Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie...
Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie... [boodskap #115618] Wo, 05 Desember 2007 14:14 na volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
Laat weet of Julle my kan help met fondse,
deur 'n gedeelte wat ingedien is,
in kontant oor te skakel,
en aan my te oorhandig.

Om onder andere Afrikaans na hoër vlak(ke) te kan vervorm,
en/of
Kosmiese (Inisiatiew(e)) die lig te laat sien.
Vanaf 'n verkose en/of voorgestelde ligging.

(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )
Re: Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie... [boodskap #115619 is 'n antwoord op boodskap #115618] Wo, 05 Desember 2007 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 5 Dec 2007 06:14:50 -0800 (PST), "(ondersteun) Beter (en/of
nuwe), Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of
sub-) (staat) Pres. Onderst. 01" wrote:

> Laat weet of Julle my kan help met fondse,
> deur 'n gedeelte wat ingedien is,
> in kontant oor te skakel,
> en aan my te oorhandig.
>
> Om onder andere Afrikaans na hoër vlak(ke) te kan vervorm,
> en/of
> Kosmiese (Inisiatiew(e)) die lig te laat sien.
> Vanaf 'n verkose en/of voorgestelde ligging.
>
> (By voorbaat baie dankie. )
> (U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )

Gaan bedel in Georgia - ons soek jou nie hier nie
Re: Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie... [boodskap #115635 is 'n antwoord op boodskap #115619] Do, 06 Desember 2007 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Dec 5, 7:23 pm, Dave wrote:
> Gaan bedel in Georgia - ons soek jou nie hier nie

Enige een wat kan help, sal inniglik waardeer word.
Re: Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie... [boodskap #115636 is 'n antwoord op boodskap #115635] Do, 06 Desember 2007 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Dec, 15:14, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe), Inter-G, hetero-
(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-) (staat) Pres.
Onderst. 01" wrote:
> On Dec 5, 7:23 pm, Dave wrote:
>
>> Gaan bedel in Georgia - ons soek jou nie hier nie
>
> Enige een wat kan help, sal inniglik waardeer word.

Hier is 'n ou wat in die buurt rondloop. Hy klop nooit aan enige
spesifieke deur nie en oor die algemeen ignoreer die meeste
mense hom. Niemand weet werklik wat hy soek nie want
alhoewel dit lyk of hy mens verstaan, praat hy 'n taal wat
niemand anders verstaan nie.
Al wat ons van hom weet is dat hy met 'n lee spaarvarkie
onder sy arm rondloop en donasies soek en dat die skollies
hom so af en toe met eiers gooi... en selfs dit pla hom nie baie nie...
Re: Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie... [boodskap #115683 is 'n antwoord op boodskap #115635] Di, 18 Desember 2007 17:32 Na vorige boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Dec 6, 4:14 pm, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe), Inter-G, hetero-
(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-) (staat) Pres.
Onderst. 01" wrote:
> On Dec 5, 7:23 pm, Dave wrote:
>
>> Gaan bedel in Georgia - ons soek jou nie hier nie
>
> Enige een wat kan help, sal inniglik waardeer word.

Heg aan...

En dit sal inniglik waardeer word,
indien die (outeur) se SARS rekening,
met (ondersteun) filantropiese (Inisiatiew(e)),
bygewerk (opdateer) kan word,
bygewerk te word.

En die balans daarna,
na die (outeur) se besit oorgedra te word.

In die gebruik daarvan,
om meer (yster, staal en/of) (verkose edel gesteente / metaal), geluk
(Inisiatiew(e)),
te lewer.
Vorige onderwerp: wensen
Volgende onderwerp: 'n Bietjie verfrissing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:22:07 MGT 2024