Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Projek Helde" / Geskiedenis
"Projek Helde" / Geskiedenis [boodskap #116269] Sa, 16 Februarie 2008 10:21 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Lede;

Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om op U knoppie te
druk asseblief.

Die SA Magte Klub is besig met `n Projek, "Projek Helde" /
Geskiedenis.
Ons is besig met `n geweldige projek om ons Geskiedenis op databasisse
vas te le.

Help ons asseblief en lees gerus die volgende dokument wat afgelaai
kan word te:

http://www.samagte.co.za/projek.doc

Ek hoop van Harte dat U samewerking sal gee al is dit hoe gering.

Ek dank U.

Beste Magte groete
Frikkie Potgieter
President
SA Magte Klub
www.samagte.co.za

Frikkie Potgieter
fo...@samagte.co.za
Re: "Projek Helde" / Geskiedenis [boodskap #116271 is 'n antwoord op boodskap #116269] Sa, 16 Februarie 2008 12:59 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> Geagte Lede;
>

Die lede hier ag nie mekaar nie
Inderwaarheid is hier min agting in gebruik
Vorige onderwerp: Suidwester
Volgende onderwerp: Die Nasionaliste van 1893 en vroeër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:01:10 MGT 2024