Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Begin die dag met 'n quote
Begin die dag met 'n quote [boodskap #115320] Do, 01 November 2007 07:54 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
A friend is somebody who will stab you in the front. - Oscar Wilde

Aangehaal deur Bob Dylan in sy satelliet radio-show in die VSA waarvan
ek een uur-episode afgelaai het van die net.
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115324 is 'n antwoord op boodskap #115320] Do, 01 November 2007 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester@1 sent omdat niemand verstaan wat hy se nie?

Wat probeer jy sê??

On Thu, 1 Nov 2007 10:47:15 +0100, "Suidwester" wrote:

> Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
> Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
> Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
> Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
> Gloudina @ R1 vir speelwaarde
> Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie
> "Ferdi" wrote in message
> news:9f1ji3po2r9k93dqs6ck4mcjkuhgmao4pc@4ax.com...

>> A friend is somebody who will stab you in the front. - Oscar Wilde

>> Aangehaal deur Bob Dylan in sy satelliet radio-show in die VSA waarvan
>> ek een uur-episode afgelaai het van die net.
>
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115328 is 'n antwoord op boodskap #115320] Do, 01 November 2007 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
Gloudina @ R1 vir speelwaarde
Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie

"Ferdi" skryf in boodskap news:9f1ji3po2r9k93dqs6ck4mcjkuhgmao4pc@4ax.com...
>
> A friend is somebody who will stab you in the front. - Oscar Wilde
>
> Aangehaal deur Bob Dylan in sy satelliet radio-show in die VSA waarvan
> ek een uur-episode afgelaai het van die net.
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115329 is 'n antwoord op boodskap #115324] Do, 01 November 2007 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!!!!

"Ferdi" skryf in boodskap news:327ji3h0t6vgdmrsjtdu8mnmm0ee1rd50b@4ax.com...
>
> Suidwester@1 sent omdat niemand verstaan wat hy se nie?
>
> Wat probeer jy sê??
>
>
>
>
> On Thu, 1 Nov 2007 10:47:15 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
>> Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
>> Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
>> Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
>> Gloudina @ R1 vir speelwaarde
>> Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie
>> "Ferdi" wrote in message
>> news:9f1ji3po2r9k93dqs6ck4mcjkuhgmao4pc@4ax.com...
>
>>> A friend is somebody who will stab you in the front. - Oscar Wilde
>
>>> Aangehaal deur Bob Dylan in sy satelliet radio-show in die VSA waarvan
>>> ek een uur-episode afgelaai het van die net.
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115331 is 'n antwoord op boodskap #115328] Do, 01 November 2007 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
> Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
> Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
> Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
> Gloudina @ R1 vir speelwaarde
> Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie

Moet sê, dit vat nogal aan 'n man se spieëlbeeld
om as minderwaardig teenoor Gloudina geag te word.
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115338 is 'n antwoord op boodskap #115331] Do, 01 November 2007 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" "Suidwester" wrote:[/color]
>
>> Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
>> Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
>> Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
>> Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
>> Gloudina @ R1 vir speelwaarde
>> Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie
>
>
> Moet sê, dit vat nogal aan 'n man se spieëlbeeld
> om as minderwaardig teenoor Gloudina geag te word.

Ten minste praat julle twee weer met mekaar.
Wys jou net: Eendag sal varke nog kan vlieg ook. :-)
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115339 is 'n antwoord op boodskap #115328] Do, 01 November 2007 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote


>> A friend is somebody who will stab you in the front. - Oscar Wilde


> Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
> Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
> Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
> Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
> Gloudina @ R1 vir speelwaarde
> Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie

Jy't van die een vergeet wat skryf onder die skuilnaam "Suidwester".
Hoeveel wed ons of hy voor af of van agter af die mes sal inssteek? :-)
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115340 is 'n antwoord op boodskap #115331] Do, 01 November 2007 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:ofeji31mpr8smgl9vhjqvgj3mt7cqn0vjt@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Net hier dag ek ek moet pryse kwoteer vir julle lot?
>> Ferdi @ R10 omdat jy WP-befok is en hulle nie kan rugby speel nie.
>> Annette @ R10 000 sy laat my glimlag
>> Torreke @ R 1000 as hy nie vir my preek nie.
>> Gloudina @ R1 vir speelwaarde
>> Dave @ fokkol...nie eers speelwaarde nie
>
>
> Moet sê, dit vat nogal aan 'n man se spieëlbeeld
> om as minderwaardig teenoor Gloudina geag te word.

Toemaar Dave - Ek is in die rooi seker want ek word nie eers genoem nie
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115341 is 'n antwoord op boodskap #115339] Do, 01 November 2007 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:vt2dnS27Xe7BVrTanZ2dnUVZ8rKdnZ2d@saix.net...

> Jy't van die een vergeet wat skryf onder die skuilnaam "Suidwester".
> Hoeveel wed ons of hy voor af of van agter af die mes sal inssteek? :-)

Wel ek is op rekord dat ek dink Suidwester is gay, so ek glo dit sal van
agter wees, maar nie noodwendig met 'n mes nie
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115345 is 'n antwoord op boodskap #115341] Do, 01 November 2007 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" Wel ek is op rekord dat ek dink Suidwester is gay, so ek glo dit sal van[/color]
> agter wees, maar nie noodwendig met 'n mes nie

Wat op aarde laat jou dink hy's gay?

Nee, kyk dit vat die koek (nie dubbelsinnig bedoel nie).

Nie ons Suidwester met die swart borshare nie! Dit glo ek nie! :-)
Re: Begin die dag met 'n quote [boodskap #115347 is 'n antwoord op boodskap #115341] Do, 01 November 2007 15:05 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1193921823.809229@vasbyt.isdsl.net...
>
> Wel ek is op rekord dat ek dink Suidwester is gay, so ek glo dit sal van
> agter wees, maar nie noodwendig met 'n mes nie
----Hie-hie-haaa-haaah!!!!! Flippit, dis nou regtig snaaks!
Vorige onderwerp: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree...
Volgende onderwerp: Nuut hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:18:34 MGT 2024