Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat nou, Koos?
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11425] Wo, 19 November 1997 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 1997 13:20:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

Ek sien nerens waar hy se die nuwe beleid laat bantoe-onderwys na
Moeder Theresa lyk nie.
Met ander woorde dat dit erger is nie.
Dit is presies wat ek gedink het. Uit konteks aangehaal en baie
selektief ook om jou punt te steun.

(Jy wat op n tyd so na bronne navraag gedoen het as iemand iets se
waarvan jy nie hou nie!)

Net om jou ou geheue te verfris: onderwysbeleid 'n crime against humanity is wat bantu education na Moeder[/color]
>> Theresa laat lyk.>>>>

En het jy toe al uitgevind wie Derek Hanekom is?
En slaan sommer bietjie na oor Gill Marcus se "kleur" ook. Ek het haar
uitgelaat.

Ek besef jy het waarskynlik al van daardie uitsprake van jou vergeet.
Maar hulle staan nog hierbo iewers.
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11426 is 'n antwoord op boodskap #11425] Wo, 19 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Cape Times 20/01/97

Schools policy needs swift review

ALLISTER SPARKS

The Education Department's policy of encouraging the retrenchment of school
teachers is one of the most bizarre acts of national self-immolation that it
is possible to imagine.
Here is a country that desperately needs teachers, perhaps more urgently
than anything else, yet it has just retrenched 12 000 of the best of them
and is set to lay off thousands more in the course of this year.
This is sheer madness. It is rather like a man in the desert dumping his
water bottles to lighten his load.
What makes the policy even more inexplicable is that it comes from a
department that has otherwise done a good job. One that has moved South
Africa from segregated to integrated schooling, and from partial to mass
education, in just one year.
Thousands of schools have been integrated all over the country, including
the most conservative areas of the platteland. And it has happened almost
without incident with only one brief protest demonstration by a handful of
right-wing parents at a school in Potgietersrus. When one recalls the
turmoil that accompanied school integration in the American South, when
President Kennedy had to call out the National Guard to force the admission
of James Meredith to the University of Mississippi, and Governor George
Wallace flung his gauntlet in the dust at the door of the University of
Alabama, this is nothing short of astonishing.
Yet here is the selfsame department committing this monumental blunder.
The aim of the new policy is clear enough; it is the practical effect that
is the problem.
The aim is to try to allocate education resources more equitably.
Some provinces, notably Gauteng and Western Cape, are deemed to be
overstaffed compared with others. So their budgets have been cut and the
funding transferred to the leaner provinces.
This has caused Gauteng and Western Cape to offer teachers the option of
either being relocated to one of the other provinces or taking a
retrenchment pay-out.
Not surprisingly, most have taken the money. Particularly those whose
seniority and long service qualify them for big pay-outs of up to
R1,5-million.
The result is a haemorrhage of some of the country's most experienced
teachers.
Seven hundred headmasters and headmistresses have reportedly quit in the
Western Cape alone, which is nearly half the heads of the province's
schools. Six thousand other teachers have gone with them, and another 6 000
are expected to go in 1997.
In Gauteng, 80 000 new pupils are moving into the province's schools this
year as thousands of teachers move out. Mary Metcalfe, the province's
hard-pressed education MEC, estimates that Gauteng needs at least 100 new
schools. Who is going to staff them?
This is nothing short of disastrous. If we are to compete in the new global
economy, then building up our skills base should be a national priority. It
is a skills base that was severely stunted by decades of apartheid
education, and which now needs most urgently to be rehabilitated and
developed.
The Asian "tigers" have shown the way, with their massive emphasis on
technology and science education. It is the first step on the road to
economic success and, in our case, survival.
We should be preparing for an intensive educational campaign focused
particularly on the three most critical subjects necessary to compete in
that tough new world: science, mathematics and English. Instead these are
the very teachers the new policy is driving out of the schools.
The ironies are many and bitter. Bantu Education was arguably the most
wicked aspect of apartheid's crime against humanity, stunting the
development of human potential and crippling the nation's skills base. Now a
policy intended to right those wrongs is unwittingly doing the same.
Even more ironic is that the new policy has been implemented with the aim of
achieving greater egalitarianism. In fact, many of these experienced
teachers are taking their pay-outs and are being snapped up by private
schools. The result will be even more elitist education than before.
President Mandela set an important example at Botshabelo last Sunday when he
publicly admitted that the ANC had made some "serious and fundamental
mistakes" in its first two-and-a-half years in office.
Let us hope the government realises this is another one and that it moves
swiftly to review the policy instead of digging in its heels the way it did
over Sarafina 2 and some of the other blunders.
That would be a sign of maturity.

