Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eie afleidings
Eie afleidings [boodskap #115419] Do, 08 November 2007 07:59 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aangesien ons Antie dit deesdae goed vind en haarself die reg voor te hou om
van my en ander te se wat sy wil, maar nie dieselfde op haar van toepassing
maak nie, is ek verplig om die onderstaande opsomming as feitlik te aanvaar
totdat sy as 'n uitsondering vir 'n slag my / ons vrae begin REGUIT
antwoord.

Wat vir ons vertel word -

1.. Gloudina en haar man verlaat SA vir Kanada 30 jaar gelede om weg te
kom van die stank van apartheid.
2.. Haar man werwerp Afrikaans as taal nadat hy weermag ouens hoor
Afrikaans praat op 'n kaspir in Soweto.
3.. Gloudina voel dit is nie moontlik om SA met Kaneda, Australie of Niew
Zeeland te vergelyk nie.

Probleme met haar redenasie.

Punt 1

1.. Hulle verlaat SA vir Kanada. 'n Land wat alhoewel sy vasskop daarteen,
enige tyd net so gesondig het teenoor die inheemse bevolking as Suid-Afrika.
En dit nog steeds doen.
2.. Kanada (2007) pas toe in terme van reservate, wat SA onder die ou
bedeling toegepas het as tuislande.

Punt 2

1.. Die verwerping van die Afrikaanse taal in ruil vir die taal van die
nasie wat daarop uit was om die hele wereld te koloniseer onder die leuse
van "The sun will never set upon the British Empire", maak dood eenvoudig
nie baie sin nie, veral nie as daaraan gekoppel word hoe die Britte dit
probeer reggekry het nie, en hoeveel mense in die proses doodgemaak is nie.
2.. In SA moet elke wit man diensplig gedoen het, maak nie saak of hy
Afrikaans of Engels sprekend was nie. Die feit dat die spesifieke groepie
Afrikaans gepraat het was 'n 50 / 50 situasie, en kon net sowel 'n Engels
sprekende groep gewees het.

Wat egter vir my meer interesant is, is die vraag wat Gloudina en haar man
daar in Soweto gesoek het in die middel van die konflik situasie

Punt 3

1.. Die direkte vergelyking van SA teenoor Kaneda, Australie en Niew
Zeeland is nie noodwendig moontlik en regverdig nie, maar 'n persoon sal
naief moet wees om nie toe te gee dat daar verstommend baie paralelle getrek
kan word tussen die genoemde lande se hantering van die inheemse volke nie.

Om terug te kom na my vraag oor wat Gloudina en haar man daar in Soweto
gesoek het in die middel van die konflik situasie.

Hier kan wyd gespekuleer word. Hoe oud was hulle op daai staduim?, was
Gloudina en haar man aktief betrokke by linkse politiek op Univertiteit?,
was hulle so radikaal dat hulle moontlik lede was van 'n Kommunistiese groep
of sel?. Was hulle militant gewees.

Was hulle daar vir die bystand van hulle vriende, was hulle daar om te
betoog, of was hulle daar om te rapporteer oor wat aangaan.

Of

Was hulle daar want een van hulle is 'n kleurling en van hulle familie het
moontlik daar gewoon

Ek stem met jou saam Suidwester - Of sy of ou Sening is 'n kleurling !
Re: Eie afleidings [boodskap #115420 is 'n antwoord op boodskap #115419] Do, 08 November 2007 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
"Riaan" raai:

>
> Punt 1
>
>
> Punt 2
>
>
> Punt 3
>

Punt 4
Ek glo nie kleurlinge het in Soweto gewoon nie.
Hulle het hul eie gebied gehad.
Dus, miskien is hulle selfs meer getan as wat jy raai.
Lede gewees van Umkhonto We Siswe, het geskrik en gehardloop.
Terwyl die ander lede van hul groep onkuldige mense hier in die Wimpy
restaurante met bomme stukkend geskiet het, het hulle oorsee gevlug
en klap daarvandaan vir hul kollegas hande. Miskien is hulle ook nie
so onskuldig soos wat ek dit nou wil laat klink nie. Hulle moes
omtrent in die stasiebom tyd of daar erens gevlug het.
Re: Eie afleidings [boodskap #115430 is 'n antwoord op boodskap #115419] Vr, 09 November 2007 02:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Wat egter vir my meer interesant is, is die vraag wat Gloudina en haar man
> daar in Soweto gesoek het in die middel van die konflik situasie

Nou lag ek darem baie lekker. Riaan, vra vir
Dave hoekom ek so lekker lag.

