of het jy toevallig op die stukkie[/color]
> afgekom toe jy in die argiewe gaan rondkrap het

Ek het nie dadelik gaan lees nie totdat ek hierdie reaksie van Riaan gesien
het. Toe dink ek dis so waardevol dat mens die teks hier moet aanhaal.
As mens 'n bietjie laaaaank in die tand en laaank in die getuiebank is,
vergeet jy later wat jy alles kwytgeraak het. Dit kan moeilikheid afgee.

Ek wonder net waarom is daar so 'n dawerende stilte uit Kanada. Of is die
antwoord vanselfsprekend?

Leendert,
Moenie weer Don Quixote speel en vir my probeer
aanval omdat jy dink ek dink Kanada is so 'n wonderlike
plek met so 'n wonderlike rekord nie. Ons het hierheen
gekom (toe ons besluit het dat ons nie in SA meer wou bly
nie,) omdat my man voorheen hier studeer het, en omdat
die lekkerste ding van Kanada is dat dit deel van die Noord-
Amerikaanse kontinent is. Jy kan jou kar vat en suid ry tot
daar waar daar jakarandas is, en weswaarts tot waar daar
die wonderlikste berge is, en halfwoestyndele wat net so
lyk soos daar waar ek in die Noordkaap grootgeword het.
Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars
van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is
daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het
die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe
ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International,
opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare
ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar
het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First
Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een
van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale
park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê
hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat
die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering
gekry het om geweldadig op te tree.
So skend ons menseregte hier in Ontario.

Gloudina
Re: Oor menseregte in Kanada [boodskap #117205 is 'n antwoord op boodskap #117201] Di, 13 Mei 2008 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2008 08:52:56 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:33ig24lvtbsnef32r7lqbjb8plpb31b560@4ax.com...
>> On Sun, 11 May 2008 11:33:36 +0200, Dave wrote:

>
>
>>> Vir die wat nuuskierig is oor menseregte in Kanada
>>> kliek hier:
>
>>> http://tinyurl.com/4bz4s7


>> Wat sou die rede wees vir geen terugvoering hier nie?
>> Werk die verkorte link nie? wil julle 'n langer een hê?
>
>
> Dave het jy 'n geheue soos 'n olifant, of het jy toevallig op die stukkie
> afgekom toe jy in die argiewe gaan rondkrap het
>

he he... ek het daaraan gedink dat die groep soos 'n klein hondjie is
wat brandewyn gevoer is. Of soos 'n dwergie wat by Boswell sirkus werk
en op 'n leer staan wanneer hy sy vrou soen. En nooit groei nie.

Toe onthou ek van toeka se name en gaan loer bietjie daar. Net soos
mens partykeer ou fotoalbums deurkyk. Dit was 'n verassing om te sien
hoe lank jy al deel is van die groep.

... en toe... kom ek af op dié inligting wat daarna in gepoogde
verswyging gehul was:-)
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117207 is 'n antwoord op boodskap #117203] Di, 13 Mei 2008 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Ek wonder net waarom is daar so 'n dawerende stilte uit Kanada.

Torreke, jy wat tot in 1994 gestem het vir 'n
regering wat een van die slegste rekords van
mensregteskending in die moderne wêreld
bedryf het, behoort tjoepstil te bly.
Jy sit ook altyd met al hierdie geykte
opinies in jou kop oor alles en nog wat. Ek
was nog nooit stil oor watter rol jou en my
voorsate uit Europa hier in Noord-Amerika
gespeel het nie. Anders as jy, wat heeltyd
verskonings vind vir hulle misdrywe.
Gelukkig is Kanada nie net 'n land
van setlaars uit Europa nie, maar ook van
talle Eerste Nasies. Gelukkig word die
invloed van die setlaars uit Europa jaar
na jaar minder intens, soos Kanada meer
en meer mense van oral op die aardbol
integreer.
Terloops, Torreke, ek het gedink
jy gaan my ignoreer. Jy ken blykbaar
nie die betekenis van die woord "ignoreer"
nie.

