Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Torreke
Vir Torreke [boodskap #117067] Ma, 05 Mei 2008 08:02 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Torreke

Iemand het vir my die link gestuur http://www.av1611.org/hell.html. Moet se
dit was redelik interesant maar ek kan net nie myself sover kry om saam te
stem dat die hel onder die aarde is nie. Hoop jy kan vir my dit beter uitle

Groete

Riaan
Re: Vir Torreke [boodskap #117068 is 'n antwoord op boodskap #117067] Ma, 05 Mei 2008 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2008 10:02:22 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Torreke
>
>
> Iemand het vir my die link gestuur http://www.av1611.org/hell.html. Moet se
> dit was redelik interesant maar ek kan net nie myself sover kry om saam te
> stem dat die hel onder die aarde is nie. Hoop jy kan vir my dit beter uitle
>
> Groete
>
>
> Riaan
>

Hallo Riaan... as ek ook 'n mening kan lig :-0, wil ek dit sê:
wat maak dit saak of Zimbabwe in Afrika, Asië, die Ooste,
die Amerikas of Europa is. Niemand wil daarheen emigreer nie. Punt.
(nie naastenby te vergelyk nie, maar mense wat my lees ken my manier
van praat)

Miskien is Maurice Rawlings se boek in my boerak. Ek het jare gelede
'n boek gekoop wat hieraan herinner. Dit mag ook van 'n ander skrywer
wees. Kan wel onthou dat dit 'n dokter is.

Gedurende Desember verlede jaar is my jongste broer dood ongeveer
dieselfde tyd wat ons hiervandaan vertrek het om vir hulle te gaan
kuier. Die kuier het toe ontaard in 'n begrafnis. En by die saamkoms
net na die begrafnis het Oom Ronnie vir my gesê dat Charlie (my broer)
het kort voor sy dood aan hom gesê: "Dit kos jou tog niks om te glo
nie..!"

Jy het iets baie interessant te berde gebring hier. Ek sou graag meer
mense hierby wil betrek. Op die groep is (ongelooflik vir die paar wat
ons is!) gelowiges en ongelowiges sowel as twyfelaars en ateïste.

Miskien sal Torreke jou daarop wys dat die woord 'hel' meer op meer as
een betekenis dui in die Bybel. Ek wil nie nou daarop uitbrei nie,
maar sal graag Ferdi, Suidwester EN Jim se idees hierop wil hoor.

Jim, somehow het is dit duidelik dat, indien jy jou tema verander en
100% wegskram van kleur of ras by geloof, jy 'n interessante mening
sal kan lig.

BTW word 'n mening gelig of gelug?
Re: Vir Torreke [boodskap #117070 is 'n antwoord op boodskap #117067] Ma, 05 Mei 2008 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1209974280.763920@vasbyt.isdsl.net...
> Hi Torreke
>
>
> Iemand het vir my die link gestuur http://www.av1611.org/hell.html. Moet
> se dit was redelik interesant maar ek kan net nie myself sover kry om saam
> te stem dat die hel onder die aarde is nie. Hoop jy kan vir my dit beter
> uitle
>
> Groete
>
>
> Riaan

Dankie vir die vertroue wat jy in my opinie stel, Riaan.

