Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tipiese Kanadees
Tipiese Kanadees [boodskap #115417] Do, 08 November 2007 05:03 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Antie

Jy kom klim hier in my en Dave se karakter in en het baie dingetjies te se,
en die oomblik toe ons begin reply toe verdwyn jy.

Voordat jy weer vir my 'n preek gee stel ek voor jy kry bietjie jou eie huis
in orde. Ek het 'n paar vrae vir jou geplaas wat ek glo dit sal goeie
maniere van jou wees as jy daarop reply, indien jy verkies om dit nie te
doen nie, moet jy maar tevrede wees met my eie afleidings wat ek maak.
Re: Tipiese Kanadees [boodskap #115418 is 'n antwoord op boodskap #115417] Do, 08 November 2007 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" < wrote

> Antie
>
> Jy kom klim hier in my en Dave se karakter in en het baie dingetjies te
> se, en die oomblik toe ons begin reply toe verdwyn jy.
>
> Voordat jy weer vir my 'n preek gee stel ek voor jy kry bietjie jou eie
> huis in orde. Ek het 'n paar vrae vir jou geplaas wat ek glo dit sal goeie
> maniere van jou wees as jy daarop reply, indien jy verkies om dit nie te
> doen nie, moet jy maar tevrede wees met my eie afleidings wat ek maak.
>

Riaan, met jou opskrif "Tipiese Kanadees" daal jy tot haar vlak van 'n
persoonlike aanval - en stereotipeer jy alle Kanadese - suggereer dat die
deursnee Kanadees soos die Antie is. Ek dink dit is onbillik teenoor ander
Kanadese - ons ken hulle nie!

Antie, ek dink jy moet ernstig luister na wat Riaan vir jou sê want jy doen
dit met almal - as jy nie die argument kan wen nie, maak jy 'n persoonlike
aanval en hardloop dan weg. Ander lede van die ng is nie onskuldig nie; ek
en Suidwester was ewe skuldig daaraan dat ons in mekaar se karakters
ingeklim het. Maar ek het jou vantevore gesê: As jy mooi opgelet het, sou
jy gesien het en en Suidwester het vrede gesluit sonder om dit uit te
basuin - albei is sedertdien bedag daarop om nie mekaar se intergiteit aan
te val of by mekaar verby te praat nie. Selfs Dave en Suidwester
kommunikeer weer met mekaar sonder om mekaar te lyf te gaan. Ek kan my nie
herinner dat ek Ferdi ooit tot dié vlak sien daal het nie
Re: Tipiese Kanadees [boodskap #115423 is 'n antwoord op boodskap #115418] Do, 08 November 2007 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
, "Torreke" verduidelik:
> : As jy mooi opgelet het, sou
> jy gesien het en en Suidwester het vrede gesluit sonder om dit uit te
> basuin - albei is sedertdien bedag daarop om nie mekaar se intergiteit aan
> te val of by mekaar verby te praat nie. Selfs Dave en Suidwester
> kommunikeer weer met mekaar sonder om mekaar te lyf te gaan. Ek kan my nie
> herinner dat ek Ferdi ooit tot dié vlak sien daal het nie

Die Helen Suzmann & Patricia De Lille koalisie
het ook die ANC poppey gemaak.
Re: Tipiese Kanadees [boodskap #115456 is 'n antwoord op boodskap #115418] Ma, 12 November 2007 09:55 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:MNudnZB3WeeTXa_anZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

> Riaan, met jou opskrif "Tipiese Kanadees" daal jy tot haar vlak van 'n
> persoonlike aanval - en stereotipeer jy alle Kanadese - suggereer dat die
> deursnee Kanadees soos die Antie is. Ek dink dit is onbillik teenoor
> ander Kanadese - ons ken hulle nie!

Opskrif moes gewees het tipies van die Kanadees - Sorry vingerfoute het my
hier uitgeboul
Vorige onderwerp: Die (beter en/of) nuwe (Mev. en) President P & T Leon om te verhoog ? Die einde van Orde Boerevolk en/of HNP om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)
Volgende onderwerp: Opheffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 13:04:26 MGT 2024