Gloudina
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117208 is 'n antwoord op boodskap #117203] Di, 13 Mei 2008 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2008 12:09:28 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Riaan"
>> Dave het jy 'n geheue soos 'n olifant, of het jy toevallig op die stukkie
>> afgekom toe jy in die argiewe gaan rondkrap het
>
> Ek het nie dadelik gaan lees nie totdat ek hierdie reaksie van Riaan gesien
> het. Toe dink ek dis so waardevol dat mens die teks hier moet aanhaal.
> As mens 'n bietjie laaaaank in die tand en laaank in die getuiebank is,
> vergeet jy later wat jy alles kwytgeraak het. Dit kan moeilikheid afgee.
>
> Ek wonder net waarom is daar so 'n dawerende stilte uit Kanada. Of is die
> antwoord vanselfsprekend?
>
> Leendert,
> Moenie weer Don Quixote speel en vir my probeer
> aanval omdat jy dink ek dink Kanada is so 'n wonderlike
> plek met so 'n wonderlike rekord nie. Ons het hierheen
> gekom (toe ons besluit het dat ons nie in SA meer wou bly
> nie,) omdat my man voorheen hier studeer het, en omdat
> die lekkerste ding van Kanada is dat dit deel van die Noord-
> Amerikaanse kontinent is. Jy kan jou kar vat en suid ry tot
> daar waar daar jakarandas is, en weswaarts tot waar daar
> die wonderlikste berge is, en halfwoestyndele wat net so
> lyk soos daar waar ek in die Noordkaap grootgeword het.
> Wat menseregte betref, is die rekord van die setlaars
> van Europa miskien nog slegter as in Afrika. Hoekom is
> daar geen Eerste Nasies in Newfoundland nie? Hulle het
> die laaste een, 'n vrou, uit die heuwels uitgelok, en haar toe
> ook doodgeskiet. Op die oomblik is Amnesty International,
> opposisiepartye en kerke besig om te vra vir 'n openbare
> ondersoek na die Ipperwash-insident twee jaar gelede. Daar
> het Ontario Provincial Police geskiet op lede van 'n First
> Nation band wat geprotesteer het teen die integrasie van een
> van hulle tradisionele begraafplase in 'n nuwe provinsiale
> park. Dudley George is doodgeskiet. Die regering het gesê
> hy was gewapen. Dit blyk onwaar te wees. Dit blyk ook dat
> die polisie bevele direk uit die hoogste vlakke van die regering
> gekry het om geweldadig op te tree.
> So skend ons menseregte hier in Ontario.
>
>
> Gloudina
>

Jy kon ook Leendert se reaksie bygevoeg het

>>> 'En sê my, Gloudina, het julle ook ophou Engels en Frans in die huis praat
>>> in reaksie op die menseregterekord van jou aangenome vaderland?'

Internet Police
Re: Oor menseregte in Kanada [boodskap #117211 is 'n antwoord op boodskap #117205] Di, 13 Mei 2008 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:qbqi24dmlod0dgdr82ghve9oc8siuqjeb2@4ax.com...
> On Tue, 13 May 2008 08:52:56 +0200, "Riaan"
> wrote:

. Dit was 'n verassing om te sien hoe lank jy al deel is van die groep.

Ek het die groep ontdek toe ek nog deeltyds geswot het, en opsoek was na 'n
oplossing vir 'n rekenaar program wat ek besig was om te skryf. Iemand het
my toe in die rigting van News Groups gestuur.

Ek onthou ek was nog lekker jonk en stupid, en moet erken ek het al baie
dinge hier kwytgeraak waaroor ek myself bloedrooi geskaam het na die tyd.
Maar dit is mos maar die lewe, ervaring kom soms met 'n gesukkel.
Re: Oor menseregte in Kanada [boodskap #117215 is 'n antwoord op boodskap #117211] Di, 13 Mei 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2008 14:04:19 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:qbqi24dmlod0dgdr82ghve9oc8siuqjeb2@4ax.com...
>> On Tue, 13 May 2008 08:52:56 +0200, "Riaan"
>> wrote:
>
> . Dit was 'n verassing om te sien hoe lank jy al deel is van die groep.
>
> Ek het die groep ontdek toe ek nog deeltyds geswot het, en opsoek was na 'n
> oplossing vir 'n rekenaar program wat ek besig was om te skryf. Iemand het
> my toe in die rigting van News Groups gestuur.
>
> Ek onthou ek was nog lekker jonk en stupid, en moet erken ek het al baie
> dinge hier kwytgeraak waaroor ek myself bloedrooi geskaam het na die tyd.
> Maar dit is mos maar die lewe, ervaring kom soms met 'n gesukkel.
>

Eintlik het ek vreeslik min gelees, net bietjie name gelees ens.
En Leendert was voor ek hier angeland het, reeds dik vir die groep en
weg. Hom het ek dus nie geken nie, en so hier en daar gelees en toe op
die beskrywing van die miskenning van menseregte in Kanada, afgekom.
Dit is al wat onthoubaar was, en ek het dit ook net onthou omdat ek
dit geboekmerk het.
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117218 is 'n antwoord op boodskap #117207] Di, 13 Mei 2008 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie"
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117221 is 'n antwoord op boodskap #117218] Di, 13 Mei 2008 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2008 15:32:44 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Hessie"
> Terloops, Torreke, ek het gedink
> jy gaan my ignoreer. Jy ken blykbaar
> nie die betekenis van die woord "ignoreer"
> nie.
>
>
> Ek het nie met jou gepraat nie!!!! Ek het met Dave en Riaan gepraat!!!

