Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Geseënde kersfees en voorspooedige nuwe jaar
Re: Geseënde kersfees en voorspooedige nuwe jaar [boodskap #115695] Do, 27 Desember 2007 05:40 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mag 2008 vir jou 'n voorspoedige jaar wees wat beter is as al die
voriges.....................

"Torreke" skryf in boodskap news:i7adnWikYOcfXfLaRVnygQA@saix.net...
> Alan al my gelowige en minder gelowige vrinne hier,
>
> Ek wens julle 'n geseënde Kersfees en baie voorspoed vir 2008 toe.
>
> Geniet die vakansietyd.
>
> Torreke
Re: Geseënde kersfees en voorspooedige nuwe jaar [boodskap #115696 is 'n antwoord op boodskap #115695] Do, 27 Desember 2007 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog ene. Waarom is daar 'n 'Boxing day'?
1. Om al die bokse van Krismis weg te gooi.
2. 'n Dag om van jou babelaas te herstel.

"Torreke" skryf in boodskap news:i7adnWikYOcfXfLaRVnygQA@saix.net...
> Alan al my gelowige en minder gelowige vrinne hier,
>
> Ek wens julle 'n geseënde Kersfees en baie voorspoed vir 2008 toe.
>
> Geniet die vakansietyd.
>
> Torreke
Re: Geseënde kersfees en voorspooedige nuwe jaar [boodskap #115697 is 'n antwoord op boodskap #115695] Do, 27 Desember 2007 06:38 Na vorige boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou wense Torreke.

... en ditto vir jou en joune!

Jan van Perth.

"Torreke" skryf in boodskap news:i7adnWikYOcfXfLaRVnygQA@saix.net...
> Alan al my gelowige en minder gelowige vrinne hier,
>
> Ek wens julle 'n geseënde Kersfees en baie voorspoed vir 2008 toe.
>
> Geniet die vakansietyd.
>
> Torreke
Vorige onderwerp: 'n Bietjie verfrissing
Volgende onderwerp: 2008
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:14:06 MGT 2024