Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Torreke
Torreke [boodskap #116980] So, 27 April 2008 07:00 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Torreke, onthou dat Jim is soos Gloudina - in sak en as as hulle
geignoreer word en floreer wanneer beledigings uitgedeel kan word.

Vir een enkele dom oomblik het ek gedink dat hy 'n (swak) grapmaker
kan wees, omdat geen mens soveel gif en haat kan saamdra nie. Toe
korrigeer ek myself deur slegs die daaglikse koerante te lees. Ek dink
hy sal ook iemand (wat vasgebind is) se keel kan afsny.

As ek reg onthou, is hier vertel (Annette?) dat hy weggejaag is vanaf
een of ander nuusgroep of forum waar hy ook arseen gespoeg het.
En daar 'n moderator is wat slegs sy briewe nie geplaas het nie, of
gedelete het. Dit is een of ander forum met die woord 'kerk' in die
titel en ek kan nie onthou wat die naam daarvan is nie, want ek het
gaan kyk hoe dit daar lyk, en vinniger gee pad daar as wat ek daar
ingeloer het. Maar genoeg daar gelees om ook daar te sien wat
van hom gedink word.

Ek dink selfs hulle laat hom nie meer toe nie en desperaat het hy na
'n ander plek gesoek om te vergiftig. Ons ander op die nuusgroep is
slim genoeg om hom te ignoreer. Ek lees nooit in detail wat hy skryf
nie, gewoonlik glad nie, maar somtyds, soos nou, laat ek my oë
hardloop oor wat hy kwytraak en dan wonder ek waarom jy hom verdra.

Miskien is dit 'n skisofreniese vorm van Gloudina, wat besef dat sy
nie meer onder haar eie naam gelees word nie, maar steeds nie die
vermoë het om beskaafd te wees nie. Die ooreenkomste in gifspoeg dui
daarop.

Onthou Torreke, op hierdie groep kan ook beheer toegepas word, deur
ons self. 'n Vark gedy nie in 'n lusernland nie maar soek na modder.
Ons het Meraai nou getem. Dit kan met Jonas ook gedoen word.

As hy en Gloudina nie dieselfde mens is nie, is dit verskriklik om te
dink dat hierdie groep, wat so klein is, TWEE sulke gifspoegers moet
verdra.
! Re: Torreke [boodskap #116996 is 'n antwoord op boodskap #116980] Ma, 28 April 2008 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

>
> Torreke, onthou dat Jim is soos Gloudina - in sak en as as hulle
> geignoreer word en floreer wanneer beledigings uitgedeel kan word.
>
> Vir een enkele dom oomblik het ek gedink dat hy 'n (swak) grapmaker
> kan wees, omdat geen mens soveel gif en haat kan saamdra nie. Toe
> korrigeer ek myself deur slegs die daaglikse koerante te lees. Ek dink
> hy sal ook iemand (wat vasgebind is) se keel kan afsny.
>
> As ek reg onthou, is hier vertel (Annette?) dat hy weggejaag is vanaf
> een of ander nuusgroep of forum waar hy ook arseen gespoeg het.
> En daar 'n moderator is wat slegs sy briewe nie geplaas het nie, of
> gedelete het. Dit is een of ander forum met die woord 'kerk' in die
> titel en ek kan nie onthou wat die naam daarvan is nie, want ek het
> gaan kyk hoe dit daar lyk, en vinniger gee pad daar as wat ek daar
> ingeloer het. Maar genoeg daar gelees om ook daar te sien wat
> van hom gedink word.

Kletskerk?
Ek het daar geregistreer, maar ook nie deelgeneem nie.

Ek sou my gladnie verbaas as hy van 'n ng weggejaag word nie. Hy het selfby
herhaling al hier van sy gemorspos geplaas en erken dat hulle dit op ander
ng geweier het.

>
> Ek dink selfs hulle laat hom nie meer toe nie en desperaat het hy na
> 'n ander plek gesoek om te vergiftig. Ons ander op die nuusgroep is
> slim genoeg om hom te ignoreer. Ek lees nooit in detail wat hy skryf
> nie, gewoonlik glad nie, maar somtyds, soos nou, laat ek my oë
> hardloop oor wat hy kwytraak en dan wonder ek waarom jy hom verdra.

Ek het hom oor die naweek baie deeuidelik laat verstaan dat ek klaar met hom
is.

Hy weet wat die waarheid is - en hy weet baie goed dat hy doelbewus die
leuen bo die waarheid geskies het! - dat hy God 'n deelgenoot van sy
rassehaat probeer maak.