1) Die hel is 'n spesifieke plek, maar ek stem ook nie saam met die uitleg
wat in die webbladsy gegee word nie - wat die hel probeer koppel aan die
vuurwarm gesmelte kern van die aarde nie.
2) Die woord hel is afgelei van die die woord Hebreeuse woord "Hinnom" wat
in Grieks oorvertaal is met "Gehenna". Die verwys na 'n dal net buitekant
Jerusalem, die Hinnoms-dal, wat as vullishoop in die Bybelse tye gebruik is.
Dink aan 'n groot stadsvullishoop en jy kry die prentjie, vure wat
voortdurend brand en maaiers ("wurms") wat op die vrot afval teer.
3) In die Brief aan Hebreërs word duidelik gemaak dat Jesus buitekant die
stad gely het - simbolies op die vullishoop gegooi is! - ter wille van
versoening. En roep ons op om uit tegaan na Hom toe en smaad te dra! - saam
met Hom vullishoop toe te gaan.
4) Ek stem hoegenaam nie saam met wat op die webbladsy gesê word dat Jesus
by sy afsterwe hel toe gegaan het nie. Die Roomse Kerk stel dit so voor.
Jesus was voor sy sterwe in die hel!!! - gedurende die 3-uur lange
duisternis toe Hy van God verlate was. Hel is om van God verlate te wees!!!
Dat die hellevaart verby was toe Hy liggaamlik die laaste asem uitgeblaas
het, kaan uit verskeie van sy eie uitsprake afgelei word.
a) Aan die einde van die 3-uur lange duisternis, roep Hy uit: "My
God, my God, waarom het U My Verlaat?" (i) Let op die verlede tyd! Dis
klaar en afgehandel! (ii) Let op die wyse waarop Hy sy Vader aanspreek as
"My God". Die intiem Vader-Seun verhouding staan nog op die agtergrond, al
word die sterkte van die verhouding steeds erken met die woord "my".
b) Kort daarna roep Jesus uit: "Dit is volbring!" Die Griekse woord
is een wat gewoonlik op 'n rekeningstaat aangebring is as dit ten volle
betaal is. Dit het die sterkte van 'n kwitansie vir volle vereffening van
die rekening. Hier's geen sprake meer dat iets nog uitstaande is nie en dat
die heelvaart nog voorlê nie.
c) Waaneer Hy sterf, sê Hy: "Vader, in u hande gee Ek my gees oor."
Let wel, nou noem Hy God weer "Vader". Die intiem Vader-Seun verhouding is
weer volkome herstel. Sy gees is nie op pad hel toe nie, maar Hy gee dit in
die hande van sy Vader oor.
5) Feit is verder dat om die losprys te betaal moes Hy aan ligaam en siel
al die angste van die hel deurstaan. As Hy na sy liggaamlike dood, hel toe
sou gegaan het, sou Hy net aan sy siel die helse pyn en smart ervaar het.
Maar voor sy dood het Hy die liggaamlike lyde aan die kruis - die
kruisfoltering / - dood word beskou as waarskynlik die ergste wyse waarop 'n
mens tereg gestel kan word! - en die sielepyn as gevolg van Godverlatenheid
ervaar. Dus hel beteken nie noodwendig vuur en wurm nie - dis 'n blote
simboliese beskrywing! - maar liggaamlike en sielelyding - Godverlatenheid!

Hoop dit help.
Re: Vir Torreke [boodskap #117071 is 'n antwoord op boodskap #117070] Ma, 05 Mei 2008 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Dave

Vir my as Bybelgelowige is daar geen twyfel dat die
hel bestaan nie. Daarom stem ek grotendeels saam
met Torreke se skrywe. Ek het ook nog nie ‘n diepte-
studie van die hel gedoen nie, want dit sal nie deel
van my toekoms uitmaak nie. Ek bekommer my nie
oor die hel nie. Ek glo diegene wat daar gaan beland
is vooraf aan God bekend, net soos God presies weet
wie uitverkore is en die Koninkryk gaan erf.

Ek neem die Bybelse beskrywings van die hel ernstig
op. Ek weet nie waar die hel is nie. ...Net soos dit dalk
binne die aarde kan wees, kan dit ook op die planete
Venus of Mercurius wees [beide baie warm en nasty
plekke om ‘vakansie’ te gaan hou] ;-)

Ivm waar Christus was ; dink ek Hy was moontlik op ‘n
plek waar sekere van die gevalle engele in bewaring ge-
hou word tot en met die wederkoms, waar Hy aan hulle
‘n boodskap (van oordeel?) gebring het.

In elk geval ; ek glo daar is sekere onderwerpe en
verborgenhede wat (nog) nie vir ons beskore is om
meer oor te weet nie, en ons hoef ons ook nie tans
daaroor te bekommer nie.

Maar dat daar ‘n ewige hel is, is vir seker.


Jim
Re: Vir Torreke [boodskap #117072 is 'n antwoord op boodskap #117070] Ma, 05 Mei 2008 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> 4)  Ek stem hoegenaam nie saam met wat op die webbladsy gesê word dat Jesus
> by sy afsterwe hel toe gegaan het nie.  Die Roomse Kerk stel dit so voor.
> Jesus was voor sy sterwe in die hel!!! - gedurende die 3-uur lange
> duisternis toe Hy van God verlate was.  Hel is om van God verlate te wees!!!
> Dat die hellevaart verby was toe Hy liggaamlik die laaste asem uitgeblaas
> het, kaan uit verskeie van sy eie uitsprake afgelei word.

