Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nou wat nou
Nou wat nou [boodskap #116075] Ma, 28 Januarie 2008 07:13 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom sit ek vandag hier met so sadistiese grynslag op my gesig die
"Fan strike die outhouse" poste en lees. Seker maar omdat ek al so baie in
die verlede gewaarsku en gesê het dit is net 'n kwessie van tyd voor die
kaart huis inmekaar gaan tuimel, en dan herhaaldelik oor die vingers getik
is.

Gloudina - Getrou aan tradisie sal 'n "soortgelyke voorval" in 'n ander land
gaan soek, dit dan met SA vergelyk, en binne sekondes verklaar dat dit nie
'n ras ding moet of mag wees nie. Gloudina swyg egter oor die feit dat die
ANC se leuse "Liberation BEFORE Education" was. Sy swyg ook oor die feit dat
honderde wit mans wat GEWEET het wat hulle doen by, hulle werk verloor het
agv Eskom se mal drang en doeltitte om swartes aangestel te kry nie. Sy swyg
ook oor die feit dat in die VSA daar nie gedwonge BEE is nie ... Ag en so
kan ek aangaan.

Ja Gloudina daar was nie klagtes oor ras daar in die VSA gewees nie, want
toe hulle die mense aangestel het, het die beste ou vir die werk die pos
gekry ... Dit kan nie in SA gesê word vir 95% van alle poste meer nie. Nie
eers vir die Springbok afrigters pos nie.

Jy se die volgende vir Dave

[As daar allerhande afgryslike moorde plaasvind
in die VSA is daar geen gekla oor ras nie. Maar
as sulke dinge in SA plaasvind, dan speel jy
onmiddellik die rassekaart.]

Dit wys in watter fee verhaal bulsit jy lewe. In SA word 99% van alle wit
mense wat vermoor word, gedood deur 'n swarte. Net so word 99% van alle
swartes wat vermoor word ook gedood deur swartes, en slegs 1% deur wittes.

Swartes word in busse na howe toe aangery om te gaan toi toi in 'n geval
waar 'n wit ou swartes dood gemaak het, en die media is gou om dit 'n ras
moord te noem, maar as dit anders om was, dan was dit maar net inbraak of so
iets gewees.

Gloudina - Vir jare is ek en 'n paar ander ouens hier uitgelag, sleg gese en
gebrandmerk as regse rassiste ens. Sorry om te se maar die wiele is besig om
af te kom in SA ... Soos voorspel deur ons. ! En ek gaan op die NG elke dag
wat ek hier is, dit in die mense se gesigte gooi, want ek moes vir jare lank
na hulle liberale kak luister van hoekom dit dan nou nie sal gebeur nie. En
weet jy wat ou antie ... Ek het slegte nuus vir jou en al die ander ouens
hier .... Dit is maar net die begin !
Re: Nou wat nou [boodskap #116103 is 'n antwoord op boodskap #116075] Di, 29 Januarie 2008 01:23 Na vorige boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Eks bevrees as jy in Carteblance se verslag gaan kyk is dit nie die
economiese groei of nat kool wat die probleem is nie

Eskom het sy kraglewering gesny van 37 000 MW to 27 000 MW AGV van AA
en BEE deals
Vorige onderwerp: Vat so
Volgende onderwerp: (Beter en/of) Nuwe (Argument) Energie en/of Water Verskaffing Stelsel(s) om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:52:26 MGT 2024