Sy vuiltaal, vloek en vervloekings van almal wat nie met sy rassehaat
saamgaan nie, sê wie hy is, want iemand wat deur die Gees van God gelei
word, kan nie sulke dinge kwytraak nie. Iemand wat die evangelie wat Buchan
verkondig, so noem soos hy dit genoem het, verloën die enigste Verlosser
Jesus Christus, al beroem hy hom ook op Christus. Soos jy behoort te weet,
het Jesus by geleentheid vir sy apostels gesê: Wie nie teen ons is nie, is
vir ons!!! - oor die mense wat duiwels in sy naam uitgedryf het trwyl hulle
nie saam met die ander Jesus gevolg het nie. Buchan erken eerlik dat hy nie
geleerd of intelligent is nie; al wat hy doen is om maar net die eenvoudig
die verlossingsboodskap van Jesus te verkondig sonder om hom met dogmatiese
leerstellings in te meng - om geloof in Christus en liefde vir jou naaste te
preek. Al is sy manier van doen nie myne nie, veroordeel ek hom nie! Hy is
besig om duisende mense te bereik wat duidelik nie meer deur die kerke
bereik word nie.

>
> Miskien is dit 'n skisofreniese vorm van Gloudina, wat besef dat sy
> nie meer onder haar eie naam gelees word nie, maar steeds nie die
> vermoë het om beskaafd te wees nie. Die ooreenkomste in gifspoeg dui
> daarop.
>
> Onthou Torreke, op hierdie groep kan ook beheer toegepas word, deur
> ons self. 'n Vark gedy nie in 'n lusernland nie maar soek na modder.
> Ons het Meraai nou getem. Dit kan met Jonas ook gedoen word.
>
> As hy en Gloudina nie dieselfde mens is nie, is dit verskriklik om te
> dink dat hierdie groep, wat so klein is, TWEE sulke gifspoegers moet
> verdra.

Nee, Dave, Gloudina en Jim is nie dieselfde persoon nie. Ek stem nie saam
met Gloudina se idee dat alle godsdienspaaie na Rome lei nie. Ek verpes
haar beheptheid met die ANC en dat sy geen fout kan sien in wat hulle doen
nie - dat sy net een kant van die saak sien, en gewoon die ander kant
blatant ignoreer - dat sy, soos die res van die wêreld, met 2 mate meet, een
vir Afrika / SA en 'n ander een vir die Amerikas en Australasië. Maar 'n
liegbek en vloekbek is sy nie! En die ongebreidelde rassehaat van Jim is
gewoon nie met Gloudina se afkeer van selfs die tuislandidee te rym nie.

Ek het vir die Antie gesê om van haar oë te laat toets, want sy't 'n bril
met konkawe lensies wat haar tonnelvisie gee. Die dag wanneer sy my oortuig
dat sy bereid is om ook die ander kant van die munt te sien - dat sy terug
kan staan en kan insien dat, om Ferdi se woorde te gebruik, Vorster se
rassisme drek was en dat die ANC s'n steeds drek is - daardie dag sal ek
bereid wees om weer met haar te praat. En ek dink Ferdie ook!

Jim, kom uit ander vaarwater - uit die radikale Israel-visie! - Ek het
gehoop en bid dat mens hom tot ander insig sou kon beweeg, maar daar is
gewoon geen salf aan hom te smeer nie. Hy't al so lank vir homself die
leuens ingeprent, al so lank geloop en vloek, vervloek, beledig en skel, dat
hy hom nie meer kan of wil bekeer nie!!!
Re: ! Re: Torreke [boodskap #117035 is 'n antwoord op boodskap #116996] Do, 01 Mei 2008 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Torreke

> Al is sy manier van doen nie myne nie, veroordeel ek hom nie! Hy is
> besig om duisende mense te bereik wat duidelik nie meer deur die kerke
> bereik word nie.
>
>
Johannes die Doper het nie tente gemaak soos Paulus nie
en ook langs 'n ander weg dieselfde Waarheid verkondig.

>
> Jim, kom uit ander vaarwater - uit die radikale Israel-visie! - Ek het
> gehoop en bid dat mens hom tot ander insig sou kon beweeg, maar daar is
> gewoon geen salf aan hom te smeer nie. Hy't al so lank vir homself die
> leuens ingeprent, al so lank geloop en vloek, vervloek, beledig en skel, dat
> hy hom nie meer kan of wil bekeer nie!!!
>

Ek dink ek was in my vroeë 20s toe daar 'n prediker in Vereeniging(?)
was wat dieselfde 'Verlore 10 Stamme van Israel' of so iets verkondig
het. Hy het nogal baie moeite gedoen en ek dink, self 'n boek daaroor
laat publiseer. Ek hoor so klokkie lui dat sy seun hom daarmee
opgevolg het.