Hoe seker is jy van die stelling dat die Katolieke
Kerk glo dat Christus "by sy afsterwe hel toe
gegaan het." Ek is absoluut geen outoriteit van
Katolieke teologie nie, maar ek twyfel
of daar enige verskil is tussen die
Protestantse en Katolieke interpretasie van die
stelling "ter helle neergedaal het."

Gloudina
Re: Vir Torreke [boodskap #117073 is 'n antwoord op boodskap #117070] Ma, 05 Mei 2008 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> 5)  Feit is verder dat om die losprys te betaal moes Hy aan ligaam en siel
> al die angste van die hel deurstaan.  

Dit is interessant om uit te vind hoe Buddhisme hierdie
saak sien.
Verskoon die Engelse terme wat ek gebruik om
te verduidelik. Buddhisme glo dat daar ses "realms"
is waarin die "unenlightened" hulle kan bevind. Dit
is (1) "the realm of old age, sickness and death,"
wanneer mens leef asof die lewe bestaan
uit 'n fisieke proses wat uiteindelik afloop op
oudword en doodgaan. Volgens Buddhiste
sielkunde en wetenskap maak jy 'n fout as
jy die lewe sien in hierdie lig. Wetenskaplik
is dit ook onaanvaarbaar, want wanneer die
liggaam doodgaan, gaan ander fisiologiese
en chemiese prosesse voort. Dit stem in
hierdie opsig saam met die uitspraak in die
Bybel wat vra "dood, waar is jou angel."
(2) As jy in die "animal realm" is, lewe jy
volgens jou instinkte, wat 'n fout is.
(3) Daar is 'n "hell realm" waar mens in die
uiterste duisternis leef, sonder enige
vooruitsig op uitkoms, tensy jy daaruit
gered kan word.
(4) Die "realm of the hungry ghosts" is
die toestand van uiterste "greed" vir
eie voordeel.
(5) As jy in die "realm of the demi-gods"
is, veg jy gedurig met 'n teenstander
en sien jy jouself óf as oorwinnaar
óf as oorwonne.
( 6) In die "god realm" dink jy jy is die
wonderlikste ding wat die wêreld nog
ervaar het, en verwag jy dat jy dat die
mense jou op die hande moet dra en
dat hulle daar is om jou te dien.

Die saddhana "Avalokiteshvara in the six realms" vertel
dan van hoe die "boddhisattva of Compassion" neerdaal
in die six realms en almal wat in hierdie ongesonde en
ongelukkige psigiese state vasgevang is, kan verlos van
hulle onverligte staat. ( Avalokiteshvara is the boddhisattva
( heilige) of compassion, en hy word gewoonlik uitgebeeld
met 'n honderd hande. In elk van die honderd hande is
daar 'n oog.)

Gloudina
Re: Vir Torreke [boodskap #117075 is 'n antwoord op boodskap #117070] Di, 06 Mei 2008 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote
> 4) Ek stem hoegenaam nie saam met wat op die webbladsy gesê word dat
> Jesus by sy afsterwe hel toe gegaan het nie. Die Roomse Kerk stel dit so
> voor. Jesus was voor sy sterwe in die hel!!! - gedurende die 3-uur lange
> duisternis toe Hy van God verlate was. Hel is om van God verlate te
> wees!!! Dat die hellevaart verby was toe Hy liggaamlik die laaste asem
> uitgeblaas het, kaan uit verskeie van sy eie uitsprake afgelei word.

http://www.vatican.va/archive/catechism/p122a5p1.htm

CATHECHISM OF THE CATHOLIC CHURCH

PART ONE
THE PROFESSION OF FAITH

SECTION TWO
THE PROFESSION OF THE CHRISTIAN FAITH

CHAPTER TWO
I BELIEVE IN JESUS CHRIST, THE ONLY SON OF GOD

ARTICLE 5
"HE DESCENDED INTO HELL. ON THE THIRD DAY HE ROSE AGAIN"