Aldus Allister Sparks.

Ek vrees egter daar is geen teken van die "maturity" nie. Met die nuwe
witskrif oor skoolbefondsing doen hulle presies die ding waarteen hulle
gewaarsku is deur die konsultante wat hulle ten duurste aangestel het -
hulle jaag die koste van openbare skoolonderwys op vir middelklasmense tot
op die vlak waar privaatonderwys 'n aantreklike opsie word - nou verloor jy
nie net die onderwysers nie, maar ook die ouergemeenskappe wat juis die
leierskaprol vervul - en fondswerwing goed kan doen. Dit is waarten die
konsultante gewaarsku het, soos nogal uitgewys in die onderwyswitskrif van
Januarie '96.

Daarby word 'n onderwysparadigma afgedwing wat in beginsel wonderlik is -
maar tot dusver in elke burokratiese implementering 'n verdere insinking in
onderwysgehalte veroorsaak het. Richard van der Ross voorspel dat dit goed
gaan werk in eliteskole, en 'n ramp gaan wees in die swak skole - dat die
gevolg 'n verdere vergroting sal wees van die gaping tussen onderwys vir die
rykes en onderwys vir die armes.

Dit behoort my nie te pla nie - hierdie dinge maak openbare onderwys veel
duurder as tuisonderwys, en tuisonderwys dus soveel meer aantreklik. Maar ek
vrees vir wat gaan gebeur as die kiesers agterkom wat aangaan - ek het te
veel te doen met die swart ouergemeenskap om nie te weet hoe hoog die
frustrasievlak reeds daar is nie.

Groete, Leendert
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11444 is 'n antwoord op boodskap #11425] Do, 20 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
> Cape Times 20/01/97 > > Schools policy needs swift review >
ALLISTER SPARKS > [...knip...] > And it has happened almost >
without incident with only one brief protest demonstrati

-------------------==== Posted via Deja News ====-----------------------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Post to Usenet
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11476 is 'n antwoord op boodskap #11425] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 12:10:29 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>>>

So of jy het weer aspris gelieg om jou vooroordele te pas of jy het
nie geweet wie in die ANC se kabinet is toe jy uitsprake oor hulle
gemaak het nie, ne?

Jou denke was dan dus net vooroordeel wat gevaarlik baie lyk of dit
vierkantig op ras berus.
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11477 is 'n antwoord op boodskap #11425] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article ...

> En het jy toe al uitgevind wie Derek Hanekom is?
> En slaan sommer bietjie na oor Gill Marcus se "kleur" ook. Ek het haar
> uitgelaat.
>
> Ek besef jy het waarskynlik al van daardie uitsprake van jou vergeet.
> Maar hulle staan nog hierbo iewers.

Nie vergeet nie - ook nie vergeet dat Gloatina enersyds die derde maal
opmerkings maak oor my tydbestuur nie, maar andersyds, bietjie soos jy, kerm
omdat ek nie reageer op haar teologiese uitsprake nie.

Derek Hanekom, soos Gill Marcus, is natuurlik die "token whites" van die
regering wat jy hier in die ring paradeer. Stewig aan die halter en met
saalkleedjies in die kleure van die eienaar - groen, goud en swart.

Want ons weet natuurlik wie hulle aanstel en afdank, nie waar nie? Maar in
elk geval, gegee hul teenwoordigheid - jou ANC hero's gee so op oor die
"population profile". Wil jy voorgee dat Hanekom en Marcus die swart
regering in lyn bring met die "population profile", en dus nie 'n swart
regering is nie?

In die eerste plek, die filly Gilly is nie in die kabinet nie, maar 'n
adjunk, soos Kasrils.

In die kabinet self is dit slegs Erwin en Hanekom (nie een van die twee
Afrikaans nie) oftewel 7% "non-black" (die beweging se eie term).

As jy kyk na "non-African", word dit 33% (15% Asiër, 11% "kleurling" en 7%
"wit")

Maar die hele spul van hulle word aangestel en afgedank deur een persoon ('n
"african" persoon) met 'n kieserbasis wat 97% "African" is, as ek reg
onthou.

Nee wat, Koos. As onse regering nie 'n swart regering is nie, dan was die
parlement van die dertigerjare, met Margaret Ballinger, verkies deur swart
kiesers, en Dr Abdurman, verkies deur "kleurling"-kiesers, ook nie 'n "white
parliament" nie.

Ek is tevrede dat 'n regering wat 93% "black" is ("black" gereken volgens sy
eie definisie) 'n swart regering is.

