Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » xenofobia
xenofobia [boodskap #117235] Wo, 14 Mei 2008 11:25 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En hier het ons die laaste paar dae te doen met 'n nuwe verskynsel
enaamd - xenofobia.

Ek sal graag wil hoor presies wat is die verskil tussen xenofobia en
rassisme .... Laat ek bietjie dink, is dit dalk omdat dit swart teen swart
is en geen swarte in sy lewe mos 'n rassis kan wees nie. Wonder of die
polisie sterker sou opgetree het as dit 'n klomp wit Suid-Afrikaners was wat
die lot so lekker opdonner hier in Alex.
Re: xenofobia [boodskap #117238 is 'n antwoord op boodskap #117235] Wo, 14 Mei 2008 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 May 2008 13:25:06 +0200, "Riaan" wrote:
> En hier het ons die laaste paar dae te doen met 'n nuwe verskynsel
> enaamd - xenofobia.
>
> Ek sal graag wil hoor presies wat is die verskil tussen xenofobia en
> rassisme .... Laat ek bietjie dink, is dit dalk omdat dit swart teen swart
> is en geen swarte in sy lewe mos 'n rassis kan wees nie. Wonder of die
> polisie sterker sou opgetree het as dit 'n klomp wit Suid-Afrikaners was wat
> die lot so lekker opdonner hier in Alex.
>

Van vlieë gepraat, dis nie so skoon daar in die Tswanese Pretoria, nie
né:-)
Re: xenofobia [boodskap #117240 is 'n antwoord op boodskap #117238] Wo, 14 Mei 2008 12:17 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:k1kl241cqash1fececfmmf31eq5jc7nuo9@4ax.com...
> Van vlieë gepraat, dis nie so skoon daar in die Tswanese Pretoria, nie
> né:-)

Ek bly in Centurion in 'n estate wat so 1Km weg is van 'n dump site wat tuin
afval hanteer. Die laaste paar dae is die plek vir jou een helse gemors, met
sakke vor gemors (ook goed wat nie deur die site aanvaar word nie) daarin,
en ek kan jou nie vertel hoe pateties dit lyk nie. Sipho besef ook nie dat
wanneer die strike verby is hy en sy maatjies dit gaan skoonmaak nie.
Vorige onderwerp: Nuwe geskiedenis word geskryf
Volgende onderwerp: Re: ringe te koop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:02:36 MGT 2024