Dit was presies wat ek onmiddelik aan gedink het, en begin skryf het,
en nie gepos het nie:-)
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117224 is 'n antwoord op boodskap #117218] Di, 13 Mei 2008 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

>       Terloops, Torreke, ek het gedink
>       jy gaan my ignoreer. Jy ken blykbaar
>       nie die betekenis van die woord "ignoreer"
>       nie.
>
> Ek het nie met jou gepraat nie!!!!  Ek het met Dave en Riaan gepraat!!!

Nee, Torreke, dis nie wat die woord "ignoreer"
beteken nie. As jy my wil ignoreer, moet jy
nie net nie met my praat nie, maar jy moet
ook nie van my praat nie. Kom ons kyk nou
of jy dit kan doen, soos 'n man. Anders is
jy maar ook net 'n ou tannie, soos sommige
van jou mede-kloekende oor-Gloudina-praat-
verslaafdes.

Gloudina, die persoon en nie die onderwerp nie.
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117225 is 'n antwoord op boodskap #117207] Di, 13 Mei 2008 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On May 13, 1:22 pm, Hessie Oubiets Bou...@rogers.com> wrote :
>  "Torreke" skryf
>
>> Ek wonder net waarom is daar so 'n dawerende stilte uit Kanada.
>
>       Torreke,  ...Gelukkig word die
>       invloed van die setlaars uit Europa jaar
>       na jaar minder intens, soos Kanada meer
>       en meer mense van oral op die aardbol
>       integreer.
>      
>
>        Gloudina

Dônner, ou biets, eers lieg jy jouself (al weer) vas,
en nou hoef ons net rustig te sit en wag totdat die
hordes "agtergeblewenes" jou oulike land ook oor-
stroom en beswerm - sodat hulle jou (en jou gesin)
kan 'swamp' en opdonner... en julle 'n voorsmakie
van die geliefde "Afrika-kultuur" kan verskaf...

Met integrasie kom 'n hoë prys...

En alle grootbek liberaliste kry 'n beurt...

Jim
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117226 is 'n antwoord op boodskap #117224] Wo, 14 Mei 2008 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2008 14:32:11 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> "Torreke" skryf
>
>>       Terloops, Torreke, ek het gedink
>>       jy gaan my ignoreer. Jy ken blykbaar
>>       nie die betekenis van die woord "ignoreer"
>>       nie.

>> Ek het nie met jou gepraat nie!!!!  Ek het met Dave en Riaan gepraat!!!
>
> Nee, Torreke, dis nie wat die woord "ignoreer"
> beteken nie. As jy my wil ignoreer, moet jy
> nie net nie met my praat nie, maar jy moet
> ook nie van my praat nie. Kom ons kyk nou
> of jy dit kan doen, soos 'n man. Anders is
> jy maar ook net 'n ou tannie, soos sommige
> van jou mede-kloekende oor-Gloudina-praat-
> verslaafdes.
>
> Gloudina, die persoon en nie die onderwerp nie.
>
>
>
>

Torreke kan natuurlik op dieselfde aandring, Antie.
*Jy kan nie wil aanmerkings maak oor hom en verwag dat hy moet stilbly
nie. Jy bewys jou vrees vir hom en vir wat hy sê.
Ek dink, jy lag in jou mou en dan sê jy vir die een langs jou dat jy
hulle wat nie meer met jou wil praat nie, weer uitgelok het tot 'n
gesprek. Maar jy sê nie dat jy vrae omseil nie.

Dit wat ek aangehaal het van jou is in 1997 gsê, en tòe was dit al
reeds holrug gery deur jou. Al het jy nie wiskunde gedoseer nie, en al
was jy net in swart skole toegelaat, sal jou kelkielyter vir jou sê
dat dit nou 11 jaar later is, en steeds haak jy vas haak jy vas haak
jy vas... Voel jy nie vervelig nie (lw ek het nie gesê verveeld nie
maar vervelig).