631 Jesus "descended into the lower parts of the earth. He who descended is
he who also ascended far above all the heavens."475 The Apostles' Creed
confesses in the same article Christ's descent into hell and his
Resurrection from the dead on the third day, because in his Passover it was
precisely out of the depths of death that he made life spring forth:

Christ, that Morning Star, who came back from the dead, and shed his
peaceful light on all mankind, your Son who lives and reigns for ever and
ever. Amen.476
Paragraph 1. Christ Descended into Hell

632 The frequent New Testament affirmations that Jesus was "raised from the
dead" presuppose that the crucified one sojourned in the realm of the dead
prior to his resurrection.477 This was the first meaning given in the
apostolic preaching to Christ's descent into hell: that Jesus, like all men,
experienced death and in his soul joined the others in the realm of the
dead. But he descended there as Savior, proclaiming the Good News to the
spirits imprisoned there.478

633 Scripture calls the abode of the dead, to which the dead Christ went
down, "hell" - Sheol in Hebrew or Hades in Greek - because those who are
there are deprived of the vision of God.479 Such is the case for all the
dead, whether evil or righteous, while they await the Redeemer: which does
not mean that their lot is identical, as Jesus shows through the parable of
the poor man Lazarus who was received into "Abraham's bosom":480 "It is
precisely these holy souls, who awaited their Savior in Abraham's bosom,
whom Christ the Lord delivered when he descended into hell."481 Jesus did
not descend into hell to deliver the damned, nor to destroy the hell of
damnation, but to free the just who had gone before him.482

634 "The gospel was preached even to the dead."483 The descent into hell
brings the Gospel message of salvation to complete fulfilment. This is the
last phase of Jesus' messianic mission, a phase which is condensed in time
but vast in its real significance: the spread of Christ's redemptive work to
all men of all times and all places, for all who are saved have been made
sharers in the redemption.

635 Christ went down into the depths of death so that "the dead will hear
the voice of the Son of God, and those who hear will live."484 Jesus, "the
Author of life", by dying destroyed "him who has the power of death, that
is, the devil, and [delivered] all those who through fear of death were
subject to lifelong bondage."485 Henceforth the risen Christ holds "the keys
of Death and Hades", so that "at the name of Jesus every knee should bow, in
heaven and on earth and under the earth."486

Today a great silence reigns on earth, a great silence and a great
stillness. A great silence because the King is asleep. The earth trembled
and is still because God has fallen asleep in the flesh and he has raised up
all who have slept ever since the world began. . . He has gone to search for
Adam, our first father, as for a lost sheep. Greatly desiring to visit those
who live in darkness and in the shadow of death, he has gone to free from
sorrow Adam in his bonds and Eve, captive with him - He who is both their
God and the son of Eve. . . "I am your God, who for your sake have become
your son. . . I order you, O sleeper, to awake. I did not create you to be a
prisoner in hell. Rise from the dead, for I am the life of the dead."487
IN BRIEF

636 By the expression "He descended into hell", the Apostles' Creed
confesses that Jesus did really die and through his death for us conquered
death and the devil "who has the power of death" (Heb 2:14).

637 In his human soul united to his divine person, the dead Christ went down
to the realm of the dead. He opened heaven's gates for the just who had gone
before him.

------------------------------------------------------------ --------------------

475 Eph 4:9-10.
476 Roman Missal, Easter Vigil 18, Exsultet.
477 Acts 3:15; Rom 8:11; I Cor 15:20; cf. Heb 13:20.
478 Cf. I Pt 3:18-19.
479 Cf. Phil 2:10; Acts 2:24; Rev 1:18; Eph 4:9; Pss 6:6; 88:11-13.
480 Cf. Ps 89:49; I Sam 28:19; Ezek 32:17-32; Lk 16:22-26.
481 Roman Catechism 1, 6, 3.
482 Cf. Council of Rome (745): DS 587; Benedict XII, Cum dudum (1341): DS
1011; Clement VI, Super quibusdam (1351): DS 1077; Council of Toledo IV
(625): DS 485; Mt 27:52-53.
483 I Pt 4:6.
484 Jn 5:25; cf. Mt 12:40; Rom 10:7; Eph 4:9.
485 Heb 2:14-15; cf. Acts 3:15.
486 Rev 1:18; Phil 2:10.
487 Ancient Homily for Holy Saturday: PG 43, 440A, 452C; LH, Holy Saturday,
OR.

