Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sorry Jake
Sorry Jake [boodskap #115157] Ma, 15 Oktober 2007 08:55 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was en is nog steeds nie 'n Jake White fan nie, maar ek moet op die
staduim my woorde sluk en die man geluk wens omdat ons in die finaal speel.
Ek moet erken ek het nie gedik toe hy die afrigter geword het, het hy 'n
idee gehad wat hy doen nie. Duidelik was ek verkeerd.

Doen my nou net asb een gunsie, en trap daai Engelse Saterdag
Re: Sorry Jake [boodskap #115158 is 'n antwoord op boodskap #115157] Ma, 15 Oktober 2007 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Oct 2007 10:55:11 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek was en is nog steeds nie 'n Jake White fan nie, maar ek moet op die
> staduim my woorde sluk en die man geluk wens omdat ons in die finaal speel.
> Ek moet erken ek het nie gedik toe hy die afrigter geword het, het hy 'n
> idee gehad wat hy doen nie. Duidelik was ek verkeerd.
>
> Doen my nou net asb een gunsie, en trap daai Engelse Saterdag

Hy maak baie foute en hy het flaws, maar een van die slim goed wat hy
gedoen het, was om te besef hy kry niks reg met die agterspelers nie
en om toe vir Eddie Jones in te bring.

Hy is nie great nie, maar baie beter as die sirkusnarre wat voor hom
die job gehad het.
Re: Sorry Jake [boodskap #115159 is 'n antwoord op boodskap #115157] Ma, 15 Oktober 2007 09:33 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Stem met jou saam. Ek het self ook nie lig gesien in Jake se planne nie,
maar as ek vandag kyk na iemand soos Fourie du Preez en sien sy spoed en
hoeveel groter en sterker hy geword het, dan het Jake se planne gewerk.
Ook die agterlynspel van Bokke het 1000% verbeter noudat al die
'crashballers' uit is en Eddie Jones vir die manne kon leer daar is ander
dinge ook om te doen behalwe om neer te slaan as iemand naby jou kom!

"Riaan" skryf in boodskap news:1192438188.854970@vasbyt.isdsl.net...
> Ek was en is nog steeds nie 'n Jake White fan nie, maar ek moet op die
> staduim my woorde sluk en die man geluk wens omdat ons in die finaal
> speel. Ek moet erken ek het nie gedik toe hy die afrigter geword het, het
> hy 'n idee gehad wat hy doen nie. Duidelik was ek verkeerd.
>
> Doen my nou net asb een gunsie, en trap daai Engelse Saterdag
>
Vorige onderwerp: The Battle Against Ethnic Cleansing
Volgende onderwerp: Gunsteling kleur en waarom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:59:52 MGT 2024