Seker maar 'n kwessie van konteks, nie waar nie? Iets wat vir jou
klaarblyklik die Afrikaanse sinoniem is vir "smoke and mirrors".

Groete, Leendert
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11481 is 'n antwoord op boodskap #11425] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article ...

> On Wed, 19 Nov 1997 13:20:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> Ek sien nerens waar hy se die nuwe beleid laat bantoe-onderwys na
> Moeder Theresa lyk nie.
> Met ander woorde dat dit erger is nie.

Hmm.... Wel Koos, soos ander al opgemerk het, jy sien wat jy graag wil -
seker die noodsaaklikheid om heeldag 'n unieke "slant" in 'n storie te moet
soek, nie waar nie?

Maar kom ons kyk wat sê Allister Sparks oor die onderwysbeleid:

1 ALGEMENE KRITIEK, WAT NIE MET BANTU EDUCATION VERGELYK NIE (DIE
"KONTEKS", DUS):

one of the most bizarre acts of national self-immolation that it
is possible to imagine

This is sheer madness

like a man in the desert dumping his
water bottles to lighten his load

inexplicable

this monumental blunder

a haemorrhage of some of the country's most experienced
teachers

nothing short of disastrous

stunting the
development of human potential and crippling the nation's skills base

serious and fundamental
mistakes

2 OPMERKING WAT BENGUBELEID MET "the most wicked aspect of apartheid's
crime against humanity" GELYKSTEL :

a policy intended to right those wrongs is unwittingly doing the same

("Bantu Education was arguably the most
wicked aspect of apartheid's crime against humanity, stunting the
development of human potential and crippling the nation's skills base. Now a
policy intended to right those wrongs is unwittingly doing the same".)

3 OPMERKING WAT OORDEEL DAT BENGUBELEID ERGER IS AS BANTU EDUCATION:

The result will be even more elitist education than before.

> Dit is presies wat ek gedink het. Uit konteks aangehaal en baie
> selektief ook om jou punt te steun.

Wel Koosman, miskien moet jy verduidelik wat die "konteks" is waarna jy
verwys, en waarbuite my aanhaling val?

('n Ironietjie hier iewers - een persman skerm dat 'n ander "uit konteks"
aangehaal is. As een van die slagoffers van die media daaroor kla, dan dreun
die persklub van verontwaardiging.)

M.i. is die enigste "verskonende" konteks die gebruik van die woord
"unwittingly" - m.a.w. Sparks suggereer die Bengu en Kie. nie besef wat
hulle doen nie.

Dus: na Sparks se artikel op 20 Jan 97 (een van baie soortgelyke kritiek) is
daar nie meer verskoning dat hulle nie weet nie. Onder andere het 'n span
duur konsultante, op die rekening van die belastingbetaler, uit die
buiteland presies dieselfde voorpspel as Sparks - 'n jaar voordat hy dit
gedoen het. Bengu & Kie het hierdie voorspelling selfs in 'n witskrif
gepubliseer - een jaar voor Sparks se kritiek. Ons kan dus aannneem dat
hulle wel weet wat hulle doen omdat hulle sedertdien voortgaan met dieselfde
beleid, en dus wel die gevolge beoog wat Sparks en ander voorspel.

In die onwaarskynlike geval (gesien die witskrif van 'n jaar tevore) dat
"unwittingly" 'n geldige "kontkeks" was toe Sparks geskryf het, kan dit elf
maande later nie meer wees nie.

Of dink jy nie dis deel van die "konteks" nie, Koosman?

Vriendelike groete, Leenert
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11485 is 'n antwoord op boodskap #11425] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 11:22:02 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>

Leundert. Sien jy vergader al weer ander om jou op die speelgrond voor
jy begin praat.

Om konteks aan iemand te verduidelik wat n stuk vat en dit uitsny
sodat net woorde oorbly wat hom pas, sal n sinnelose oefening wees.

N.S. Het Leunie die Wegholler, nou al uitgevind wat oom Derek Hanekom
se "kleur" is --- of moet ons hom help?
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11487 is 'n antwoord op boodskap #11425] Ma, 24 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article ...

> On Mon, 24 Nov 1997 12:10:29 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> ..>>>>
>
> So of jy het weer aspris gelieg om jou vooroordele te pas of jy het
> nie geweet wie in die ANC se kabinet is toe jy uitsprake oor hulle
> gemaak het nie, ne?

Na watter uitsprake verwys jy Koos?

>
> Jou denke was dan dus net vooroordeel wat gevaarlik baie lyk of dit
> vierkantig op ras berus.

En uit 'n ander berig.