============================================================ ============

http://ldolphin.org/descend.html

Taking inferna to mean the place of punishment in the afterlife (cf. Dante's
Inferno), medieval theologians portrayed Jesus, as a human spirit,
descending into hell in order to triumph over Satan and his demons, and to
announce to them the deliverance of the believers of the old covenant from
their limbum patrum. We are all aware of the theme of the harrowing of hell
in the art and drama of the Middle Ages. Calvin rejected the doctrine of the
harrowing of hell and took this clause figuratively to refer to Christ's
experience as our Substitute in bearing the curse and wrath of God against
guilty sinners, especially revealed in his cry of dereliction on the Cross.
In general this has been adopted by Reformed theology, and G. C. Berkouwer
makes much use of it in his reflections upon the preaching of hell today.
The Lutheran position is stated in the Formula of Concord: It is enough to
know that Christ went to hell, destroyed hell for all believers, and has
redeemed them from the power of death, of the devil and of eternal damnation
of the hellish jaws. How this took place is something that we should
postpone until the other world, where there will be revealed to us not only
this point, but many others as well, which our blind reason cannot
comprehend in this life but which we simply accept.
Re: Vir Torreke [boodskap #117077 is 'n antwoord op boodskap #117068] Di, 06 Mei 2008 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Internet Police  is tans af-lyn  Internet Police
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Dave wrote:

>
> Miskien sal Torreke jou daarop wys dat die woord 'hel' meer op meer as
> een betekenis dui in die Bybel.

There are 7 Heb and Gr words trans. 'hell' and 'grave' as follows:
Heb. 'sheol' the unseen world. It always refer to the *unseen world of
departed spirits, and is always in contrast with the Heb. 'geber'
which means the grave, or the seen world where bodies are buried.
Oeber is always translated grave, burying place, sepulchre. It is
never translated hell and this is correct.

1.
Sheol is trans. 'hell' 31 times. (verwysings is beskikbaar)
Sheol is trans. 'grave' 31 times. (verwysings is beskikbaar)

2.
Heb. 'geber'.
the proper word for grave, the seen world.

3.
Gr. 'hades'.
the unseen world.

4.
Gr. 'mmaymion'.
the proper word for grave.

5.
Gr. 'gehenna'
from Heb. 'gay' gorge or valley, and Himnon, a Jebusite name.
It means valley of Himnon, where perputual fires where kept to burn
to refuse of Jerusalem. It came to be used by the Jews as an
appropriate picture of eternal hell and eternal punishment.

6.
Gr. 'tartaroo' Latin 'tartarus.

7.
Gr. limnen tou puros

Wat aanbetref 'ter helle neergedaal', 'n baie aanvaarbare mening oor
daardie skrif is as volg:

Die Skrif leer dat slegs mense wat Jesus as die Seun van God erken,
sal die Lewe sien.
Wat die regverdiges betref wat in die Ou Testamentiese tyd gesterf
het, het Jesus na die graf gegaan en vir hulle gesê dat Hy die Een is
van wie hulle geleer het toe hulle op aarde was. Hom aan hulle
voorgestel, hulle het Hom erken as die Seun van God,
en saam met Hom opgevaar na die Ewige Paradys.
Re: Vir Torreke [boodskap #117078 is 'n antwoord op boodskap #117068] Di, 06 Mei 2008 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

>
> Miskien sal Torreke jou daarop wys dat die woord 'hel' meer op meer as
> een betekenis dui in die Bybel.

There are 7 Heb and Gr words trans. 'hell' and 'grave' as follows:
Heb. 'sheol' the unseen world. It always refer to the *unseen world of
departed spirits, and is always in contrast with the Heb. 'geber'
which means the grave, or the seen world where bodies are buried.
Oeber is always translated grave, burying place, sepulchre. It is
never translated hell and this is correct.

1.
Sheol is trans. 'hell' 31 times. (verwysings is beskikbaar)
Sheol is trans. 'grave' 31 times. (verwysings is beskikbaar)

2.
Heb. 'geber'.
the proper word for grave, the seen world.

3.
Gr. 'hades'.
the unseen world.

4.
Gr. 'mmaymion'.
the proper word for grave.

5.
Gr. 'gehenna'
from Heb. 'gay' gorge or valley, and Himnon, a Jebusite name.
It means valley of Himnon, where perputual fires where kept to burn
to refuse of Jerusalem. It came to be used by the Jews as an
appropriate picture of eternal hell and eternal punishment.

