Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: How can you justify
Re: How can you justify [boodskap #11673] Vr, 05 Desember 1997 00:00
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Just wondering, but How do its supporters justify the apartheid

Onder die huidige en opkomende generasie sal jy volgens my mening nie baie
ondersteuners van apartheid kry nie. Daardie generasie was nou nie eintlik
rekenaargeletterd nie.

En dis altyd maklik om agterna foute uit te wys. Net soos die volgende
generasie 'n magdom foute gaan uit wys wat ons nou begaan. Soos bv. om die
aarde met minag te behandel.

Riana
Vorige onderwerp: Joernaliste, koerante en so aan...
Volgende onderwerp: Moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:05:53 MGT 2024