> N.S. Het Leunie die Wegholler, nou al uitgevind wat oom Derek Hanekom
> se "kleur" is --- of moet ons hom help?

O, ek sien Jy verwys nie eintlik na "uitsprake" nie. Jy skel sommer so met
die ry af soos jy my berigte lees.

Jy is besig om bloot geleentheidjies te genereer om oor die straat te skel
soos 'n Jintoe in die hawe. Die "konteks" is natuurlik dat sy so pas deur
die "boere" van 'n Panamese skip afgegooi is.

Dit gaan nie help nie, Koos. Anders as jy is daar mense wat kan lees. Wat
oor 'n toereikende tydhorison beskik om te onthou dat Gloatina Ot dubbele
standaarde toegepas het - dat sy ons swart regering nie meet aan dieselfde
standaarde as wat sy enige "wit" regering meet nie. Veral nie die
konservatiewe regering van Ontario nie.

En dat jy ewe sot wil voorgee dat ons nie 'n swart regering het nie. Ter
stawing hiervan het jy niks om voor te hou behalwe die stomme Hanekom aan 'n
halter nie.
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11511 is 'n antwoord op boodskap #11425] Di, 25 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article
...
> On Mon, 24 Nov 1997 11:22:02 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>
> Leundert. Sien jy vergader al weer ander om jou op die speelgrond voor
> jy begin praat.
>
> Om konteks aan iemand te verduidelik wat n stuk vat en dit uitsny
> sodat net woorde oorbly wat hom pas, sal n sinnelose oefening wees.

Liewe Koos,

Raai, kyk net wie praat. Ek dog ek is vergeetagtig,
maar jy vat die koek vir konteks! Onthou jy nog die
volgende van ses dae gelede?

__________________________________________
On 18 Nov 1997 05:36:37 GMT, "AM de Lange" wrote:

[/color]
> Jy is al dikwels op hierdie nuusgroep deur talle bydraers
> daarop gewys dat wanneer jy iets lees,..>>>

Sies At. Waar kom jy vandaan hiermee?!!

Soveel veralgemenings, soveel vae meningskeppings, soveel losse
stellings van die "almal weet dat ..." soort in een sin!!!

Seriously ou blaar, na die sin vat ek jou glad nie meer ernstig op as
jy prekerig raak nie.
_________________________________________

Alles van die beste
At de Lange
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11528 is 'n antwoord op boodskap #11425] Wo, 26 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 1997 16:20:54 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

halter nie.>>[/color]

N.S. Het Leunie die Wegholler, nou al uitgevind wat oom Derek Hanekom
se "kleur" is --- of moet ons hom help?

(En oom Ronnie. En tannie Gill en die hele klomp ander ooms en tannies
in die parlement ook.)
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11674 is 'n antwoord op boodskap #11425] Vr, 05 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
> ... soos Gill Marcus, is natuurlik die "token whites" van die
^^^^^^^^^^^
SA Communist Party

> In die eerste plek, die filly Gilly is nie in die kabinet nie, maar 'n
> adjunk, soos Kasrils.
^^^^^^^
SA Communist Party

> In die kabinet self is dit slegs Erwin en Hanekom (nie een van die twee
^^^^^
SA Communist Party
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11740 is 'n antwoord op boodskap #11425] Di, 09 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Dec 1997 14:22:04 -0600, b...@global.co.za wrote:

^^^^^^^^^^^[/color]
> SA Communist Party
>
>> In die eerste plek, die filly Gilly is nie in die kabinet nie, maar 'n
>> adjunk, soos Kasrils.
> ^^^^^^^
> SA Communist Party
>
>> In die kabinet self is dit slegs Erwin en Hanekom (nie een van die twee
> ^^^^^
> SA Communist Party>>

Fokit he?
Russiese revolusie is op ons!!!

Ek reken dis seker perde toe vir jou?
Re: Wat nou, Koos? [boodskap #11741 is 'n antwoord op boodskap #11425] Di, 09 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
> ... soos Gill Marcus, is natuurlik die "token whites" van die
^^^^^^^^^^^
SA Communist Party

> In die eerste plek, die filly Gilly is nie in die kabinet nie, maar 'n
> adjunk, soos Kasrils.
^^^^^^^
SA Communist Party

> In die kabinet self is dit slegs Erwin en Hanekom (nie een van die twee
^^^^^
SA Communist Party

Barend

-------------------==== Posted via Deja News ====-----------------------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Post to Usenet
Vorige onderwerp: re. Hjalmar Gerber se houding
Volgende onderwerp: Re: Aan Gloudina, Vira , Leendert.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 02:25:46 MGT 2024