6.
Gr. 'tartaroo' Latin 'tartarus.

7.
Gr. limnen tou puros

Wat aanbetref 'ter helle neergedaal', 'n baie aanvaarbare mening oor
daardie skrif is as volg:

Die Skrif leer dat slegs mense wat Jesus as die Seun van God erken,
sal die Lewe sien.
Wat die regverdiges betref wat in die Ou Testamentiese tyd gesterf
het, het Jesus na die graf gegaan en vir hulle gesê dat Hy die Een is
van wie hulle geleer het toe hulle op aarde was. Hom aan hulle
voorgestel, hulle het Hom erken as die Seun van God,
en saam met Hom opgevaar na die Ewige Paradys.
Re: Vir Torreke [boodskap #117079 is 'n antwoord op boodskap #117078] Di, 06 Mei 2008 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
Sommige van julle sal dieselfde skrywe van my af kry
onder twee verskillende name. Ek het een
onmiddelik uitgevee maar sommiges sal dit steeds kry.

Ek het gisteraand 'n spammer uitgetrap op 'n ander nuusgroep
en dit as sulks as van pas beskou. Dit behoort genoeg verduideliking
te wees.
Re: Vir Torreke [boodskap #117101 is 'n antwoord op boodskap #117075] Wo, 07 Mei 2008 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" haal aan

> http://ldolphin.org/descend.html
>
> Taking inferna to mean the place of punishment in the afterlife (cf. Dante's
> Inferno), medieval theologians portrayed Jesus, as a human spirit,
> descending into hell in order to triumph over Satan and his demons, and to
> announce to them the deliverance of the believers of the old covenant from
> their limbum patrum. We are all aware of the theme of the harrowing of hell
> in the art and drama of the Middle Ages. Calvin rejected the doctrine of the
> harrowing of hell and took this clause figuratively to refer to Christ's
> experience as our Substitute in bearing the curse and wrath of God against
> guilty sinners, especially revealed in his cry of dereliction on the Cross.
> In general this has been adopted by Reformed theology, and G. C. Berkouwer
> makes much use of it in his reflections upon the preaching of hell today.

Dis is natuurlik die interpretasie van een moderne outeur,
'n man met die van Loon, as ek reg onthou. Dit is duidelik
dat die uitsprake in die Christelike bybel oop is vir
verskillende interpretasies.
Die Buddhiste interpretasie, dat "hel" 'n psigiese
staat is, maak vir my nog die meeste sin. Veral die
die feit dat die Buddhis glo dat mens uit dié staat gered
kan word.

Gloudina
Re: Vir Torreke [boodskap #117102 is 'n antwoord op boodskap #117101] Wo, 07 Mei 2008 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote

> http://ldolphin.org/descend.html
>
> Taking inferna to mean the place of punishment in the afterlife (cf.
> Dante's
> Inferno), medieval theologians portrayed Jesus, as a human spirit,
> descending into hell in order to triumph over Satan and his demons, and to
> announce to them the deliverance of the believers of the old covenant from
> their limbum patrum. We are all aware of the theme of the harrowing of
> hell
> in the art and drama of the Middle Ages. Calvin rejected the doctrine of
> the
> harrowing of hell and took this clause figuratively to refer to Christ's
> experience as our Substitute in bearing the curse and wrath of God against
> guilty sinners, especially revealed in his cry of dereliction on the
> Cross.
> In general this has been adopted by Reformed theology, and G. C. Berkouwer
> makes much use of it in his reflections upon the preaching of hell today.

Dis is natuurlik die interpretasie van een moderne outeur,
'n man met die van Loon, as ek reg onthou. Dit is duidelik
dat die uitsprake in die Christelike bybel oop is vir
verskillende interpretasies.
Die Buddhiste interpretasie, dat "hel" 'n psigiese
staat is, maak vir my nog die meeste sin. Veral die
die feit dat die Buddhis glo dat mens uit dié staat gered
kan word.

Gloudina

Jy's is nie net eenogig nie, jy's boonop ook dikvellig!!!

