Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Radio Hoeveld weier Afrikaanse advertensies
Radio Hoeveld weier Afrikaanse advertensies [boodskap #11721] Ma, 08 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Rtl  is tans af-lyn  Rtl
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Radio Hoeveld ("Highveld Stereo") weier volstrek om lugtyd aan Afrikaanse
advertensies af te staan, is wat my vrou so 'n week of wat gelede deur een
van hulle bemarkingsagente meegedeel is.

Die rede blyk te wees dat Jakaranda reeds daardie deel van die mark gelok
het wat sou kla oor die saak. "Highveld" se luisteraars is 40% Afrikaans,
60% Engelssprekend, maar hulle sou nie eens 'n Afrikaanse advertensie
oorweeg as die klient daarvoor vra nie.

Miskien moet Afrikaanssprekendes dan dienooreenkomstig optree en wegskakel?
Dit is die soort optrede wat gesorg het dat pornografie grootliks uit ons
kafees en supermerkte verdwyn het.

Groete

Elroy Haasbroek

Miskien
Re: Radio [boodskap #14199 is 'n antwoord op boodskap #11721] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
crunch  is tans af-lyn  crunch
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, ek het hom gekry op www.studbook.co.za/hoogland/afrikaans .

Ek sal nog ander verwysings ook waardeer (die ordentlike engelse stasies
ook.........)

Anton

stefan wrote in message ...
> On Thu, 30 Apr 1998 16:08:05 +1200, "crunch" wrote:
>
>> Ek het SAFM opgespoor by www.safm.co.za waar dit moontlik is om via
>> RealAudio 'lewendig' te luister.
>>
>> Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?
>
> If there is one, please send the information to me as well. Sorry for
> the Engels post...
> --
> /stefan
Re: Radio [boodskap #14200 is 'n antwoord op boodskap #11721] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Yup -

Soek vir radio hoogland in jou search engine - het nou nie die regte URL
hier nie. Hier by ons kom dit ongelukkig deur nes 'n skotskar... baie
rukkerig.

Danie

crunch wrote in message ...
> Ek het SAFM opgespoor by www.safm.co.za waar dit moontlik is om via
> RealAudio 'lewendig' te luister.
>
> Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?
>
> Dankie,
>
> Anton
>
Re: Radio [boodskap #14201 is 'n antwoord op boodskap #11721] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
stefan wrote in message ...
> On Thu, 30 Apr 1998 16:08:05 +1200, "crunch" wrote:
>
>> Ek het SAFM opgespoor by www.safm.co.za waar dit moontlik is om via
>> RealAudio 'lewendig' te luister.
>>
>> Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?
>
> If there is one, please send the information to me as well. Sorry for
> the Engels post...

Hmmm... Ek het gehoor daar is een of ander stasie in die Vrystaat van alle
plekke wat uitsaai op die net. Ek dink nico het daarvan gepraat op een of
ander stadium - Nico .... help!!!

-Gideon-
Vorige onderwerp: Re: Hoe meer dinge verander ...
Volgende onderwerp: Naamsverandering: Kalahari Gemsbokpark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:22:43 MGT 2024