Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi, Koot & kie
Ferdi, Koot & kie [boodskap #115214] Wo, 24 Oktober 2007 16:39 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> Laat my weet wat jy van die Garmin dink wat jy koop. Ek wil ook - het
> te sleg daar in jou Durbs verdwaal.

> Ek het ook 'n E600. Gedag dis diep cool. Sies.

> Koot

Koot, hierdie is grooot nuus, maar tyd is te beperk om eers 'n review
en dan 'n aanbeveling te doen. Ferdi, jy het wel 'n mob. foon
gesofistikeerd genoeg om GPS te doen, maar jy het erken dat jy in die
nag wakker word met HIFI Corp drome. (Vergeet van HIFI Corp! Begin
Macro droom!)

Vanmôre kry ek so 'n bevlieging om vandag 'n GPS te gaan koop.
Dis was 'n heel van pas idee op die regte tyd, want gister se Daily
News het heelwat los bladsye SPAM in gehad, en as dit net vir lees is,
is ek enige adverteerder se droom. Veral wanneer ek niks beter het om
te doen nie, lief ek om te windowshop tussen die glans-advertensies:-)

Hier kom nou die nuus waarvoor julle in spanning sit en wag!
Ek blaai deur die ads, want ek gaan 'n GPS koop. En by MACRO sien ek
'n advertensie vir die Garmin Nüvi 200 en die Garmin Nüvi 300 vir
dieselfde prys!

Om 'n lang storie kort te maak, sy wou eers die 300 vir R3500 aan ons
adverteer, maar toe ek haar op die advertensie wys, het sy bevestig
dat die 200 & die 300 dieselfde kos.

Belangrik... hierdie koop is slegs beskikbaar by alle Macro takke tot
(en met?) Maandagoggend. As jy belangstel om 'n Nüvi 300 te kry vir
die prys van 'n Nüvi 200, moet jy kop voor die naweek om is.

Ek weet steeds niks van die goed af nie en en my vrou is op die
oomblik besig met die instelling. Volgens my huidige kennis is die
enigste verskil tussen die twee 'n MP3 speler en Audio Book speler in
die 300 wat nie in die 200 beskikbaar is nie. Albei wys spoedlkvalle
en Wimpy's...:-0)
http://www.gme.net.au/garmin/Nuvi300.php

Hier luister ek nou na 'n MP3 en die klank is goed..!

Engels en tyd - Amerikaans en Kairo.
Re: Ferdi, Koot & kie [boodskap #115229 is 'n antwoord op boodskap #115214] Ma, 29 Oktober 2007 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Oct 24, 6:39 pm, Dave wrote:
>> Laat my weet wat jy van die Garmin dink wat jy koop. Ek wil ook - het
>> te sleg daar in jou Durbs verdwaal.
>> Ek het ook 'n E600. Gedag dis diep cool. Sies.
>> Koot
>
> Koot, hierdie is grooot nuus, maar tyd is te beperk om eers 'n review
> en dan 'n aanbeveling te doen. Ferdi, jy het wel 'n mob. foon
> gesofistikeerd genoeg om GPS te doen, maar jy het erken dat jy in die
> nag wakker word met HIFI Corp drome. (Vergeet van HIFI Corp! Begin
> Macro droom!)
>
> Vanmôre kry ek so 'n bevlieging om vandag 'n GPS te gaan koop.
> Dis was 'n heel van pas idee op die regte tyd, want gister se Daily
> News het heelwat los bladsye SPAM in gehad, en as dit net vir lees is,
> is ek enige adverteerder se droom. Veral wanneer ek niks beter het om
> te doen nie, lief ek om te windowshop tussen die glans-advertensies:-)
>
> Hier kom nou die nuus waarvoor julle in spanning sit en wag!
> Ek blaai deur die ads, want ek gaan 'n GPS koop. En by MACRO sien ek
> 'n advertensie vir die Garmin Nüvi 200 en die Garmin Nüvi 300 vir
> dieselfde prys!
>
> Om 'n lang storie kort te maak, sy wou eers die 300 vir R3500 aan ons
> adverteer, maar toe ek haar op die advertensie wys, het sy bevestig
> dat die 200 & die 300 dieselfde kos.
>
> Belangrik... hierdie koop is slegs beskikbaar by alle Macro takke tot
> (en met?) Maandagoggend. As jy belangstel om 'n Nüvi 300 te kry vir
> die prys van 'n Nüvi 200, moet jy kop voor die naweek om is.
>
> Ek weet steeds niks van die goed af nie en en my vrou is op die
> oomblik besig met die instelling. Volgens my huidige kennis is die
> enigste verskil tussen die twee 'n MP3 speler en Audio Book speler in
> die 300 wat nie in die 200 beskikbaar is nie. Albei wys spoedlkvalle
> en Wimpy's...:-0)http://www.gme.net.au/garmin/Nuvi300.php
>
> Hier luister ek nou na 'n MP3 en die klank is goed..!
>
> Engels en tyd - Amerikaans en Kairo

Dankie Dave! Het intussen weer bedenkinge gehad of ek die ding regtig
nodig het...
Re: Ferdi, Koot & kie [boodskap #115240 is 'n antwoord op boodskap #115229] Ma, 29 Oktober 2007 12:54 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, Koot wrote:

> Dankie Dave! Het intussen weer bedenkinge gehad of ek die ding regtig
> nodig het...

Plesier Koot, en dieselfde vraag het al by my ook opgekom.

Sowat twee weke hou my vrou en ek by in 'n winkelkompleks se
parkeerterein stil, en 'n vrou groet tussen die karre en begin gesels.
Ek groet haar en stap verby maar my vrou het haar herken en begin toe
gesels. Toe ek terugstap het ek haar herken, 'n suster van my wat ons
in die vorige millenium laas gesien het. En sy woon toe ook in Durban,
en nie eens ver van ons af nie. Dit is waar die GPS nou sy kant sal
bring en bewys dat hy nie noodsaaklik is nie, maar wel 'n handige
stukkie weelde.

Voorts het ek nou uitgevind hoeveel spoedlokvalle hier werklik
in my onmiddelike omgewing is. Die waarskuwing is ook heel
vroeg genoeg.

Na aanleiding van jou antwoord, somtyds kan mens gerus jouself
trakteer as jy dit ook met die res van die gesin gedoen het.

Dit is jammer dat ons nie 'n bietjie saam gekuier het toe jy hier was
nie. Miskien volgende keer:-)
Vorige onderwerp: Berading. Hulp in Afrikaans word die meeste aangevra.
Volgende onderwerp: Gloudina, hier's een van die baie vrae...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:46:40 MGT 2024