Ek het jou in geen onsekere taal laat verstaan dat ek nie bereid is om
verder met jou te korrespondeer nie tensy jy toon dat jy bereid is om ook
die ander kant van 'n saak raak te sien EN te erken as jy verkeerd is.

Maar jy's soos 'n lastige vlieg wat net nie weggewaai wil word nie - wat
elke keer terugkom om met haar vuil pote te kom sit waar sy nie welkom is
nie en haar vrot eiers te lê wat maaiers uitbroei en alles bederf.

Riaan het my opinie gevra en ek het dit vir hom gegee. Toe kom lê jy jou
vrot eier daarop dat jy dink ek het die standpunt van die Roomse Kerk
verkeerd.

Ek het doelbewus nie op jou pos geantwoord nie, want ek wou dit duidelik
maak dat ek nie met jou in gesprek tree nie.

Maar ek het dit wel nodig geag om jou vrot eier dood te knip voordat maaiers
uitbroei! Ek het gewoon gedoen wat jy moes gedoen het voordat jy jou vrot
eiertjie kom lê het.... Google het my binne minute by die webbladsy
gebring waar die Roomse Kategismus oor dié punt gepubliseer is - wat jou
vrot eier weerlê en bevestig wat ek gesê het.

Dit het jou 'n gulde geleentheid gebied om te sê: "Ekskuus, Torreke, jy's
was reg en ek verkeerd. Ek het gepraat sonder dat ek my van die feite
vergewis het.""

Maar wat doen jy? Jy ignoreer en vee dit uit. En kom lê nog 'n vrot eier
oor die standpunt van die Bhuddiste.

Kry nou die boodskap, Antie!
1) Ek stel nie belang in jou Bhuddistiese twak nie (ek twyfel of hier
enigiemand anders is wat daarin belang stel),
en 2) ek stel nie belang om met iemand te gesels wat sulke tonnelvisie het
soos jy nie - wat nie die vermoë en/of grootmoedigheid besit om die ander
kant van die munt raak te sien nie.
Re: Vir Torreke [boodskap #117103 is 'n antwoord op boodskap #117102] Wo, 07 Mei 2008 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
, "Torreke"
>
> Kry nou die boodskap, Antie!
> 1) Ek stel nie belang in jou Bhuddistiese twak nie (ek twyfel of hier
> enigiemand anders is wat daarin belang stel),
> en 2) ek stel nie belang om met iemand te gesels wat sulke tonnelvisie het
> soos jy nie - wat nie die vermoë en/of grootmoedigheid besit om die ander
> kant van die munt raak te sien nie.
>
>
>
>

Torreke vir president..! Enige ander nominasies?
Sal ook nie werk nie, want eintlik is hierdie 'n groep
waar elke een van ons een stem sal kry.. eie natuurlik.
Dit beteken dat julle moet oorweeg om te koaliseer.
Re: Vir Torreke [boodskap #117110 is 'n antwoord op boodskap #117102] Wo, 07 Mei 2008 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Maar jy's soos 'n lastige vlieg wat net nie weggewaai wil word nie - wat
> elke keer terugkom om met haar vuil pote te kom sit waar sy nie welkom is
> nie en haar vrot eiers te lê wat maaiers uitbroei en alles bederf.

Die Christelike bybel wys daarop " aan hulle vrugte sal jy
hulle ken." Lees weer jou bostaande stukke skrif. Kyk
wat broei uit jou pen uit.
Gaan lees dan weer wat ek gesê het oor die onderwerp.
Gaan dan terug en lees wat Google sê oor die "harrowing of
hell." Talle artikels in Google wys daarop hoe wyd uitmekaar
verskillende, Protestantse kerke inkluis, se interpretasie op
hierdie onderwerp is. En vra dan om verskoning.

Gloudina
Re: Vir Torreke [boodskap #117117 is 'n antwoord op boodskap #117110] Wo, 07 Mei 2008 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:d3bbb1eb-c45a-40ec-ace4-1f6a0156ff28@e53g2000hsa.google groups.com...
"Torreke" skryf

> Maar jy's soos 'n lastige vlieg wat net nie weggewaai wil word nie - wat
> elke keer terugkom om met haar vuil pote te kom sit waar sy nie welkom is
> nie en haar vrot eiers te lê wat maaiers uitbroei en alles bederf.

