Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » African Institute of Mathematical Sciences
African Institute of Mathematical Sciences [boodskap #117182] Ma, 12 Mei 2008 08:09 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message news:90a02811-35df-489f-94a7-16c25a1a22f9@m44g2000hsc.google groups.com...

> News
> Stephen Hawking, Nobel Laureates and NASA Administrator to visit South
> Africa

Dit is nou een ou met wie ek bitter graag sal wil gesels. Ek dink die man is
verstommend slim
Re: African Institute of Mathematical Sciences [boodskap #117197 is 'n antwoord op boodskap #117182] Ma, 12 Mei 2008 14:28 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf
>
>> Stephen Hawking,
> Dit is nou een ou met wie ek bitter graag sal wil gesels. Ek dink die man is
> verstommend slim

Man, Riaan, die man moet "verstommend slim" wees,
maar ek is taamlik agterdogtig vir sy soort wetenskap,
wanneer hy so elke nou en dan met sy rekenaarstem
"God" in sy berekeninge inbring. Ek verstaan en
respekteer dit wanneer jy wat Riaan is God in jou
berekenings inbring. Ek verstaan en respekteer dit
wanneer Mohammedane of Christene God in hulle
berekenings inbring, maar ek kan nie verstaan hoe
'n wiskundige of fisikus die konsep van "God" as
'n wetenskaplike gegewe in sy berekenings kan
inbring nie. Miskien kan iemand dit vir my
verduidelik.

Gloudina
Vorige onderwerp: Biografie van Neil Turok
Volgende onderwerp: Dit gebeur nie in SA nie - (die oorgawe natuurlik:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:20:34 MGT 2024