Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Een paar vrage
Een paar vrage [boodskap #115514] Sa, 24 November 2007 20:06 na volgende boodskap
pol  is tans af-lyn  pol
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2006
Karma: 0
Junior Lid
Miskien vir Dave?

Ek kom nie veel nie op die ng nie maar volg die diskusies
Ek hoor nie meer nie van die grondeise aldaar,gaan dit nog door en wat doen
die swartes met die plase
Hier in Belgie is nu koud en nat(3-6°C)en ons sit nog steeds sonder
regering,Vlaminge en Wale kan steeds moeilikker saamleef
Groetnis,Paul
Jullie kan my ook persoonlik bereik op pdr...@hotmail.com of via Msn onder
dieselfde adres
Re: Een paar vrage [boodskap #115515 is 'n antwoord op boodskap #115514] Sa, 24 November 2007 21:02 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 24 Nov 2007 22:49:48 +0100, "Paul" wrote:

>
> "Dave" schreef in bericht
> news:7g0hk3hs4q16f30p1a7v0vpu8nekmbgvhe@4ax.com...

>>> Grondeise is (nog) nie 'n kritiese probleem in Suid Afrika nie maar
>>> verseker weet jy wat aangaan in Zimbabwe. Waar grond by boere gevat
>>> word en vir die swartes gegee word, vind absoluut geen ontwikkeling
>>> plaas nie. Hulle eet alles wat op die lande is en plant nie weer nie.
>>> Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
>>> Die gevolg is dat die plase verander in woestyne.


>> Daar word geen ontwikkeling meet gedoen nie.
>> moet wees
>> Daar word geen ontwikkeling *meer* gedoen nie.
>> Hulle doen dus niks daar nie.


> Baie dankie Dave vir die vinnige antwoord,goei naweek,ek sal my best doen om
> hierdie ng te gesels
> asseblief,neem my nie kwalik nie vir my slegte Africaans ,dit is al van 2003
> dat ek die laatste maal in SA gewees is,verbeter my foute maar.
>

Jou Afrikaans is goed, Paul:-)
Wat my verbaas is dat jou sinkonstruksie reg is.
Ek gesels somtyds met vriende op 'n Nederlandse nuusgroep
en wat moeilik is, is die groot verskil in die manier waarop ons
en julle die sinne bou. Jou sin-kontruksie is reg.

Tot later...
Vorige onderwerp: Ek en die Reg
Volgende onderwerp: Re: Een paar vrage
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:28:10 MGT 2024