Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, e
(Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, e [boodskap #115107] Wo, 10 Oktober 2007 17:33 na volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
(Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?,
Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?,
en/of
Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)

Verduidelik vry en/of regverdig, aub. die begrip -
o Uitverkore / Uitverkose Volk / (Groep) van (God).
o Dui aub. die Leier daarvan aan,
buite / binne die Parlement van (Suid Afrika (/ SAOG / AU) ).

Meld aub. verwysing(s), en/of bron(ne) gelees.

(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )


(Ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Upanishads en/of Vedas,
Bagavad Gita,
Dhammapada,
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )


(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), langer,
(ondersteun) Aangename uitkomste (ondersteunings en/of) Bereiking
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
(ondersteun) Verkose vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((simbol(e) )) (Inisiatief),
,
www.Lcdbible.org,
en/of
www.Bibledatabase.org, (Inisiatief). )


(Die deel van die (outeur) se (huidige) Bank rekening nommer,
sal inniglik wardeer word.
Om geskenk deposito(s) te ontvang.
Alleen en/of (koalisie) gesamentlik,
met Identifikasie van die Deponeerder,
en/of
Wie (die meeste) om begunstig te word,
(indien wel so verkies word). )


(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, en/of Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #115112 is 'n antwoord op boodskap #115107] Do, 11 Oktober 2007 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy soos jy hier onder geskryf het?
Verstaan iemand wat jy probeer sê?
Waat het jy geleer om so te praat?

Annette

"(ondersteun) Beter (en/of nuwe), Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of)
Salem (hoof en/of sub-) (staat) Pres. Onderst. 01"
wrote in message
news:1192037599.990880.232720@50g2000hsm.googlegroups.com...
(Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?,
Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?,
en/of
Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)

Verduidelik vry en/of regverdig, aub. die begrip -
o Uitverkore / Uitverkose Volk / (Groep) van (God).
o Dui aub. die Leier daarvan aan,
buite / binne die Parlement van (Suid Afrika (/ SAOG / AU) ).

Meld aub. verwysing(s), en/of bron(ne) gelees.

(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )

(Ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Upanishads en/of Vedas,
Bagavad Gita,
Dhammapada,
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )

(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), langer,
(ondersteun) Aangename uitkomste (ondersteunings en/of) Bereiking
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
(ondersteun) Verkose vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((simbol(e) )) (Inisiatief),
,
www.Lcdbible.org,
en/of
www.Bibledatabase.org, (Inisiatief). )

(Die deel van die (outeur) se (huidige) Bank rekening nommer,
sal inniglik wardeer word.
Om geskenk deposito(s) te ontvang.
Alleen en/of (koalisie) gesamentlik,
met Identifikasie van die Deponeerder,
en/of
Wie (die meeste) om begunstig te word,
(indien wel so verkies word). )

(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, en/of Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #115117 is 'n antwoord op boodskap #115112] Do, 11 Oktober 2007 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf
> Praat jy soos jy hier onder geskryf het?
> Verstaan iemand wat jy probeer sê?
> Waat het jy geleer om so te praat?
>
> Annette

Soos die Moslems sal hy/sy jou nie antwoord nie. Hulle is so vasgevang in
hulle eie deurmekaar praat dat hulle nie vir 'n oomblik kan stilbly om te
luister nie
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog [boodskap #115120 is 'n antwoord op boodskap #115117] Do, 11 Oktober 2007 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 11 okt, 08:52, "Torreke" wrote:
> Soos die Moslems sal hy/sy jou nie antwoord nie. Hulle is so vasgevang in
> hulle eie deurmekaar praat dat hulle nie vir 'n oomblik kan stilbly om te
> luister nie

Die ou cross-post so baie dat hy nie die tyd het om na elke nuusgroep
terug te gaan en te kyk of iemand reageer het nie.
Ek het 'n paar maande terug op sy email adres reageer en ek het
inderdaad 'n reaksie teruggekry - nie dat dit baie meer beteken het
nie....
Hier volg die uiteensetting:

Sy oorspronklike pos op hierdie groep (of ten minste een van hulle):

> On 5 mei, 22:28, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe), Inter-G, hetero-
> (Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-) (staat) Pres.
> Onderst. 01" wrote:
>> (bla...(bla...(nog meer bla...)...)...)...ens...