BTW, wil jy nie vir Leendert nou antwoord op sy vraag nie
>>> 'En sê my, Gloudina, het julle ook ophou Engels en Frans in die huis praat
>>> in reaksie op die menseregterekord van jou aangenome vaderland?'
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117227 is 'n antwoord op boodskap #117224] Wo, 14 Mei 2008 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" Terloops, Torreke, ek het gedink[/color]
> jy gaan my ignoreer. Jy ken blykbaar
> nie die betekenis van die woord "ignoreer"
> nie.
>
> Ek het nie met jou gepraat nie!!!! Ek het met Dave en Riaan gepraat!!!

Nee, Torreke, dis nie wat die woord "ignoreer"
beteken nie. As jy my wil ignoreer, moet jy
nie net nie met my praat nie, maar jy moet
ook nie van my praat nie. Kom ons kyk nou
of jy dit kan doen, soos 'n man. Anders is
jy maar ook net 'n ou tannie, soos sommige
van jou mede-kloekende oor-Gloudina-praat-
verslaafdes.

Gloudina, die persoon en nie die onderwerp nie.

Ek het die volgende vir jou gesê:

"Jy't nie die vermoë om buitekant jou klein boksie te dink nie...
Jy't nie die vermoë om 'n muntstuk om te draai en na die ander kant te kyk
nie...
Jou brilletjie het konkawe lensies - dit kan net binnetoe kyk en gee jou
tonnelvisie...

Voor jy weer met my probeer gesels, gaan besoek 'n oogkundige en laat hy vir
jou 'n beter bril voorskryf."

En later oor jou vir Dave:

"Ek het vir die Antie gesê om van haar oë te laat toets, want sy't 'n bril
met konkawe lensies wat haar tonnelvisie gee. Die dag wanneer sy my oortuig
dat sy bereid is om ook die ander kant van die munt te sien - dat sy terug
kan staan en kan insien dat, om Ferdi se woorde te gebruik, Vorster se
rassisme drek was en dat die ANC s'n steeds drek is - daardie dag sal ek
bereid wees om weer met haar te praat. En ek dink Ferdie ook!"

So, ek het nie gesê dat ek nooit weer met jou sal praat of oor jou sal praat
nie.

Jy het tot dusver NIKS gesê om my opinie oor jou tonnelvisie te verander
nie, inteendeel jy bevestig dit elke keer. Jy't ook nog NIKS gedoen om my
te oortuig dat jy nie met dubbele mate meet nie.

Hier's nog voorbeelde uit jou vorige pos:

"....jy wat tot in 1994 gestem het vir 'n
regering wat een van die slegste rekords van
mensregteskending in die moderne wêreld
bedryf het, behoort tjoepstil te bly."

Jy't gerieflik vergeet dat jy vir daardie selfde regering se Roelfie gesê
het al jou hoop is op hom gevestig!!!

Daardie regering met sy swak menseregte-rekord, het dit erken - Dit kos 'n
persoon mert murg in sy pype om sy foute te erken en iets daaraan te doen! -
maar jou ANC het nie een van hulle menseregtevergrype erken nie. Thabo
Mbeki het voor die waarheids- en versoeningskommissie gesit en die aanvalle
op burgerlike teikens verdedig! Niemand is tot vandag toe vir die vergrype
in Kamp Quatro vervolg nie. Hy't verlede Vrydag blatant gesê dat hy Robert
Mugabe ondersteun.

"Anders as jy, wat heeltyd
verskonings vind vir hulle misdrywe."

Ek daag jou uit: Bewys hierdie stelling!!!!

So, Antie Knypbrilletjie van die Eenoog Republiek, druk maar jou simpel
uitdagings so diep in as wat jy dit kan inkry...

Die Tor!
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117234 is 'n antwoord op boodskap #117227] Wo, 14 Mei 2008 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Jy't gerieflik vergeet dat jy vir daardie selfde regering se Roelfie gesê
> het al jou hoop is op hom gevestig!!!

En waar sit Roelfie nou? Sover ek kan onthou,
op die banke van die ANC?
Ek sien jy het weer begin "praat" met
my. Kon jou nie inhou nie, nè? Kan dit nie
help nie. Moet aangaan soos 'n torretjie
wat woer-woer in die lug.

Gloudina
Re: Waarom is daar 'n dawerende stilte uit Kanada? [boodskap #117245 is 'n antwoord op boodskap #117234] Wo, 14 Mei 2008 15:05 Na vorige boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Antie Knypbrilletjie van die Eenoog Republiek"
Vorige onderwerp: Re: ringe te koop
Volgende onderwerp: Re: Sewerage shapes up as next crisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:22:46 MGT 2024