Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » aids !!!
aids !!! [boodskap #115645] Sa, 08 Desember 2007 17:42 na volgende boodskap
MoN[4]  is tans af-lyn  MoN[4]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2007
Karma: 0
Junior Lid
Wat denk jullie hiervan !!!
Miskien vir sommige moeilik om te lees maar tog baie intressant

http://www.ethesis.net/mbeki/mbeki_deel_1tot5.htm
Re: aids !!! [boodskap #115646 is 'n antwoord op boodskap #115645] Sa, 08 Desember 2007 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 08 Dec 2007 17:42:28 GMT, "MoN" wrote:

> Wat denk jullie hiervan !!!
> Miskien vir sommige moeilik om te lees maar tog baie intressant
>
> http://www.ethesis.net/mbeki/mbeki_deel_1tot5.htm

Ek weet nie waar kom julle daaraan nie.
Mbeki het tog reeds gesê dat daar nie so iets soos vigs nie.
En volgens gister se Beeld het Mbeki gesê dat die misdaad statistiek
oordryf word. Ek het dit nou probeer vind om dit vir jou te wys
dat daar nie regtig so baie misdaad in die land is as wat die koerante
sê nie, maar Beeld se soekmasjien is net so min gebruikersvriendelik
as die regring.
Re: aids !!! [boodskap #115647 is 'n antwoord op boodskap #115645] Sa, 08 Desember 2007 18:30 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 08 Dec 2007 17:42:28 GMT, "MoN" wrote:

> Wat denk jullie hiervan !!!
> Miskien vir sommige moeilik om te lees maar tog baie intressant
>
> http://www.ethesis.net/mbeki/mbeki_deel_1tot5.htm

Ek weet nie waar kom julle daaraan nie.
Mbeki het tog reeds gesê dat daar nie so iets is soos vigs nie.
En volgens gister se Beeld het Mbeki gesê dat die misdaad statistiek
oordryf word. Ek het dit nou probeer vind om dit vir jou te wys
dat daar nie regtig so baie misdaad in die land is as wat die koerante
sê nie, maar Beeld se soekmasjien is net so min gebruikersvriendelik
as die regering.

NS
As daar iemand is wat dié skrywe dubbel kry, askies, ek het bietjie
half geskryf en die eerste een uitgevee. Dit sal egter steeds op
Google wees:-)
Vorige onderwerp: Eliot as antwoord op Blake
Volgende onderwerp: Baie stil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:45:23 MGT 2024