Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sangiro
Sangiro [boodskap #11538] Wo, 26 November 1997 00:00
Sybrand Burger  is tans af-lyn  Sybrand Burger
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink Gloudina het oor Sangiro gevra:

Eric Rosenthal gee die volgende inligting:

Pienaar, Andries Albertus ("Sangiro") - Afrikaanse skrywer gebore op
Broederstroom naby Pretoria in 1894. Opvoeding: Heidelberg, Transvaal
en Universiteit van Stellenbosch. Word joernalis en bestee grootste
deel van
vroe� lewe in Oos-Afrika. Sy "Uit oerwoud en vlakte" word in Engels
vertaal
en in 1924 publiseer as "The adventures of a lion family". Hy ontwikkel
later
'n belangstelling in die maak van rolprente oor natuurlewe in Afrika.
Vorige onderwerp: Re: Re:Gloudina, Leendert, Lou
Volgende onderwerp: Ope brief aan At en Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:03:18 MGT 2024