Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Baie stil
Re: Baie stil [boodskap #115630 is 'n antwoord op boodskap #115628] Do, 06 Desember 2007 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi wrote:

> So, toi-toi is 'n "stam-ding" ?
> En wyd versprei onder "stamme van Afrika" ??
>
> Hoekom gaan julle nie maar die hele pad en noem die mense "bantoes"
> nie??
>

WIe? Die naturelle?
Re: Baie stil [boodskap #115633 is 'n antwoord op boodskap #115627] Do, 06 Desember 2007 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Dec, 08:54, Ferdi wrote:
> Maak vir 'n slag vrede met die idee dat alle mense basies dieselfde
> is. Wit en swart. Afrika, Europees, Arabies, Chinees - wat ookal .
> Almal is dieselfde soort dier en hulle doen goed basies dieselfde -
> met effense aanpassings van styl. Romeinse, eenheid, Griekse eenheid
> Toi-toi-eenheid.
>
> Daar is niks unieks en uitsonderlik vreemd aan "Afrika-stamme" of
> "Europese stamme" nie!!!!!
>
> Dis tyd dat julle die begrip NIE-RASSIGHEID ontdek en net vir 'n paar
> minute oorweeg.

Jy slaan die spyker op die kop!! Thanks!
Re: Baie stil [boodskap #115651 is 'n antwoord op boodskap #115539] Ma, 10 Desember 2007 11:19 Na vorige boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Nov 29, 10:08 am, Ferdi wrote:
> On Fri, 30 Nov 2007 07:38:53 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>
> Dit is waar. Maar pasop vir die oranges en die apples.
> Swart Zimbabwiers in vryer na Smith, maar Mugabe is 'n vrot diktator.
> En almal is slegter af onder 'n vrot diktator. Die remedie is nie om
> terug te gaan na Smith toe nie, maar om van die diktator ontslae te
> raak.
>
> Duitsland was beter af in 1930 onder Hitler as in die Weimar republiek
> wat Hitler voorafgegaan het. Om dan die konklusie te trek dat
> diktators (Hitler) beter vir mense is as demokrasie (Weimar) is mos
> bloot gek?
>
>
>> 5 jaar gebou het as die ANC in tien jaar (kleiner, kraak en val uit mekaar),
>
> Nee. Dis nie waar nie. Verwoerd het die mense VERSKUIF.
> Gaan vra maar vir ouer mense wat destyds in die Jhb munisipaliteit was
> - hoe Jhb wel huise vir swartmense teen 'n pace gebou het, maar hoe
> die NP onder Verwoerd dit met drakoniese maatreel GESTOP het. Die
> munisipale bou-projekte het dood tot stilstad gekom.
>
> My bron? Obie Oberholzer wat verlede jaar oorlede was en vir dekades
> Jhb gerun het. Hy het dit alles deurgemaak.
>
> > koste besekrm nie, is ook nie sy sout werd nie!!!
>
> Die Selebi-issue is sleg ja, maar dit maak NIE die wetteloosheid in
> townships onder PW goed nie!!
> ALBEI is sleg.

Ten minste kon ek voor 1994 in my bed slaap en nie worrie dat iemand
my kop gaan inslaan nie.

Nou lyk dit of Iraq safer is as SA onder Tarboy en Selebi
Vorige onderwerp: aids !!!
Volgende onderwerp: Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:30:42 MGT 2024