My email aan hom:

> Dink(wonder(meen)) jy (of julle (maar nie u nie)) vir een(nie twee
> nie(okkie drie nie('n enkele))) oomblik(instansie(minuut(sekonde)))
> dat jy enige
> sukses(voorspoed(terugvoering(simpatie(empatie(genade))))) met 'n
> boodskap(brief(skrywe(babbel(krabbel)))) soos dié gaan
> kry(ontvang(ontlok(veroorsaak)))
> Baie sterkte (en/of voorspoed (met of sonder geluk) vir wat dit (of
> dat) werd is/was/of gaan wees)

Sy terugvoering:

> Ek het 'n klomp Aangename uitkomste (Inisiatiewe),
> onder reisiger@, kosmimesia@, ovvpread01@, en bihvnspo01@
> hotmail.com / webmail.co.za,
> ge-e-pos / geplaas.
> Nou probeer ek om fondse te kry daarvoor,
> om dit verder te neem.
> Enige ondersteuning, in die verband, sal baie wardeer word.
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, en/of Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #115123 is 'n antwoord op boodskap #115120] Do, 11 Oktober 2007 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2007 09:32:07 -0000, Jottie wrote:

> Die ou cross-post so baie

waarom praat julle van 'die ou'?
Dit is Gloudina. Dit is algemene kennis hier
dat sy nie regtig altyd lekker is in haar Top Store nie.
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog [boodskap #115164 is 'n antwoord op boodskap #115112] Ma, 15 Oktober 2007 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Praat jy soos jy hier onder geskryf het?
> Verstaan iemand wat jy probeer sê?
> Waat het jy geleer om so te praat?
>
> Annette
>

Ek vermoed dis dieselfde jafel wat voorheen so hard gewerk het om ons
te vloek en te probeer ontstel. Ons het toe bespiegel dat hy aan 'n
universiteit of technikon verbonde is.

Dis eintlik 'n taamlik skadelose manier van hom om nou so af te gaan
en dit moet 'n helse klomp tyd en energie vat. Dis soms selfs snaaks.
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, en/of Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #115166 is 'n antwoord op boodskap #115164] Di, 16 Oktober 2007 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" wrote in message
news:1192483228.762629.226450@v29g2000prd.googlegroups.com.. .

Ek vermoed dis dieselfde jafel wat voorheen so hard gewerk het om ons
te vloek en te probeer ontstel. Ons het toe bespiegel dat hy aan 'n
universiteit of technikon verbonde is.

Dis eintlik 'n taamlik skadelose manier van hom om nou so af te gaan
en dit moet 'n helse klomp tyd en energie vat. Dis soms selfs snaaks.

Nee Koot ... Hierdie ou is al jare en jare lank besig om geld in te samel
vir "beter uitkomste". Hy is 'n ou wat uiters deurmekaar kan skryf, maar het
hom nog nooit gesien vloek, of iemand aanval nie. Inteendeel ek dink dit is
met uitsondering dat hy enigsins sal reply op 'n plasing.
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog [boodskap #115167 is 'n antwoord op boodskap #115166] Di, 16 Oktober 2007 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Oct 16, 7:29 am, "Riaan" wrote:
> Nee Koot ... Hierdie ou is al jare en jare lank besig om geld in te samel
> vir "beter uitkomste". Hy is 'n ou wat uiters deurmekaar kan skryf, maar het
> hom nog nooit gesien vloek, of iemand aanval nie. Inteendeel ek dink dit is
> met uitsondering dat hy enigsins sal reply op 'n plasing.

Sjieee, wil jy my sê hy's ernstig? Dan is die man erg versteurd.
Re: (Mev. en) President (H Zille), om te verhoog ?, Inter-godsdienstige (Teokrasi(ë)) om te verhoog ?, en/of Die einde van Vryheid 2000, Orde Boerevolk, HNP om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #115169 is 'n antwoord op boodskap #115166] Di, 16 Oktober 2007 12:44 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 16 Oct 2007 07:29:56 +0200, "Riaan" wrote:

>
> Nee Koot ... Hierdie ou is al jare en jare lank besig om geld in te samel
> vir "beter uitkomste". Hy is 'n ou wat uiters deurmekaar kan skryf, maar het
> hom nog nooit gesien vloek, of iemand aanval nie. Inteendeel ek dink dit is
> met uitsondering dat hy enigsins sal reply op 'n plasing.
>

Moet nie so seker wees daarvan nie, Riaan. As enigeen van ons die
moeite wou doen om 'n 'Whois' program, waarvan daar talle is, te
installeer, sal heelwaarskynlik gevind word dat dit 'n bekende en
gereelde bydraer is. Gloudina byvoorbeeld, is deurmekaar genoeg
daarvoor.

Wie van julle het gisteraand die riller gesien oor hoe babarobbe in
Kanada en Namibië doodgeslaan word, en gelaat word om in hul eie bloed
te stik en minute neem om dood te gaan? :-(

Ek wonder waarom die antie nie haar tyd gaan spandeer op bevegting
daarteen nie; dit is tog in die land waarheen sy ge-emigreer het jeens
die 'wreedaarheid' hier.
Vorige onderwerp: Gunsteling kleur en waarom
Volgende onderwerp: Re: Excellence of Friday-Prayers (Jumu'ah)...Regularity is required...Time of Messiah
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:53:10 MGT 2024