Gloudina
Re: Eie afleidings [boodskap #115433 is 'n antwoord op boodskap #115430] Vr, 09 November 2007 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Hessie skryf met ooglopende bewondering::

> "Riaan" skryf
>
>> Wat egter vir my meer interesant is, is die vraag wat Gloudina en haar man
>> daar in Soweto gesoek het in die middel van die konflik situasie
>
> Nou lag ek darem baie lekker. Riaan, vra vir
> Dave hoekom ek so lekker lag.
>
> Gloudina

Omdat Gloudina skerp waarneming kan waardeer, Riaan.
Re: Eie afleidings [boodskap #115455 is 'n antwoord op boodskap #115430] Ma, 12 November 2007 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1194574374.397238.259200@q5g2000prf.googlegroups.com...

> Nou lag ek darem baie lekker. Riaan, vra vir
> Dave hoekom ek so lekker lag.
>
> Gloudina

Hoekom is dit vir jou 'n probleem om dit self te antwoord Gloudina ?
Re: Eie afleidings [boodskap #115459 is 'n antwoord op boodskap #115455] Ma, 12 November 2007 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Hoekom is dit vir jou 'n probleem om dit self te antwoord Gloudina ?

Omdat Dave en sy groot bek en sy gekonkel
met die werklikheid deel van die grap is.

Gloudina
Re: Eie afleidings [boodskap #115460 is 'n antwoord op boodskap #115459] Di, 13 November 2007 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1194883628.416924.228710@k35g2000prh.googlegroups.com.. .
> "Riaan" skryf
>
>> Hoekom is dit vir jou 'n probleem om dit self te antwoord Gloudina ?
>
> Omdat Dave en sy groot bek en sy gekonkel
> met die werklikheid deel van die grap is.
>
> Gloudina

Moet ek dus aflei dat julle NIE op 'n staduim in Soweto of ander township
was waar julle gehoor het die militere mense praat Afrikaans nie.?

Jy sien die probleem waarmee ek en die ander mense op die NG mee sit
Gloudina. Jy beantwoord om een of ander rede nie vrae wat aan jou gestel
word nie. Jy hoef nie as jy nie wil nie, maar dan moet jy besef dat dit ons
voorreg sal wees om dieselfde met jou te doen. En dit geld vir karakter
aanvalle ook.
Re: Eie afleidings [boodskap #115461 is 'n antwoord op boodskap #115459] Di, 13 November 2007 07:26 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 12 Nov 2007 08:07:08 -0800, Hessie wrote:

> "Riaan" skryf
>
>> Hoekom is dit vir jou 'n probleem om dit self te antwoord Gloudina ?
>
> Omdat Dave en sy groot bek en sy gekonkel
> met die werklikheid deel van die grap is.
>
> Gloudina
>

en ek, is nou heel bekaf omdat ek gedink het dat jy my
waarnemingsvermoeë komplimenteer. Weer gedink, is dit wel wat jy
gedoen het, maar toe sê jou man met so 'n Vrystaatse aksent Engels vir
jou dat jy moet onthou om niks te erken nie, want julle het nie voor
die Waarheids en Versoenings kommissie (WVK) getuig nie.

My afleiding is heeltemal reg want,
1.
in Soweto het julle die soldate in die Kaspirs gehoor Afrikaans
praat.
2.
Kleurlinge het nie in Soweto gewoon nie, maar eie gebiede gehad.
Dus is julle meer blas van kleur.
3.
Julle het omgewing Stasiebom tyd uit Suid Afrika gevlug.
4.
Uit die skuilplek waar julle asiel gevind het klap julle hande vir die
mense met dieselfde denke as julle, wat bomme plak onder aan die
tafels in die Wimpy restaurante.
5.
Wanneer ek die moslems aanval omdat hulle onskuldige mense vermoor in
winkelkomplekse en dies meer, "skaam jy jou."
6.
Dit is dit nie grootbek of gekonkel met die waarheid om af te lei
dat julle lustig meegedoen het en hulle nie net toegejuig het nie.

Ek meen, as julle selfs bereid was om Afrikaans te verraai ten gunste
van die taal van die wag by die konsentrasiekamp heining! Die geloof
waarmee julle opgevoed is verraai het... waarom sou dié afleidings
skielik ''n grootbek gekonkel met die waarheid wees'?
Vorige onderwerp: Opheffing
Volgende onderwerp: Re: The beginning of (Mrs. and) President - (Queen and) King G Zwelethini to increase ? The end of (Mrs. and) President C Scott to increase ? Forward transformation (joining) advice (Initiative)) )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 08:11:43 MGT 2024