Die Christelike bybel wys daarop " aan hulle vrugte sal jy
hulle ken." Lees weer jou bostaande stukke skrif. Kyk
wat broei uit jou pen uit.
Gaan lees dan weer wat ek gesê het oor die onderwerp.
Gaan dan terug en lees wat Google sê oor die "harrowing of
hell." Talle artikels in Google wys daarop hoe wyd uitmekaar
verskillende, Protestantse kerke inkluis, se interpretasie op
hierdie onderwerp is. En vra dan om verskoning.

Gloudina

Jy's is nie net eenogig nie, jy's boonop ook dikvellig!!!

Ek het jou in geen onsekere taal laat verstaan dat ek nie bereid is om
verder met jou te korrespondeer nie tensy jy toon dat jy bereid is om ook
die ander kant van 'n saak raak te sien EN te erken as jy verkeerd is.

Maar jy's soos 'n lastige vlieg wat net nie weggewaai wil word nie - wat
elke keer terugkom om met haar vuil pote te kom sit waar sy nie welkom is
nie en haar vrot eiers te lê wat maaiers uitbroei en alles bederf.

Kry nou die boodskap, Antie!
1) Ek stel nie belang in jou Bhuddistiese twak nie (ek twyfel of hier
enigiemand anders is wat daarin belang stel),
en 2) ek stel nie belang om met iemand te gesels wat sulke tonnelvisie het
soos jy nie - wat nie die vermoë en/of grootmoedigheid besit om die ander
kant van die munt raak te sien nie.
Re: Vir Torreke [boodskap #117131 is 'n antwoord op boodskap #117117] Wo, 07 Mei 2008 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "Torreke" wrote:

>
> "Hessie" wrote in message
> news:d3bbb1eb-c45a-40ec-ace4-1f6a0156ff28@e53g2000hsa.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>> Maar jy's soos 'n lastige vlieg wat net nie weggewaai wil word nie - wat
>> elke keer terugkom om met haar vuil pote te kom sit waar sy nie welkom is
>> nie en haar vrot eiers te lê wat maaiers uitbroei en alles bederf.
>
> Die Christelike bybel wys daarop " aan hulle vrugte sal jy
> hulle ken." Lees weer jou bostaande stukke skrif. Kyk
> wat broei uit jou pen uit.
> Gaan lees dan weer wat ek gesê het oor die onderwerp.
> Gaan dan terug en lees wat Google sê oor die "harrowing of
> hell." Talle artikels in Google wys daarop hoe wyd uitmekaar
> verskillende, Protestantse kerke inkluis, se interpretasie op
> hierdie onderwerp is. En vra dan om verskoning.
>
> Gloudina
>
> Jy's is nie net eenogig nie, jy's boonop ook dikvellig!!!
>
> Ek het jou in geen onsekere taal laat verstaan dat ek nie bereid is om
> verder met jou te korrespondeer nie tensy jy toon dat jy bereid is om ook
> die ander kant van 'n saak raak te sien EN te erken as jy verkeerd is.
>
> Maar jy's soos 'n lastige vlieg wat net nie weggewaai wil word nie - wat
> elke keer terugkom om met haar vuil pote te kom sit waar sy nie welkom is
> nie en haar vrot eiers te lê wat maaiers uitbroei en alles bederf.
>
> Kry nou die boodskap, Antie!
> 1) Ek stel nie belang in jou Bhuddistiese twak nie (ek twyfel of hier
> enigiemand anders is wat daarin belang stel),
> en 2) ek stel nie belang om met iemand te gesels wat sulke tonnelvisie het
> soos jy nie - wat nie die vermoë en/of grootmoedigheid besit om die ander
> kant van die munt raak te sien nie.
>
>

Vlammende lemme in ligtende kring;
Wierook wat swaar hang in die saal.
Dít het die swaarddans jou gebring
Die lied is magtiger as staal.
Re: Vir Torreke [boodskap #117132 is 'n antwoord op boodskap #117131] Do, 08 Mei 2008 00:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Vlammende lemme in ligtende kring;
> Wierook wat swaar hang in die saal.
> Dít het die swaarddans jou gebring
> Die lied is magtiger as staal

Amen
Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Re: Two 'robbers' killed
Volgende onderwerp: Re: Protect yourself against Operation Sudden Fall
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:01:35 MGT 2024