Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Een paar vrage
Re: Een paar vrage [boodskap #115512] Sa, 24 November 2007 19:54 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 24 Nov 2007 20:06:37 GMT, "Paul" wrote:

> Miskien vir Dave?
>
> Ek kom nie veel nie op die ng nie maar volg die diskusies
> Ek hoor nie meer nie van die grondeise aldaar,gaan dit nog door en wat doen
> die swartes met die plase
> Hier in Belgie is nu koud en nat(3-6°C)en ons sit nog steeds sonder
> regering,Vlaminge en Wale kan steeds moeilikker saamleef
> Groetnis,Paul
> Jullie kan my ook persoonlik bereik op pdr...@hotmail.com of via Msn onder
> dieselfde adres

Hallo Paul

Ek is bly dat jy die geselsskap hier volg, en jy kan gerus saam
praat:-)

Grondeise is (nog) nie 'n kritiese probleem in Suid Afrika nie maar
verseker weet jy wat aangaan in Zimbabwe. Waar grond by boere gevat
word en vir die swartes gegee word, vind absoluut geen ontwikkeling
plaas nie. Hulle eet alles wat op die lande is en plant nie weer nie.
Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
Die gevolg is dat die plase verander in woestyne.

Dit is gelukkig die laaste tyd hier ook koel.
Sowat 23°C tot 25°C :-))) want ons het 'n nat seisoen. Dit reën meer
as die standaard. Dit is winter by julle en somer hier - en selfs in
die hartjie van die winter bly die plante groen hier waar ek woon.

Ek weet dat die Vlaminge en Wale nie goeie bure is nie. Ons het erger
probleme hier met mense wie se kulture kompleet verskil:-)

Terug na jou oorspronklike vraag - ons weet nie presies wat om te
verwag nie. Huidig beloof die regering om te betaal as hulle grond
vat, maar... die regering besluit op die prys.

Jy moet saam gesels op die groep, Paul.
Re: Een paar vrage [boodskap #115513 is 'n antwoord op boodskap #115512] Sa, 24 November 2007 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> Grondeise is (nog) nie 'n kritiese probleem in Suid Afrika nie maar
> verseker weet jy wat aangaan in Zimbabwe. Waar grond by boere gevat
> word en vir die swartes gegee word, vind absoluut geen ontwikkeling
> plaas nie. Hulle eet alles wat op die lande is en plant nie weer nie.
> Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
> Die gevolg is dat die plase verander in woestyne.

Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
moet wees
Daar word geen ontwikkeling *meer* gedoen nie.
Hulle doen dus niks daar nie.
Re: Een paar vrage [boodskap #115516 is 'n antwoord op boodskap #115513] Sa, 24 November 2007 21:49 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:7g0hk3hs4q16f30p1a7v0vpu8nekmbgvhe@4ax.com...
>
>> Grondeise is (nog) nie 'n kritiese probleem in Suid Afrika nie maar
>> verseker weet jy wat aangaan in Zimbabwe. Waar grond by boere gevat
>> word en vir die swartes gegee word, vind absoluut geen ontwikkeling
>> plaas nie. Hulle eet alles wat op die lande is en plant nie weer nie.
>> Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
>> Die gevolg is dat die plase verander in woestyne.
>
>
> Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
> moet wees
> Daar word geen ontwikkeling *meer* gedoen nie.
> Hulle doen dus niks daar nie.
>
>
Baie dankie Dave vir die vinnige antwoord,goei naweek,ek sal my best doen om
hierdie ng te gesels
asseblief,neem my nie kwalik nie vir my slegte Africaans ,dit is al van 2003
dat ek die laatste maal in SA gewees is,verbeter my foute maar.
Vorige onderwerp: Een paar vrage
Volgende onderwerp: In memoriam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:06:50 MGT 2024