Nou wonder ek wat sal Jim sê, as hy in 'n kerk sit en die leraar klim
op die preekstoel en sê vir die gemeente "julle bliksems moet nou
regkom!"

Makiesakie, verander die onderwerp eer hy die aas ruik:-)

In Florida , an atheist became incensed over the preparation of Easter
and Passover holidays.

He decided to contact his lawyer about the discrimination inflicted on
atheists by the constant celebrations afforded to Christians and Jews
with all their holidays while atheists had no holiday to celebrate.

The case was brought before a judge.

After listening to the long passionate presentation by the lawyer, the
Judge banged his gavel and declared, 'Case dismissed!'

The lawyer immediately stood and objected to the ruling and said,
'Your honor, how can you possibly dismiss this case? The Christians
have Christmas, Easter and many other observances. Jews have Passover,
Yom Kippur and Hanukkah...yet my client and all other atheists have no
such holiday!'

The judge leaned forward in his chair and simply said, 'Obviously your
client is too confused to even know about, much less celebrate his own
atheists' holiday!'

The lawyer pompously said, 'Your Honor, we are unaware of any such
holiday for atheists. Just when might that holiday be, your Honor?'

The judge said, 'Well it comes every year on exactly the same
date---April 1st! Since our calendar sets April 1st as 'April Fools
Day,' consider that Psalm 14:1 states, 'The fool says in his heart,
there is no God.'

Thus, in my opinion, if your client says there is no God, then by
Scripture, he is a fool, and April 1st is his holiday! Now have a good
day and get out of my courtroom!!
Re: ! Re: Torreke [boodskap #117042 is 'n antwoord op boodskap #117035] Do, 01 Mei 2008 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave het geskryf...

Ek lees nooit in detail wat hy skryf nie, gewoonlik glad nie...”

Nogal 180 grade in teenstelling met wat jy nou die dag ge-
skryf het, nê Dave...

.
“Nou wonder ek wat sal Jim sê, as hy in 'n kerk sit en die
leraar klim op die preekstoel en sê vir die gemeente ‘julle
bliksems moet nou regkom!’..."

Dominees is (veronderstel om te wees) mense en son-
daars - nes ons almal is.

Ek dink dit sal wonderlik wees wanneer mens vir ‘n slag ‘n
plat-op-die-aarde Dominee sal vind wat sonder daardie be-
kende lang-gesig ; en sonder daardie skynheilige en agter-
keelse Fariseërstemmetjie die waarheid reg sal sny en ‘n
graaf ‘n graaf sal noem. Waar Kjerk-dogma in die asblik
gegooi word, en waar apartheid geen sg “sonde” is nie.

Daardie Kerk se nate sal bars (met blankes).

.
“Makiesakie, verander die onderwerp eer hy die aas ruik:-)”

Hmmmm... ja, julle hou maar daarvan om aanhoudend
allerande “aas” te plaas, of hoe...? ;-)

.
Tor het geskryf...

“...dat hy God 'n deelgenoot van sy rassehaat probeer maak.”

Geen “rassehaat” nie, Tor. Maar wel die korrekte en Bybelse
“rasseklassifikasie” en identiteit.

.
“...dat hy hom nie meer kan of wil bekeer nie!!!”

Ja, ek wil my nie bekeer na die Teosofiese dogma en geloof
van “gelykheid, vermenging, verbroedering en verbastering”
(die Leer van Bíleam) nie – wat alles slinks en subtiel by die
Evangelie ingesmokkel is, sodat die Evangelie daarmee be-
vuil en BESMET is ! – Soos die roomys met die 1% poef !

Ek hou my eerder by die suiwer Evangelie. Vir Israel !

.
Jim
Re: ! Re: Torreke [boodskap #117043 is 'n antwoord op boodskap #117042] Do, 01 Mei 2008 19:31 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 May 2008 12:22:17 -0700 (PDT), "Jim Again..."
>
> Ek dink dit sal wonderlik wees wanneer mens vir 'n slag ‘n
> plat-op-die-aarde Dominee sal vind wat sonder daardie be-
> kende lang-gesig ; en sonder daardie skynheilige en agter-
> keelse Fariseërstemmetjie die waarheid reg sal sny en ‘n
> graaf 'n graaf sal noem. Waar Kjerk-dogma in die asblik
> gegooi word, en waar apartheid geen sg “sonde” is nie.
>
> Daardie Kerk se nate sal bars (met blankes).
>
> .
> Jim

Ek het so 'n vriend. 'n Plat op die aarde dominee (gewees) met geen
aansit nie. Hy's nie meer 'n dominee nie (werklik jammer) want hy het
wel aangesit - by sy buurvrou.
Vorige onderwerp: Ou Dave, so oop en toe
Volgende onderwerp: Die babyboomers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:13:48 MGT 2024