Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorspelling - Baie Pret vorentoe
Voorspelling - Baie Pret vorentoe [boodskap #115250] Ma, 29 Oktober 2007 13:30 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is maar net so klip in die bos voorspelling wat ek graag wil waag.

Ek dink ons gaan in die nabye toekoms baie sports hier he, veral met
Gloudina aangesien haar kaarthuis van dit wat in SA aan die gebeur is
ernstige struktuur krake toon en die gevaar loop om inmekaar te val.

Ek wonder of Gloudina opgemerk het dat Ferdi ook by die dag kwater en meer
teleurgesteld word oor dit wat in SA gebeur.

My Antie - hier is vir jou 'n paar berigte wat ek glo jy sal NIE baie geniet
nie

1 Ons was beter af tydens Apartheid

http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _2210487,00.html

2. Gauteng Education MEC Angie Motshekga has come under fire for labelling
black pupils as a "menace to society."

http://www.citizen.co.za/index/article.aspx?pDesc=48710,1,22

Net hierdie 2 vir nou - Jammer dit is in Engels, maar dit behoort jou mos
nie te pla nie, want dit is mos die taal waarmee jy met jou man praat nie
waar nie.
Re: Voorspelling - Baie Pret vorentoe [boodskap #115258 is 'n antwoord op boodskap #115250] Ma, 29 Oktober 2007 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2007 15:30:43 +0200, "Riaan" wrote:

> Hierdie is maar net so klip in die bos voorspelling wat ek graag wil waag.
>
> Ek dink ons gaan in die nabye toekoms baie sports hier he, veral met
> Gloudina aangesien haar kaarthuis van dit wat in SA aan die gebeur is
> ernstige struktuur krake toon en die gevaar loop om inmekaar te val.
>
> Ek wonder of Gloudina opgemerk het dat Ferdi ook by die dag kwater en meer
> teleurgesteld word oor dit wat in SA gebeur.
>
>
> My Antie - hier is vir jou 'n paar berigte wat ek glo jy sal NIE baie geniet
> nie
>
> 1 Ons was beter af tydens Apartheid
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _2210487,00.html
>
> 2. Gauteng Education MEC Angie Motshekga has come under fire for labelling
> black pupils as a "menace to society."
>
> http://www.citizen.co.za/index/article.aspx?pDesc=48710,1,22
>
> Net hierdie 2 vir nou - Jammer dit is in Engels, maar dit behoort jou mos
> nie te pla nie, want dit is mos die taal waarmee jy met jou man praat nie
> waar nie.
>

Gister se Rapport bl. 2 die heel eerste berig:

'"Apartheidstyd beter as nou' - Vavi

Kaapstad - Werkloses en tydelike werkers was beter daaraan toe in die
apartheidstyd as nou.

So het mnr. Zwelinzima Vavi, sekretarisgeneraal van Cosato. gister by
die munisipale vakbond Samwu se twintigste bestaansjaarviering gesê.

Volgens Vavi het ongelykheid in die laaste dertien jaar erger geword
terwyl net 'n handjievol burokrate en kapitaliste ryker geword het.

"Baie van die miljoene mense wat werkloos is of wie se werk in
tydelike poste omgeskep is, is erger daaraan toe as in die
apartheidstyd."
Re: Voorspelling - Baie Pret vorentoe [boodskap #115305 is 'n antwoord op boodskap #115250] Wo, 31 Oktober 2007 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag jy is sommer maaar net weer swartgallig, en ek sien jou storie is geskryf
voor Dahling Trevor se mini begroting . Die staatsdepartemente gaan nou moet
inperk:))

Maar, net om jou goed te laat voel - in vandag se koerant - ons het seker
van die stadigste "nooddienste" ter wêreld - die gemiddelde reaksietyd na 'n
oproep hier in die Kaapse Metropool is glo 94+ minute - dit terwyl dit glo
nie meer as 15 minute behoort te wees nie.

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1193664297.73263@vasbyt.isdsl.net...
> Hierdie is maar net so klip in die bos voorspelling wat ek graag wil waag.
>
> Ek dink ons gaan in die nabye toekoms baie sports hier he, veral met
> Gloudina aangesien haar kaarthuis van dit wat in SA aan die gebeur is
> ernstige struktuur krake toon en die gevaar loop om inmekaar te val.
>
> Ek wonder of Gloudina opgemerk het dat Ferdi ook by die dag kwater en meer
> teleurgesteld word oor dit wat in SA gebeur.
>
>
> My Antie - hier is vir jou 'n paar berigte wat ek glo jy sal NIE baie
> geniet nie
>
> 1 Ons was beter af tydens Apartheid
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _2210487,00.html
>
> 2. Gauteng Education MEC Angie Motshekga has come under fire for labelling
> black pupils as a "menace to society."
>
> http://www.citizen.co.za/index/article.aspx?pDesc=48710,1,22
>
> Net hierdie 2 vir nou - Jammer dit is in Engels, maar dit behoort jou mos
> nie te pla nie, want dit is mos die taal waarmee jy met jou man praat nie
> waar nie.
>
Re: Voorspelling - Baie Pret vorentoe [boodskap #115322 is 'n antwoord op boodskap #115305] Do, 01 November 2007 08:09 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1193838322.609780@vasbyt.isdsl.net...

> Maar, net om jou goed te laat voel - in vandag se koerant - ons het seker
> van die stadigste "nooddienste" ter wêreld - die gemiddelde reaksietyd na
> 'n oproep hier in die Kaapse Metropool is glo 94+ minute - dit terwyl dit
> glo nie meer as 15 minute behoort te wees nie.
>
> Annette

So as jy dit plaas is dit feitlik, en as ek dit plaas is ek swartgallig ?
Vorige onderwerp: Gloudina 5
Volgende onderwerp: Gloudina 4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:35:42 MGT 2024